REEN METER:
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1350
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: REEN METER:
Ek weet nie meer hoeveel nie. Ek hou aan leegmaak maar en ons hemelse Vader maak net weer die meter vol. Ek het al 'n klomp keer ~35mm uitgegooi en ek het begin vergeet hoeveel keer dit nou al was.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: REEN METER:
51mm sedert 6:00 vanoggend.
Met `n vleisie...
Met `n vleisie...
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: REEN METER:
Vereeniging 70mm vir gister en vandag. Grootdraai loop oor en Vaaldam op 97%. Gariep loop ook oor.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: REEN METER:
Grootpan tussen Lichtenburg en Koster so op 178mm die afgelope 2 dae
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: REEN METER:
As hulle nie die dam uitlate effektief bestuur nie kom hier groot moeilikheid!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: REEN METER:
Hier by ons in Randburg het dit reeds in totaal 107% meer gereen hierdie seisoen as in die ooreenstemmende tyd verlede seisoen.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: REEN METER:
26mm Saterdagaand.
Met n vleisie...
Met n vleisie...
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: REEN METER:
In Brakpan het ons vandat die seisoen begin het al 307mm reen gehad tot en met gister.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: REEN METER:
110mm die laaste uur.
Met n vleisie...
Met n vleisie...
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: REEN METER:
Ons meet deesdae in meters in KZN....
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: REEN METER:
My mense in Steytlerville het ook lekker reën gekry vanmirrag/vanaand!! So dankbaar!!
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: REEN METER:
My mense in Steytlerville het ook lekker reën gekry vanmirrag/vanaand!! So dankbaar!!
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: REEN METER:
Gister 25mm.
Vandag n vinnige 9mm met nog oppad.
Met n vleisie...
Vandag n vinnige 9mm met nog oppad.
Met n vleisie...
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: REEN METER:
Nog 50mm gisteraand en vanoggend.
Met n vleisie...
Met n vleisie...
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: REEN METER:
47 mm hier in Randburg sedert gisteraand.
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: REEN METER:
100mm hier in die ooste kant van George 
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: REEN METER:
49mm vir die naweek.
Met n vleisie...
Met n vleisie...
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: REEN METER:
Nou n vinnige 57mm gekry.
Met n vleisie...
Met n vleisie...
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: REEN METER:
12mm gister en 6mm verlede.
Alles is weer skoon en vars vir n slag.
Met n vleisie...
Alles is weer skoon en vars vir n slag.
Met n vleisie...
- charlk
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Mon Jul 16, 2018 1:50 pm
Re: REEN METER:
More.
160mm die naweek op Protem.
Overberg
Sent from my CPH2197 using Tapatalk
160mm die naweek op Protem.
Overberg
Sent from my CPH2197 using Tapatalk
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: REEN METER:
Middag manne. Hoe lyk die reenval. Ons het darem 40mm gehad tussen maandag en dinsdag in Brakpan.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: REEN METER:
38mm gisteraand. Dankbaar.
Hoop almal wat moet plant ontvang ganog vir n begin.
Met n vleisie...
Hoop almal wat moet plant ontvang ganog vir n begin.
Met n vleisie...
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: REEN METER:
Dwaalboom
54mm (31 Oktober)
18mm (7 November)
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
54mm (31 Oktober)
18mm (7 November)
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: REEN METER:
Dis droog hier by ons in Randburg, Gauteng. Tot dusver hierdie seisoen 66% minder reen gehad as in ooreenstemmende tyd verlede jaar. Ja, afgelope twee seisoene was natuurlik ver bo gemiddeld . . . toe sowat 1,400 mm gehad terwyl Johannesburg se langtermyn gemiddelde so rondom 780 mm is.
Wat is julle ondervinding in julle streek?
Wat is julle ondervinding in julle streek?