500 Jeffery
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
500 Jeffery
Goeie dag Manne
Paar lede het die projek al gesien en gevra dat ek dit hier kom post.
Ek het jare laas iets gepost en hou myself maar besig in my werkswinkel
Nie n kaliber wat mens meer baie sien/hoor nie, dink die 450 Rigby het sy merk gemaak in RSA, maar ek wou nog altyd een gehad het en soos dit maar is moet ons mos altyd oorboord gaan. 500Jeff is kompleks genoeg om te bou en die feit dat ek hom "takedown" will he, maak dit meer van n kopkrapper.
Die projek het stil gestaan vir n lang tyd en 2020 sowel as 2021 het ek omtrent deurgeloop met skeete en pyne... Covid het my pa ook beet gekry en hy was vir n maand in ICU.
Na my pa se Covid storie het ek besef dat ek moet plan maak om die projek aan te pak en het besluit om n uur elke dag na werk af te staan aan die projek.
Die Fotos wat ek deel is ek al redelik ver in die bou proses in en daar moet nog baie aspekte voltooi word.
In kort:
Voor ek die Takedown projek kon aanpak moes ek eers n aksie vervaardig wat die korrekte skroefdraad het - ek is nie seker wat die Afrikaans is vir die tiepe skroefdraad nie maar kom ons praat sommer van vierkantige Skroefdraad. Dit is sterker vir sulke takedown wapens maar is n pes om te sny.
Ek gaan n Hartmann & Weiss styl knip gebruik om die loop en aksie van mekaar te ontsluit - ek is tans besig om dit in te le.
Die 2 plate aan weeskante van die voorgreep en agterkolf is Damascus .
EK beplan Om H&H kantmonteerings te maak vir my Z6
Ek is oop vir enige kritiek.
Groete
R jr
PS: ek weet nie meer hoe om fotos te plaas nie. is daar n nuwe sticky?

Re: 500 Jeffery
Eerste stel
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: 500 Jeffery
Tweede stel
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: 500 Jeffery
Mensig, dis mooi en wil gedoen wees. Geluk!
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 500 Jeffery
Pragtig pragtig Ralph.
Dankie vir deel.
Beste.
Dankie vir deel.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 500 Jeffery
Dis nou 'n stoet gun daai!
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
-
Desperatezulu
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm
Re: 500 Jeffery
Great work, Ralph! Thank you for sharing your masterpiece!
A couple of questions - does the take-down design mean no recoil lugs/cross-bolts are needed? I don't see any signs of any.
Secondly I see you made your own action - can you give us more detail? Is it a magnum Mauser replica or something else? How many rounds can it hold in the mag?
Good luck with the rest of the project!
A couple of questions - does the take-down design mean no recoil lugs/cross-bolts are needed? I don't see any signs of any.
Secondly I see you made your own action - can you give us more detail? Is it a magnum Mauser replica or something else? How many rounds can it hold in the mag?
Good luck with the rest of the project!
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: 500 Jeffery
HiDesperatezulu wrote: Wed Apr 06, 2022 3:29 pm Great work, Ralph! Thank you for sharing your masterpiece!
A couple of questions - does the take-down design mean no recoil lugs/cross-bolts are needed? I don't see any signs of any.
Secondly I see you made your own action - can you give us more detail? Is it a magnum Mauser replica or something else? How many rounds can it hold in the mag?
Good luck with the rest of the project!
Thank you very much.
No - i still need to add the cross bolts - I know it is probably incorrect to install the x bolt later but this particular walnut blank gave me alot of chipping issues. So to mitigate the problem i actually gave to stock a few coats of oil with Hardener added it to try and prevent splintering of the wood.
Yes I machine these actions inhouse . it is a true Magnum Mauser style action - i have designed the action slightly longer to accommodate a 505 gibbs better. The Double Square Bridges are taller as well and can be machined to any mount system.
I'm planning on using an extended Straddle style floorplate to allow for an extra round on the 500Jeff. This action's feeding rails are machined slightly narrower than most action makers will, but it enables the 500jeff to feed more center thus the need for and extended floorplate. 4+1
Unfortunately these action ARE NOT FOR SALE - only as complete rifles
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 500 Jeffery
Netjies Ralph. Is lekker om bq iets anders as n Howa in n chassis te sien
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 500 Jeffery
Beautiful rifle!!
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 500 Jeffery
Baie mooi.
Stuur maar updates met fotos saam met wat hy gaan plat teek.
Stuur maar updates met fotos saam met wat hy gaan plat teek.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 500 Jeffery
Baie mooi!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: 500 Jeffery
Sò lyk n mooi geweer! Knap gedaan.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 500 Jeffery
Yo, dit is regtig n pragstuk daardie. Well gedaan !!!
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Bonesjara
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Tue Jun 07, 2016 8:10 pm
Re: 500 Jeffery
Daai is wraggies pragtig!
Sent from my SM-G998B using Tapatalk
Sent from my SM-G998B using Tapatalk
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: 500 Jeffery
Purdey het so tjasssie storie vir hulle slotgewere... snaakse skepsel...Capt. Oblivious wrote: Wed Apr 06, 2022 3:56 pm Netjies Ralph. Is lekker om bq iets anders as n Howa in n chassis te sien
Een voordeel van die 500 is, ek hoef nie n 8 twist loop op te skroef om swaar ELDM'e te skiet nie. Ons giet die hele pak ELDM's as een koeel en skiet hom net so!!
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: 500 Jeffery
Ralph,
Dit is bitter netjies!
Groete
Ockert
Dit is bitter netjies!
Groete
Ockert
- Methos
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: 500 Jeffery
Daai is bleddie mooi! Stuur hom vir my sodat ek hom kan toets op Wild Boars 
As ek mense sien wat so vaardig is met hulle hande wens ek, ek het meer aandag gegee in houtwerk klas...
As ek mense sien wat so vaardig is met hulle hande wens ek, ek het meer aandag gegee in houtwerk klas...
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: 500 Jeffery
Voorwaar iets besonders, ook vir die oog.
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: 500 Jeffery
Dankie manne ek sal so af en toe iets opsit as ek voel dat ek vordering gemaak het.
Die vettie van n vloerplaat wat ek vanaand will begin inpas in my magasynkas.
Sommige mense noem dit n "Rigby nr 3" vloerplaat.
Groete
R
Die vettie van n vloerplaat wat ek vanaand will begin inpas in my magasynkas.
Sommige mense noem dit n "Rigby nr 3" vloerplaat.
Groete
R
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Fafa
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm
Re: 500 Jeffery
Ralphie dis tyd dat jy ons weer bietjie bederf met vordering man 
All I need is one more gun. Preferably a Blaser 
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: 500 Jeffery
Fafa
Soos die lewe maar is is dit plig voor plesier.
Ekt n string LR gewere wat op bestelling is wat ek more afhandel - gelukkig is die volgende bestellings op die lys n Classic of 2.
Ek't die laaste maand met Kleurverharding gespeel met die fokus op kleure. Die verharding is n bysaak in hierdie geval aangesien die aksie uit "pre treated" staal vervaardig is en in sy huidige vorm aansienlik sterker(taaier) is as n oorspronklike M98 aksie.
Ek sal seker eers in Sept weer aan die projek kan werk.

Nog n paar
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: 500 Jeffery
Dit is bitter netjies, well done.
Ralph wil jy nie assebleblief n post maak waar jy ons n bietjie meer wys en vertel van daai LR gewer nie.
Ralph wil jy nie assebleblief n post maak waar jy ons n bietjie meer wys en vertel van daai LR gewer nie.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Fafa
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm
Re: 500 Jeffery
Wowzers kyk daai drama! Dit lyk ongelooflik Ralph.
All I need is one more gun. Preferably a Blaser 