Naand Almal
Ek het bietjie die soek funksie gebruik, maar daar was nog nie baie gepraat oor die Sierra Gamechangers op die forum nie. Is hier al meer manne wat hulle nou gebruik en hoe vind julle die Gamechangers? Ek wil dalk hulle probeer in my 30-06 later die jaar. Sou julle se die Gamechangers het n' dikker mantel as die Ballistic Tips?
Ek hoor graag van julle, dankie.
Sierra Gamechanger vs Nosler Ballistic Tip
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Sierra Gamechanger vs Nosler Ballistic Tip
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm