More almal,
baie dankie vir die toelating tot die groep.
Nuwe Lid - Attie
-
Dash431
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
Re: Nuwe Lid - Attie
Môre Attie, en welkom by die beste forum ter wereld.
Jy kan gerus bietjie deel oor jou pad na die forum toe, jou geskiedenis met loodgooiers ens.
Groete.
Jy kan gerus bietjie deel oor jou pad na die forum toe, jou geskiedenis met loodgooiers ens.
Groete.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Nuwe Lid - Attie
Hartlik welkom. geniet dit saam met ons hier
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Nuwe Lid - Attie
Naand Attie, baie welkom . . . en vertel!! 