Nuwe bokke afrigter
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Nuwe bokke afrigter
n chinees gaan die bokke afrig na die wereldbeker sy naam is blykbaar Win one Soon
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Nuwe bokke afrigter
Blok
Lekker my china
Karate kating ek slaan jou dat niks(F) sien

Beretta
Lekker my china
Beretta
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Nuwe bokke afrigter
Hoop Win One Soon het nie so 'n &*%- lelike heliumstem nieBLOK wrote: n chinees gaan die bokke afrig na die wereldbeker sy naam is blykbaar Win one Soon
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
