Goeie naand almal.
Ek het nou al bietjie rondgekrap. En sal graag wil weet of iemand my nie asb kan help met 'n begin lading vir 'n 123gr lapua punt op S365 vir 'n 6.5 prc nie? En of die kruit wel sal kan werk? Ek weet die kruit is nie idiaal nie. Maar retumbo is soos hoendertande hier in my geweste.
6.5 prc hulp
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5 prc hulp
Ek het 'n 6,5 PRC geskep op QL en die beginlading dui op 49gr S365 en spoed van 2900vps. As jy dit skiet sal jy spoed MOET waarneem. Daarvolgens kan mens 'n veilige lae druk lading kry. Dopvullling wys na 85% wat baie veilig is. Moet nie 3100vps oorskry op die' stadium nie.
IMR4350 en S365 se brandtempos is naby mekaar en hul beginlading is 51,1gr vir 'n 130gr koeël. Lyk asof 49gr dan veilig sal wees.
Enige 6.5 PRC skieters wat nog raad kan gee?
IMR4350 en S365 se brandtempos is naby mekaar en hul beginlading is 51,1gr vir 'n 130gr koeël. Lyk asof 49gr dan veilig sal wees.
Enige 6.5 PRC skieters wat nog raad kan gee?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 6.5 prc hulp
Is daar nie H1000 beskikbaar nie?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5 prc hulp
Hier dink ek die dryfmiddel wat gebruik word, word deur die ligging in Laingsburg bepaal.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
cbm
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Jan 01, 2013 9:16 pm
Re: 6.5 prc hulp
Ja oom ek is tussen Laingsburg en Leeugamka. Ek kon darm oor die naweek N570 in die hande kry. Dankie nogmaals vir oom se hulp.