Goeie naand
Ek vra hulp om n lading te bevestig.
Ruger .375 met Barnes TSX 300gr #30491. Die punte is heeltemal te duur om net te gaan skiet en n lading te ontwikkel, ek het GRT gebruik met die volgende informasie.
Loop lengte 610mm
Dop lengte 65.28mm
Dop volume 99.34 gr H2O
Totale patroon lengte 86.91mm
Somchem 365 lading van 74.60gr voorspel spoed van 2520 ft/sec op node #6 met redelike druk.
Enige hulp sal wardeer word.
Groete
QL hulp asb
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp asb
S365 was nog altyd onvoorspelbaar en daarom my volgende aanbeveling. Laai een skoot met 72gr en dan sal die spoed wys hoe daar aangepas moet word. As jy dan slegs een besoek aan die skietbaan wil bring gaan inkrementeel op met 1gr stappe totdat jy 2530vps oorskry. Skiet slegs 1 skoot per lading.
Ek het 'n 375HH so getoets en binne 8 skote het ons die node geslaan en dit bevestig met 'n 3 skoot groep (so 5 + 3 skote). Was egter met S355.
Ek het 'n 375HH so getoets en binne 8 skote het ons die node geslaan en dit bevestig met 'n 3 skoot groep (so 5 + 3 skote). Was egter met S355.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Whisky17
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Fri Mar 05, 2021 5:14 pm
Re: QL hulp asb
Dit is nogal opvallend dat Somchem se data op 365 nie die Barnes 300gr punte lys nie, en die Barnes app lys ook nie S365 nie.
Hierdie lading word gedoen vir n Ellisras buffel jag volgende jaar. Ek glo mens kan naby nenoeg kom vir n goeie kort aftand jag.
Hierdie lading word gedoen vir n Ellisras buffel jag volgende jaar. Ek glo mens kan naby nenoeg kom vir n goeie kort aftand jag.