Hulp met geweer Courier opsies

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Hulp met geweer Courier opsies

Post by snakker »

Naand manne

Ek sukkel om n Courier gereel te kry om n wapen wat ek by privaat persoon gekoop het uit Durban na my te Courier.

Opsies wat ek al probeer het:
RAM - deal nie met publiek nie, net wapenhandels
Blue Logistics (Buccaneer) - foon sê number does not exist, dink hulle dalk toegemaak?
Rhenus Express - deal nie met publiek nie, net wapenhandels
Craig da Silva (We Move Guns) - fone lui net, geen antwoord
Gunsmoke - kan help maar baie duur met buite hoofroete aflewering, en maar traag om te respond..

Is daar enige ander opsies waarna ek kan kyk?

Baie dankie by voorbaat


Sent from my M2101K6G using Tapatalk



Last edited by snakker on Thu Jun 01, 2023 8:39 pm, edited 2 times in total.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2141
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Hulp met geweer Courier opsies

Post by Ds J »

Blu Logistix 0105959826

Vra vir Megan.
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Hulp met geweer Courier opsies

Post by snakker »

Ds J wrote:Blu Logistix 0105959826

Vra vir Megan.
Die nommer werk nie, het hom vroeër ook probeer

Sent from my M2101K6G using Tapatalk

User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp met geweer Courier opsies

Post by tripodmvr »

http://www.blulogistics.co.za/contact-us.html


JOHANNESBURG (HEAD OFFICE)
Blu Logistics House, 43 A Mane Road,
Kyalami, Johannesburg,
P.O. Box 1504 , Jukskei Park, 2153

TEL +27 (0) 10 595 9826
FAX 0866 168 447
OPERATIONS EMAIL ops1@blulogistics.co.za
ACCOUNTS EMAIL accounts1@blulogistics.co.za
OPERATIONS MANAGER EMAIL stefano@blulogistics.co.za
+27 (0) 10 595 9826
MANAGING DIRECTOR EMAIL megan@blulogistics.co.za

Cape Town

Menzies Aviation Building, Unit 6, Cargo Centre, 2nd Floor, Freight Road,
Cape Town International Airport, 7525

P.O. Box 142, Cape Town International Airport, 7525
TEL +27 (0) 21 934 0120
OFFICE MOBILE +27 (0) 82 509 1460
FAX 0866 168 447
OPERATIONS EMAIL opscpt@blulogistics.co.za
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Hulp met geweer Courier opsies

Post by snakker »

Dankie Oom Tripod, sal more van die ander nommers probeer

Sent from my M2101K6G using Tapatalk

JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Hulp met geweer Courier opsies

Post by JF123 »

Dis snaaks. Ek het nog in Oktober laas jaar ń geweer laat vervoer deur Rhenus Logistics.
Denischka.Dunn@za.rhenus.com

As jy nie daarmee regkom nie kan jy altyd ń wapenwinkel nader en reel vir hulle om dit te stuur. Ek het laas keer vir Wildman genader. Hulle was bereid om dit te doen.
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Hulp met geweer Courier opsies

Post by snakker »

JF123 wrote:Dis snaaks. Ek het nog in Oktober laas jaar ń geweer laat vervoer deur Rhenus Logistics.
Denischka.Dunn@za.rhenus.com

As jy nie daarmee regkom nie kan jy altyd ń wapenwinkel nader en reel vir hulle om dit te stuur. Ek het laas keer vir Wildman genader. Hulle was bereid om dit te doen.
Dankie. Vra hulle jou hanteringsfooi daarvoor?

Sent from my M2101K6G using Tapatalk

JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Hulp met geweer Courier opsies

Post by JF123 »

Het Wildman toe nie gebruik nie. Rhenus het terug gekom na my toe. Helfte van die prys van enige van die ander opsies en weke vinniger as die res.
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Hulp met geweer Courier opsies

Post by snakker »

JF123 wrote:Het Wildman toe nie gebruik nie. Rhenus het terug gekom na my toe. Helfte van die prys van enige van die ander opsies en weke vinniger as die res.
Het jy naam / nommers van jou kontak by Rhenus asb? Dalk het ek met verkeerde persoon gestuur praat..

Sent from my M2101K6G using Tapatalk

JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Hulp met geweer Courier opsies

Post by JF123 »

infojnb@za.rhenus.com
Nosizwe Tshabalala
Client Services

Denischka.Dunn@za.rhenus.com
Denischka Dunn
Risk Administrator
Last edited by JF123 on Fri Jun 02, 2023 8:02 am, edited 1 time in total.
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Hulp met geweer Courier opsies

Post by snakker »

Dankie

Sent from my M2101K6G using Tapatalk

JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Hulp met geweer Courier opsies

Post by JF123 »

Laat my weet wanneer jy klar is sodat ek weer die mails kan verwyder
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Hulp met geweer Courier opsies

Post by snakker »

JF123 wrote:Laat my weet wanneer jy klar is sodat ek weer die mails kan verwyder
Kan maar afhaal, dankie

Sent from my M2101K6G using Tapatalk

User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2320
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Hulp met geweer Courier opsies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Julle kan Gun Smoke Logistics ook gebruik, hoeie ouens

(083) 305-5408

Ek verwys al my klante na hulle toe na RAM met hulle stories begin het
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3614
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Hulp met geweer Courier opsies

Post by Fanta300 »

We Move Guns
Craig (082) 992-2330
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Hulp met geweer Courier opsies

Post by snakker »

Fanta300 wrote:We Move Guns
Craig (082) 992-2330
Geen antwoord (gister al probeer)

Sent from my M2101K6G using Tapatalk

User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Hulp met geweer Courier opsies

Post by snakker »

Ek gaan maar Gunsmoke probeer, moet die gun Kaap gaan haal (320km trip vir my )

Sent from my M2101K6G using Tapatalk

User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3614
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Hulp met geweer Courier opsies

Post by Fanta300 »

Probeer net weer. Hy is seker op die pad. Los boodskap.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: Hulp met geweer Courier opsies

Post by Kallie Fernhout »

Snakker wie het jy toe gebruik. Ek sukkel ook met n geweer wat in Bothaville lê wat ek hier in die kaap omgewing moet kry
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: Hulp met geweer Courier opsies

Post by Kallie Fernhout »

Snakker wie het jy toe gebruik. Ek sukkel ook met n geweer wat in Bothaville lê wat ek hier in die kaap omgewing moet kry
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Hulp met geweer Courier opsies

Post by snakker »

Kallie Fernhout wrote:Snakker wie het jy toe gebruik. Ek sukkel ook met n geweer wat in Bothaville lê wat ek hier in die kaap omgewing moet kry
We Move Guns (Craig) - bel hul kantoor by +27 76 787 9251

Moet sê dit was nogal pynlik... Hulle gebruik Rhenus om te sub, en hulle diens/updates is weer baie swak

Sent from my M2101K6G using Tapatalk


User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2946
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Hulp met geweer Courier opsies

Post by Lategan1 »

Ek al persoonlik met hom oor beter kommunikasie en belangrikheid daarvan vir die verbruiker gesels. Dit is jammer min of meer nog dieselfde na dit wat ek steeds hier lees. Hulle is staatmakers, werk homself oor ‘n mik. Wees geduldig, al raad wat ek het.

viewtopic.php?t=86231&hilit=Kourier

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Post Reply