Kaliber verandering

Post Reply
264 Win Mag
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm

Kaliber verandering

Post by 264 Win Mag »

Hi manne is die proses van kaliber verandering makliker as om 'n loop te vervang? Ek is besig om 'n Howa 243 te lisensieer en sal graag die kamer wil laat oorsny na 6mmBR.
User avatar
henk.spioenkop
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 298
Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm

Re: Kaliber verandering

Post by henk.spioenkop »

Het jy nie al genoeg gewere nie?


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3610
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Kaliber verandering

Post by Fanta300 »

Wanneer is genoeg genoeg?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Kaliber verandering

Post by Riaan Kriel »

Fanta300 wrote: Wed Aug 02, 2023 9:17 pm Wanneer is genoeg genoeg?
Jare terug toe ons die RPL-kursus moes doen vir die nuwe wapenwet en herlisensiëring van ons bestaande wapens was daar 1 vraag wat uitgestaan het in ongeveer die volgende woorde:
"Hoeveel vuurwapens mag 'n individu wat nie toegewyde status het, wettiglik besit?
A - 2
B - 4
C - 6
D - So veel hy kan bekostig"

Moet sê, D het daai tyd vir my na die mees korrekte antwoord geklink al het ek geweet dit sal die verkeerde antwoord wees. Klink of dit hier ook weereens 'n gepaste antwoord kan wees ;) ;D
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Kaliber verandering

Post by Capt. Yoda »

Fanta300 wrote: Wed Aug 02, 2023 9:17 pm Wanneer is genoeg genoeg?
Wanner die roere net daar in jou kluis staan
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply