.22 Mossberg&sons

Post Reply
User avatar
Topcat
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm

.22 Mossberg&sons

Post by Topcat »

Naand manne
Ek wil sommer net hoor hoe is die tipe .22?Is die ou .22 enigs iets werd en die moeite werd om hom weer mooi te maak en al die moeite te doen vir n lisensie aansoek?Ek kan hom gratis kry,maar n nuwe .22 is goedkoop.Voor ek die moete doen,is dit nie beter en koop sommer n ander een nie?
Jammer ek kan nie fotos opsit nie,maar dis die een met die lang "pypie" onder loop vir n "magasyn".
TC
Last edited by Topcat on Tue Aug 30, 2011 10:52 pm, edited 1 time in total.
Post Reply