Goeie middag,
Ek wil kyk of ek 168gr VLD uit die kort loop kan laat vlieg.
7mm-08 Rem
168 gr Berger VLD Hunting
AOL 73mm
Reloader 17
43.1gr - 2595fps 5m weg
Loop 565 mm 1:8
Dop Lapua 55.5 gr H2O
Groete,
Hein
Sent from my iPhone using Tapatalk
QL hulp met 7mm-08 asb.
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
QL hulp met 7mm-08 asb.
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp met 7mm-08 asb.
Daardie lading is op Node 6. Om na Node 5 te gaan bereken die lading as 45gr. Druk is egter by 60K psi en spoed op na 2715vps. Ek dink nie die ekstra spoed gaan jou jag tot op 300m beter laat verloop nie. As jy verder as dit wil skiet sal jy tyd hê om teleskoopverstellings te maak. Indien jy goeie groepe gekry het, bly by jou huidige lading en oefen oor verskillende afstande met 'n 200m zero.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
Re: QL hulp met 7mm-08 asb.
Dankie Oom Tripod. Ek is tevrede met ~2600.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp met 7mm-08 asb.
Hoe het jou groepe gelyk?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
Re: QL hulp met 7mm-08 asb.
Oom Tripod,
Die beste groep was so by 2610 (10mm), maar daar kry ek druk tekens - dop skop effens vas en selfs een met 'n extractor merk op. Het nie verder daar gespeel nie en afgekom na die lading hierbo. Wou sien wat se QL waar loop die druk. My geweer het 'n baie tight kamer, ek het reeds die nekke geskil en dit het verbetering gebrink. Alles loop mooi tot so rondom 52k druk (QL waardes), dan skielik begin die druk spike (fisies sigbaar en voelbaar op die doppe en slot). Het dit met ander ladings ook gesien. Dit is die grootste rede hoekom ek die duur en skaars R17 skiet - ek kry laer druk. Bietjie laer teen 2540 was dit rondom 15mm groepe. Ook 'n aanvaarbare spoed vir my. Maar ek wil bietjie leer oor die "tight" kamer en sien wat ek kan doen, sal nie omgee om daar by 2610 te wees nie. Nogal gedink ek wil vandag 'n draad hier op Jaracal sit en hoor wat se die wyse manne.

Wat is die sprong na die lande toe. Ek het gesien die TPL is langer as die SAAMI lengte.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
Re: QL hulp met 7mm-08 asb.
My boekie le nou op die plaas, maar so uit die kop uit was dit rondom 0.6 mm. Het op 139 interbonds wat meer as 1mm spring ook gesien, maar dit is dalk 'n interessante ding om na te kyk. Het met die Bergers eers lengte getoets en dit het op die 73mm geland. Onder dit het die groep erg begin oopmaak. Maar nie af gegaan tot by SAAMI nie.... Sal dalk 'n groter sprong soek wat weer groepeer.
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel