Roekelose rig van vuurwapen
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Roekelose rig van vuurwapen
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Roekelose rig van vuurwapen
Oom Maruis daai storie maak nie oop nie. Al wat ek kan afly van daai link is dat hy nogateeds bang is om verkoue te kry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Roekelose rig van vuurwapen
R12k boete of 12 maande tronkstraf opgelê
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Roekelose rig van vuurwapen
En sy vuurwapenlisensie is weggeneem.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Roekelose rig van vuurwapen
Die basiese beginsel is dat jy elke geveg wen wat jy vermy.
Bly weg van enige situasie waar jy geprovokeer kan word. Jy kan reg wees en die ander party heeltemal verkeerd wees. Die feit is egter dat die een wat jou uittart heel waarskynlik vriende met selfone het. Hulle gaan jou verseker afneem as jy buite jouself van woede reageer.
Veronderstel jy koop 'n paar pizzas en 'n dronk jafel gryp dit of spoeg daarop. Die skade kan 'n paar honderd rand beloop. Voor jy egter die persoon aanrand of erger nog jou pistool uitpluk, dink aan die regskoste, die naweek in die selle, borgaansoek, verlies van wapens ens, ens.......
Bly weg van enige situasie waar jy geprovokeer kan word. Jy kan reg wees en die ander party heeltemal verkeerd wees. Die feit is egter dat die een wat jou uittart heel waarskynlik vriende met selfone het. Hulle gaan jou verseker afneem as jy buite jouself van woede reageer.
Veronderstel jy koop 'n paar pizzas en 'n dronk jafel gryp dit of spoeg daarop. Die skade kan 'n paar honderd rand beloop. Voor jy egter die persoon aanrand of erger nog jou pistool uitpluk, dink aan die regskoste, die naweek in die selle, borgaansoek, verlies van wapens ens, ens.......
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Roekelose rig van vuurwapen
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Roekelose rig van vuurwapen
As jy n kind aanrand omdat hy jou sout wil gebruik is jy dlak nie die beste kandidaat vir n vuurwapen nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Roekelose rig van vuurwapen
As 'n jong jafel my pizza gryp en daarop spoeg gaan hy .OosKaapJagter wrote: Mon Jan 30, 2023 9:39 pm Die basiese beginsel is dat jy elke geveg wen wat jy vermy.
Bly weg van enige situasie waar jy geprovokeer kan word. Jy kan reg wees en die ander party heeltemal verkeerd wees. Die feit is egter dat die een wat jou uittart heel waarskynlik vriende met selfone het. Hulle gaan jou verseker afneem as jy buite jouself van woede reageer.
Veronderstel jy koop 'n paar pizzas en 'n dronk jafel gryp dit of spoeg daarop. Die skade kan 'n paar honderd rand beloop. Voor jy egter die persoon aanrand of erger nog jou pistool uitpluk, dink aan die regskoste, die naweek in die selle, borgaansoek, verlies van wapens ens, ens.......
Sal nie my vuurwapen uitpluk nie, maar glo my hy sal weet hy het verkeerd gedoen.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Roekelose rig van vuurwapen
Goeie middag Manne. Het iemand dalk n link na die video toe?
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Roekelose rig van vuurwapen
Deel van die verantwoordelikheid van daagliks gewapend wees is die feit dat jou optrede daardeur bepaal word.
Gee n man n klap sonder n pistool aan jou sy is totaal anders as wanneer jy gewapend is.

Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Roekelose rig van vuurwapen
Presies hierdie. Onthou jy wen alle gevegte waarin jy nie betrokke raak nie. Vermy konflik, al vat jou ego 'n knock.wlm wrote: Tue Jan 31, 2023 12:24 pm Deel van die verantwoordelikheid van daagliks gewapend wees is die feit dat jou optrede daardeur bepaal word.