Hallo mede forumlede!
Ek stel belang in 'n cheapie .38 Special as backup gun. Die een wat ek gesien het is by Surburban Arms in Plumstead. Is daar dalk 'n forumlid in daardie omgewing wat kan gaan kyk na die rollie? Iemand met 'n kennis van 2dehandse rewolwers?
Ek sal vergoed vir moeite gedoen, brandstof, ens...
Laat weet my asb... Ek is bang my vrou kry snuf in die neus as ek Kaap toe moet ry vir "besigheid"...
Hein Mostert 0833249683. WA sommer.

