223 Howa Varmint in 20" of 24"
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
223 Howa Varmint in 20" of 24"
Goeie middag Almal
Ek dink daaraan om vir my n' 223 volgende te koop, maar ek is nie seker oor die loop lengte nie. Die 20" sal lekker werk so uit n' bakkie uit, reeds dan waarvoor ek hom wil koop, maar ek is bang ek verloor baie spoed met die 20" teenoor n' 24". Kan die manne wat van die Howa's skiet asseblief vir my so idee gee van die spoed wat ek kan verwag met die 20" teenoor die 24" loop. Ek wil graag die volgende gebruik.
Lapua doppe
53gr V-Max of 55gr Blitzking as ek kan kry daai tyd
IMR 3031
Byvoorbaat dankie

BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 223 Howa Varmint in 20" of 24"
Welkom in die a-span 
Tyson boks die oukies piets.
Glo nie jy sal meer as 100 voete verloor wat geen teiken sal agterkom.
Koop en geniet.
Tyson boks die oukies piets.
Glo nie jy sal meer as 100 voete verloor wat geen teiken sal agterkom.
Koop en geniet.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: 223 Howa Varmint in 20" of 24"
Dankie SupacowSupacow wrote: Wed May 03, 2023 4:52 pm Welkom in die a-span
Tyson boks die oukies piets.
Glo nie jy sal meer as 100 voete verloor wat geen teiken sal agterkom.
Koop en geniet.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 223 Howa Varmint in 20" of 24"
IMR 3031 gaan 'n vol dop gee voor jy spoed kry met beide 20 en 24 duim loop.
Waarom nie S321 of Riflex RFL nie? Gaan baie beter werk en spoedverlies gaan minimaal wees vanaf 24 na 20 duim.
Waarom nie S321 of Riflex RFL nie? Gaan baie beter werk en spoedverlies gaan minimaal wees vanaf 24 na 20 duim.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: 223 Howa Varmint in 20" of 24"
. 223 en S321 gaan saam soos grondboontjie botter en stroop.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: 223 Howa Varmint in 20" of 24"
Kyk net wat die geweer se groefdraai is. Die nuwe Howas kom uit met 1:8" lope en is so gemerk by die kaliber stempel.
Indien jy so 'n 1:8" gekry het, gaan hy nie baie goed werk met die ligte (50 - 55gn) koeëls nie, maar eerder 65 - 80 gn verkies. Dis nie skade nie, die langer koeëls skiet baie goed en hou hulle spoed baie beter op die langer afstande. Aangesien hulle swaarder is, tref hulle ook heelwat harder.
Die looplengte word deur jou behoeftes bepaal. 20" hanteer lekkerder in 'n bakkie se kajuit.
Indien jy so 'n 1:8" gekry het, gaan hy nie baie goed werk met die ligte (50 - 55gn) koeëls nie, maar eerder 65 - 80 gn verkies. Dis nie skade nie, die langer koeëls skiet baie goed en hou hulle spoed baie beter op die langer afstande. Aangesien hulle swaarder is, tref hulle ook heelwat harder.
Die looplengte word deur jou behoeftes bepaal. 20" hanteer lekkerder in 'n bakkie se kajuit.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: 223 Howa Varmint in 20" of 24"
Oom nee in daai geval koop ek liewer S321, baie dankietripodmvr wrote: Wed May 03, 2023 6:28 pm IMR 3031 gaan 'n vol dop gee voor jy spoed kry met beide 20 en 24 duim loop.
Waarom nie S321 of Riflex RFL nie? Gaan baie beter werk en spoedverlies gaan minimaal wees vanaf 24 na 20 duim.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: 223 Howa Varmint in 20" of 24"
Baie dankie vir almal se raad
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: 223 Howa Varmint in 20" of 24"
Alwin ek was ook bekommerd daaroor, ek wil graag 53 tot 55gr skiet in die 223, omdat ek alreeds 75gr in my 243 skiet. Ek sal wel oorgaan na 87gr in my 243, wanneer my 75gr punte klaar is. Ek het gisteraand so bietjie gekrap met Google en lyk my daar is darem manne wat die 53gr sukselvol skiet in 1:8 twist. Verbeel my ek het lank terug hier op die forum ook gelees van iemand wat daardie kombinasie suksesvol skiet.Alwin wrote: Wed May 03, 2023 8:38 pm Kyk net wat die geweer se groefdraai is. Die nuwe Howas kom uit met 1:8" lope en is so gemerk by die kaliber stempel.
Indien jy so 'n 1:8" gekry het, gaan hy nie baie goed werk met die ligte (50 - 55gn) koeëls nie, maar eerder 65 - 80 gn verkies. Dis nie skade nie, die langer koeëls skiet baie goed en hou hulle spoed baie beter op die langer afstande. Aangesien hulle swaarder is, tref hulle ook heelwat harder.
Die looplengte word deur jou behoeftes bepaal. 20" hanteer lekkerder in 'n bakkie se kajuit.
Dankie vir jou raad
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 223 Howa Varmint in 20" of 24"
'n Stywer groefdraai gaan nie sommer maak dat ligter koeëls nie gaan akkuraat skiet nie. Dit is volgens my 'n ouvrou storie. Kry die looptyd reg sodat jy 'n node haal en jy behoort sukses te kry. In baie gevalle moet 'n vinniger barndende dryfmiddel gebruik word omdat die dop te vol raak alvorens die nodespoed verkry is. In 243 werk S355/S341 beter met 65gr en ligter koeëls terwyl die 80gr en op weer S365 verkies.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 223 Howa Varmint in 20" of 24"
Soos Oom 3 Poot daar se, ouvrou storie. Al wanne jy probleme gaan optel is as jy die koel te vinnig laat spin maar ek twyfel of jy dit met n standaard 223 en n 20" loop gaan reg kry. Daar is n magdom 6mm's met 8 en 9twist van 243AI to 6Dashers wat 55gr BT's mooi skiet, hoe vinniger jy daai kleiner koel spin hoe meer laat hy daai bok se kop nog pop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 223 Howa Varmint in 20" of 24"
As ek reg onthou het ek 'n 55gr koeeltjie met S321 teen so 3150fps uit my 20" 223 geskiet
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: 223 Howa Varmint in 20" of 24"
Dankie Arnold, 3150 fps klink mooi vir myArnold wrote: Thu May 04, 2023 10:11 am As ek reg onthou het ek 'n 55gr koeeltjie met S321 teen so 3150fps uit my 20" 223 geskiet
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: 223 Howa Varmint in 20" of 24"
Ek dink nie die gewig van die koeëls is so belangrik nie, maar eerder die lengte van die dravlak. Kyk dus vir koeëls met lang dravlakke.Chris (vdB) wrote: Thu May 04, 2023 6:33 amAlwin ek was ook bekommerd daaroor, ek wil graag 53 tot 55gr skiet in die 223, omdat ek alreeds 75gr in my 243 skiet. Ek sal wel oorgaan na 87gr in my 243, wanneer my 75gr punte klaar is. Ek het gisteraand so bietjie gekrap met Google en lyk my daar is darem manne wat die 53gr sukselvol skiet in 1:8 twist. Verbeel my ek het lank terug hier op die forum ook gelees van iemand wat daardie kombinasie suksesvol skiet.Alwin wrote: Wed May 03, 2023 8:38 pm Kyk net wat die geweer se groefdraai is. Die nuwe Howas kom uit met 1:8" lope en is so gemerk by die kaliber stempel.
Indien jy so 'n 1:8" gekry het, gaan hy nie baie goed werk met die ligte (50 - 55gn) koeëls nie, maar eerder 65 - 80 gn verkies. Dis nie skade nie, die langer koeëls skiet baie goed en hou hulle spoed baie beter op die langer afstande. Aangesien hulle swaarder is, tref hulle ook heelwat harder.
Die looplengte word deur jou behoeftes bepaal. 20" hanteer lekkerder in 'n bakkie se kajuit.
Dankie vir jou raad
As jy eers met die swaarder koeëls reggekom het, gaan jy nie terug verlang na die 53gn weergawes nie. Probeer hulle gerus.