Vector Continentol of Arken EP5 of Element Titan

Post Reply
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Vector Continentol of Arken EP5 of Element Titan

Post by Eight »

Enige iemand met ervaring met Vector Continental 4-24? Wat sal jul aanbeveel tussen die Vector, Arken EP5 en Element Titan 5-25?
Vir my is akkurate tracking en dan glas kwaliteiet die belangrikste vereistes.

Sal jul se ek moet maar bogenoemde verby gaan en eerder kyk na Athlon Midas Tac 5-25 of Delta Javelin?
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 991
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Vector Continentol of Arken EP5 of Element Titan

Post by Toyrsi »

Het onlangs die Arken getoets en baie beindruk met veral die turrets. Die glas is ook baie goed vir sy prys.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7990
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Vector Continentol of Arken EP5 of Element Titan

Post by Arnold »

Ek is bevooroordeel en sou gaan vir die Delta Javelin, ek dink ek het 3 van hulle.

Kyk bietjie hier vir 'n opninie oor die Javelin -> EP5 -> Titan
https://www.opticswarehouse.co.uk/blog/ ... ay-edition
Post Reply