Môre Ql manne, kan julle asb kyk na die ladings van my 223 ek wil graag weet of druk nog binne perke is, baie dankie
Loop lengte; 610mm
Loop twist; 1 in 9"
Maks Tpl; 55gr Hornady V-max 57,75mm
53gr Hornady V-max 58,90mm
Slagdop; CCI450
Dop; Lapua, H2O vol 30,62gn (het met virgin doppe begin, vol gemeet na 1ste vuur)
Kruit; Riflex groen prop 018RFL22
Prochrono op 5m
55gr Vmax Tpl 56,8mm
25,5gn - 3124 fps
26,0gn - 3189 fps
26,5gn - 3256 fps
skiet toe 25,8gn en 26,3gn sonder om spoed te meet met 14 en 13mm groepe, ek neem aan 26,3 gaan bietjie warm wees.
53gr Vmax TPL57,77mm
25,3 - 3065
25,6 - 3151
25,9 - 3184
26,2 - 3231
26,4 - 3236
26,6 - 3262 - beste-13mm groep is hierdie lading nog veilig?
Laat weet as ek iets vergeet het, dankie
223 Rem lading hulp asb - Wat sê QL
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 826
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 223 Rem lading hulp asb - Wat sê QL
Ek kon jou amper aanbeveel het om 3250vps te probeer bereik. Hier is die twee node berekenings. Die brandtempo is bykans identies vir albei koeëls. Onthou om 10vps af te trek om jou chrony lesing te kry.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 826
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: 223 Rem lading hulp asb - Wat sê QL
Dankie oom
