3006 loop

Post Reply
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

3006 loop

Post by NicoSmit »

ImageImageEk het probleme opgetel met my 3006 .Hy het eweskielik rond en bont begin skiet daar was ook duike in die nek van die doppe . Na 'n groot skoonmaak sessie wat ek dink nie baie sukselvol was nie het die geweer beter begin groepeer maar nie so dat ek die kans wou vat om met hom te jag nie. Ek het 'n bore scope geleen en die volgende in die kamer gesien wat my egter bekommer is die swart merke en die koper wat ek gesien het. Kan iemand my dalk raad gee .Is die loop uitgeskiet?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: 3006 loop

Post by BeesBreet »

Maak verder skoon. Glo nie iemand sal kan sien van net daai foto of die loop klaar is nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm

Re: 3006 loop

Post by 3006 »

Maak n draai by Wickus (Gunworxs) laat hy vir jou kyk.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 3006 loop

Post by Geno »

Daardie loop lyk vir my net erg vuil.
Ordentelike carbon remover soos Ballistic Adventures sn, tesame met 'n goeie copper remover soos Wipe-out en genoeg elbow grease behoort die ding te doen.
Gebruik ook 'n chamber mop en lug recess cleaning tool om die kamer skoon te maak.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 3006 loop

Post by Capt. Yoda »

Daai foto se ne baie nie maar ek sou begin het by Iosso of Autosol op n patch om n ou borsel gedraai en dan elbow grease
As dit koper is wat op die lands le wat mens op so swak foto kan sien is daai loop nog n end van skoon af
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 3006 loop

Post by NicoSmit »

Ek gaan more die geweer vasvat en hom 'n goeie skrop weer gee en dan weer kyk hoe lyk die loop
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
Post Reply