Het jy brood?

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Het jy brood?

Post by Frikkiedbr »

Die eend loop by die kroeg in en vra die kroegman: Het jy brood?
Kroegman: Nee
Eend: Enige brood?
Kroegman: Nee
Eend: niks brood nie?
...Kroegman: Nee, ons het nie enige &*^%$ brood nie!!!
Eend: Nie eers ou brood nie?
Kroegman: Is jy doof of wat? Ons het nie &*^%$ brood nie!! As jy my weer vra, gaan ek jou &*^%$ bek aan die kroegtoonbank vasspyker
Eend: Het jy spykers?
Kroegman: Nee
Eend: En brood?
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Het jy brood?

Post by PITSMIT »

dis nie snaaks nie dis soek daai

seker daffy duck klink soos sy moves dai
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Het jy brood?

Post by Hugov »

;D ;D ;D
Briljant!!!
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
Post Reply