Goeie naand.
Ek het n recurve boog van Cupido gebou deur Pierre de Wet daar uit Loskop se omgewing.
Dit is n 46# @ 28” en het sowat 12 pyle by met 12 Zwiggy Eskimo broad heads ook. Die boog het nog bittermin sonlig gesien en is nog baie mooi.
Ek wil dit graag ruil vir so min of meer 3-12 vergroting scope met saddle focus en IR om die muskeljaatkatte wat my hoenders steel uit te sort. Maar wil ook komps skiet. Dit is vir n 22LR en hoef nie groot en swaar te wees nie. Ek sou die waarde van boog, pyle en broadheads stel op minstens R 5000 na R6000.00 maar sal na aanbiedinge kyk wat opduik. As iemand dalk iets het en belangstel in so n transaksie laat weet asb. Ek stuur dan fotos van die goed. Whatsapp my maar op o7i 3330250 dan gesels ons.
Baie dankie
Dirk
Teruil: Boog vir 22LR scope
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Teruil: Boog vir 22LR scope
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain