Hulp met geweer Courier opsies
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Hulp met geweer Courier opsies
Naand manne
Ek sukkel om n Courier gereel te kry om n wapen wat ek by privaat persoon gekoop het uit Durban na my te Courier.
Opsies wat ek al probeer het:
RAM - deal nie met publiek nie, net wapenhandels
Blue Logistics (Buccaneer) - foon sê number does not exist, dink hulle dalk toegemaak?
Rhenus Express - deal nie met publiek nie, net wapenhandels
Craig da Silva (We Move Guns) - fone lui net, geen antwoord
Gunsmoke - kan help maar baie duur met buite hoofroete aflewering, en maar traag om te respond..
Is daar enige ander opsies waarna ek kan kyk?
Baie dankie by voorbaat
Sent from my M2101K6G using Tapatalk

Last edited by snakker on Thu Jun 01, 2023 8:39 pm, edited 2 times in total.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Hulp met geweer Courier opsies
Blu Logistix 0105959826
Vra vir Megan.
Vra vir Megan.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Hulp met geweer Courier opsies
Die nommer werk nie, het hom vroeër ook probeerDs J wrote:Blu Logistix 0105959826
Vra vir Megan.
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met geweer Courier opsies
http://www.blulogistics.co.za/contact-us.html
JOHANNESBURG (HEAD OFFICE)
Blu Logistics House, 43 A Mane Road,
Kyalami, Johannesburg,
P.O. Box 1504 , Jukskei Park, 2153
TEL +27 (0) 10 595 9826
FAX 0866 168 447
OPERATIONS EMAIL ops1@blulogistics.co.za
ACCOUNTS EMAIL accounts1@blulogistics.co.za
OPERATIONS MANAGER EMAIL stefano@blulogistics.co.za
+27 (0) 10 595 9826
MANAGING DIRECTOR EMAIL megan@blulogistics.co.za
Cape Town
Menzies Aviation Building, Unit 6, Cargo Centre, 2nd Floor, Freight Road,
Cape Town International Airport, 7525
P.O. Box 142, Cape Town International Airport, 7525
TEL +27 (0) 21 934 0120
OFFICE MOBILE +27 (0) 82 509 1460
FAX 0866 168 447
OPERATIONS EMAIL opscpt@blulogistics.co.za

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Hulp met geweer Courier opsies
Dankie Oom Tripod, sal more van die ander nommers probeer 
Sent from my M2101K6G using Tapatalk

Sent from my M2101K6G using Tapatalk
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Hulp met geweer Courier opsies
Dis snaaks. Ek het nog in Oktober laas jaar ń geweer laat vervoer deur Rhenus Logistics.
Denischka.Dunn@za.rhenus.com
As jy nie daarmee regkom nie kan jy altyd ń wapenwinkel nader en reel vir hulle om dit te stuur. Ek het laas keer vir Wildman genader. Hulle was bereid om dit te doen.
Denischka.Dunn@za.rhenus.com
As jy nie daarmee regkom nie kan jy altyd ń wapenwinkel nader en reel vir hulle om dit te stuur. Ek het laas keer vir Wildman genader. Hulle was bereid om dit te doen.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Hulp met geweer Courier opsies
Dankie. Vra hulle jou hanteringsfooi daarvoor?JF123 wrote:Dis snaaks. Ek het nog in Oktober laas jaar ń geweer laat vervoer deur Rhenus Logistics.
Denischka.Dunn@za.rhenus.com
As jy nie daarmee regkom nie kan jy altyd ń wapenwinkel nader en reel vir hulle om dit te stuur. Ek het laas keer vir Wildman genader. Hulle was bereid om dit te doen.
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Hulp met geweer Courier opsies
Het Wildman toe nie gebruik nie. Rhenus het terug gekom na my toe. Helfte van die prys van enige van die ander opsies en weke vinniger as die res.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Hulp met geweer Courier opsies
Het jy naam / nommers van jou kontak by Rhenus asb? Dalk het ek met verkeerde persoon gestuur praat..JF123 wrote:Het Wildman toe nie gebruik nie. Rhenus het terug gekom na my toe. Helfte van die prys van enige van die ander opsies en weke vinniger as die res.
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Hulp met geweer Courier opsies
infojnb@za.rhenus.com
Nosizwe Tshabalala
Client Services
Denischka.Dunn@za.rhenus.com
Denischka Dunn
Risk Administrator
Nosizwe Tshabalala
Client Services
Denischka.Dunn@za.rhenus.com
Denischka Dunn
Risk Administrator
Last edited by JF123 on Fri Jun 02, 2023 8:02 am, edited 1 time in total.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Hulp met geweer Courier opsies
Dankie
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Hulp met geweer Courier opsies
Laat my weet wanneer jy klar is sodat ek weer die mails kan verwyder
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Hulp met geweer Courier opsies
Kan maar afhaal, dankieJF123 wrote:Laat my weet wanneer jy klar is sodat ek weer die mails kan verwyder
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Hulp met geweer Courier opsies
Julle kan Gun Smoke Logistics ook gebruik, hoeie ouens
(083) 305-5408
Ek verwys al my klante na hulle toe na RAM met hulle stories begin het
(083) 305-5408
Ek verwys al my klante na hulle toe na RAM met hulle stories begin het
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Hulp met geweer Courier opsies
We Move Guns
Craig (082) 992-2330
Craig (082) 992-2330
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Hulp met geweer Courier opsies
Geen antwoord (gister al probeer)Fanta300 wrote:We Move Guns
Craig (082) 992-2330
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Hulp met geweer Courier opsies
Ek gaan maar Gunsmoke probeer, moet die gun Kaap gaan haal (320km trip vir my
)
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
) Sent from my M2101K6G using Tapatalk
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Hulp met geweer Courier opsies
Probeer net weer. Hy is seker op die pad. Los boodskap.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Hulp met geweer Courier opsies
Snakker wie het jy toe gebruik. Ek sukkel ook met n geweer wat in Bothaville lê wat ek hier in die kaap omgewing moet kry
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Hulp met geweer Courier opsies
Snakker wie het jy toe gebruik. Ek sukkel ook met n geweer wat in Bothaville lê wat ek hier in die kaap omgewing moet kry
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Hulp met geweer Courier opsies
We Move Guns (Craig) - bel hul kantoor by +27 76 787 9251Kallie Fernhout wrote:Snakker wie het jy toe gebruik. Ek sukkel ook met n geweer wat in Bothaville lê wat ek hier in die kaap omgewing moet kry
Moet sê dit was nogal pynlik... Hulle gebruik Rhenus om te sub, en hulle diens/updates is weer baie swak
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2946
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hulp met geweer Courier opsies
Ek al persoonlik met hom oor beter kommunikasie en belangrikheid daarvan vir die verbruiker gesels. Dit is jammer min of meer nog dieselfde na dit wat ek steeds hier lees. Hulle is staatmakers, werk homself oor ‘n mik. Wees geduldig, al raad wat ek het.
viewtopic.php?t=86231&hilit=Kourier
Beste.
viewtopic.php?t=86231&hilit=Kourier
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 