Ql Hulp asb vir 30.06 en 6.5 x 55

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Ql Hulp asb vir 30.06 en 6.5 x 55

Post by Rasmus »

Goeie more

Ek wil graag net loer waar lê n hoër node vir beide kalibers asb.

Sako 30.06 met Sierra 180gr RN
Hornady doppe
H2O Volume : 70.55gr
TPL 82mm
53gr S365
CCI 200 primer
Looplengte 24"

Spoed
1) 2469
2) 2448
3) 2470

Ruger 6.5 x 55 met Lapua Mega 155gr
Winchester doppe:
H 2O Volume: 59.79gr
TPl 77.3mm
39.5Gr S 365
CCI200
Looplengte
22"

Spoed
1) 2308
2) 2286
3) 2285

Baie dankie. Beide ladings het aanvaarbare groeperings gegee. Ek wil net kyk of met die 30.06 nader aan 2600vt/s kan kom en met die 6.5 x 55 by 2500vt/s kan kom.
Henna308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 399
Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am

Re: Ql Hulp asb vir 30.06 en 6.5 x 55

Post by Henna308 »

More Rasmus

Moet my nie kwoteer op die onderstaande nie maar ek kry as volg:
30-06
Node 7: 53.32gr vir 2477vt/s
Node 6.5: 54.83gr vir 2548vt/s
Node 6: 56gr vir 2607vt/s (hierdie een se voorspelde druk is no redelik vêr van maksimum af, maar gebruik met goeie oordeel), as jy net bosveld jag gaan doen hiermee is dit nie nodig om so vinnig te skiet nie. Ek sal dan by 53gr bly vir enige iets onder 200m.

6.5x55
Node 8.5: 41gr vir 2371vt/s
Node 8: 41.8gr vir 2414vt/s
Node 7.5: 42.4gr vir 2444vt/s (15% onder Pmaks), die volgende node is naby aan die spoed wat jy soek maar jy gaan hom in die rooi druk. Kyk eers wat maak die ander.

Groete
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Ql Hulp asb vir 30.06 en 6.5 x 55

Post by Rasmus »

BAie dankie. Ek gaan iewers in die week weer skiet sal kom sê wat ek sien.
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: Ql Hulp asb vir 30.06 en 6.5 x 55

Post by Dale SH »

Rasmus wrote: Mon Jun 26, 2023 9:31 am Goeie more

Ek wil graag net loer waar lê n hoër node vir beide kalibers asb.

Sako 30.06 met Sierra 180gr RN
Hornady doppe
H2O Volume : 70.55gr
TPL 82mm
53gr S365
CCI 200 primer
Looplengte 24"

Spoed
1) 2469
2) 2448
3) 2470

[i]This load is running at 35000 psi and indicates one really slow batch of S365 ( Lot 102 ?)
This low pressure will not ensure good bullet obturation in the rifling and Im sure your cases must be blackened down the neck.
Shoot a 56 grain load with the same components and parameters and we can re-assess burn rate and pressure and then give a more accurate predication.
Are you deliberately looking for a slow "bush" load ?[/i]


Ruger 6.5 x 55 met Lapua Mega 155gr
Winchester doppe:
H 2O Volume: 59.79gr
TPl 77.3mm
39.5Gr S 365
CCI200
Looplengte
22"

Spoed
1) 2308
2) 2286
3) 2285

Once again you running at 35000 psi
Shoot 43,0 grain load and we can re-assess.
Speed should around 2500 fps
This batch of S365 is really slow.


Baie dankie. Beide ladings het aanvaarbare groeperings gegee. Ek wil net kyk of met die 30.06 nader aan 2600vt/s kan kom en met die 6.5 x 55 by 2500vt/s kan kom.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Ql Hulp asb vir 30.06 en 6.5 x 55

Post by Rasmus »

Hi Dale

Thanks for the info. No I am not looking for a Low bushveld load. This is still lot 88.

Will up the loads and report back.

Thanks
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Ql Hulp asb vir 30.06 en 6.5 x 55

Post by Rasmus »

Hallo Almal

Ek het weer kans gekry om te gaan skiet.
6.5 x 55

Selfde inligting soos bo:
Lading
42gr
1) 2464
2)2462
3)2454

Lading 43gr
1)2522
2)2508
3)2524

30-06
Lading 54.8gr
1)2564
2) 2559
3) 2555

Lading 56gr
1)2640
2)2613
3) 2624

As iemand dalk vir my kan loer asb.
Baie dankie
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: Ql Hulp asb vir 30.06 en 6.5 x 55

Post by Dale SH »

Rasmus wrote: Mon Jul 17, 2023 2:59 pm Hallo Almal

Ek het weer kans gekry om te gaan skiet.
6.5 x 55

Selfde inligting soos bo:
Lading
42gr
1) 2464
2)2462
3)2454

Lading 43gr
1)2522
2)2508
3)2524

With the data supplied
43.4 grains of this batch S365
2538 fps average muzzle velocity
+- 51000 psi


30-06
Lading 54.8gr
1)2564
2) 2559
3) 2555

Lading 56gr
1)2640
2)2613
3) 2624

With the data supplied your closest node is 57.1 grains of this particular batch of S365
2679 fps average muzzle velocity
45300 psi ( still low but your case is getting full)


As iemand dalk vir my kan loer asb.
Baie dankie
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Ql Hulp asb vir 30.06 en 6.5 x 55

Post by Rasmus »

Thank you Dale
Post Reply