Ek vra asb vir iemand wat ons kan help.
Ons was onlangs op 'n jag gewees (Kerk Manne Jag) en het 'n pa en seun saamgevat om hulle eerste bok te skiet.
Die pa is 'n redelike bekende publieke figuur, en daarom gaan ek vir eens nie name noem nie. Die pa het sy eerste bokke geskiet (Swartwildebees en Springbok) maar ongelukkig het sy seun nie die geleentheid gekry om sy eerste bok te skiet nie.
Die seun is baie hartseer, hy het baie uitgesien om sy eerste bok te skiet. Hy is ook nou bang dat hy by die skool geboelie gaan word omrede hy nie daarin geslaag het nie.
Ons is dus dringend opsoek na iemand wat ons kan help met 'n dag-jag in die omtrek van 200km van Somerset Wes. Verkieslik iets kleins skiet soos Springbok.
Ek sal enige hulp ongelooflik baie waardeer.
Baie dankie
Hulp Benodig
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Hulp Benodig
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor