Spitbraai - Skaap
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Spitbraai - Skaap
https://www.facebook.com/nyama.spitbraa ... 668561741/
Hierdie man se manier lyk nogal nie te sleg as mens van souse hou nie.

Goed, beter, 6millimeter!
-
Striker.
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm
Re: Spitbraai - Skaap
Geno
Ek kan regtig daai resep van oom Carl aanbeveel.
Hy het mooi geloop!
Groete

30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Spitbraai - Skaap
Ek was laas jaar by 'n roof wetting waar die Nyama mense ska pie vir ons gaan gemaak het en ja dit was lekker neem aan die sous is toe gebruik.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Spitbraai - Skaap
More
het 'n spitbraai gekoop.
en ons gaan nou braai. die naweek moet hy loop.
ek nou baie gelees, maar enige hulp sal welkom wees.
ek lees van asyn, suurlemoen sap, knoffel, maar al daai goed is die bestandele van 'n griekse slaai sous. olive oil, red wine vinegar, lemon juice, Dijon mustard, minced garlic cloves, dried oregano (the key ingredient) and salt and pepper.
so op die stadium gaan ek hom gebruik vir spuit.
wat smeer julle buite op? basting sous?
watse rule of thum gebruik jylle vir kole warm hou? hoe warm moet hy wees? 5 sekondes?

HOU HOM DAAI DIKTE
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Spitbraai - Skaap
Ek het Saterdag 'n 23kg A3 lam gespit op 'n gas spit vir my vrou se verjaardag.
Wat ek gedoen het:
Meater termometer in die dikste deel van die boud gedruk.
Vooraf ingespuit met mengsel van:
150ml suurlemoensap
350ml water
Sixgun spice, Aromat, peper, knoffel vlokkies en gemengde droee hruie fyn gemaak en gemeng in die suurlemoen/water mengsel na smaak.
90min teen spit temperatuur van 160 grade gebraai met die ribbes toegedraai in foelie.
Haal die foelie af en gooi sprinkel die vleis met die spuit mix wat oorgebly het en ook droee Sixgun speserye.
Nog 2ure10min teen spit temperatuur van 140grade totdat die vleis teen die been 80grade gemeet het toe val die lam uitmekaar op die spit so sag was hy!
Almal wat by die party was kon nie uitgepraat raak oor hoe lekker dit was nie, so ek glo hy was mooi. Ek het eers gister van die vleis ge-eet oor ekself so uur na die lam gaar was
Maar so het hy gelyk:

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Spitbraai - Skaap
Blixem daai lyk diep lekker, daai worsies daar onderGeno wrote: Mon May 16, 2022 10:17 am Ek het Saterdag 'n 23kg A3 lam gespit op 'n gas spit vir my vrou se verjaardag.
Wat ek gedoen het:
Meater termometer in die dikste deel van die boud gedruk.
Vooraf ingespuit met mengsel van:
150ml suurlemoensap
350ml water
Sixgun spice, Aromat, peper, knoffel vlokkies en gemengde droee hruie fyn gemaak en gemeng in die suurlemoen/water mengsel na smaak.
90min teen spit temperatuur van 160 grade gebraai met die ribbes toegedraai in foelie.
Haal die foelie af en gooi sprinkel die vleis met die spuit mix wat oorgebly het en ook droee Sixgun speserye.
Nog 2ure10min teen spit temperatuur van 140grade totdat die vleis teen die been 80grade gemeet het toe val die lam uitmekaar op die spit so sag was hy!
Almal wat by die party was kon nie uitgepraat raak oor hoe lekker dit was nie, so ek glo hy was mooi. Ek het eers gister van die vleis ge-eet oor ekself so uur na die lam gaar was![]()
Maar so het hy gelyk:
![]()
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Spitbraai - Skaap
myne is 'n spit vir mans, wat met kole werk.
so tempratuur nie so maklik beheerbaar
so tempratuur nie so maklik beheerbaar
HOU HOM DAAI DIKTE
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Spitbraai - Skaap
Temperatuur is nie moeilik om met kole te reguleer nie. Meer = warmer en minder = kouer. Dit vat net langer om te wissel tussen temperature as met gas.cassie_calvinia wrote:myne is 'n spit vir mans, wat met kole werk.
so tempratuur nie so maklik beheerbaar
Goed, beter, 6millimeter!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Spitbraai - Skaap
HAHA
sal daai try! my foto kom maandag as ons gespaar bly.
hopelik word die lam nie gespaar...
sal daai try! my foto kom maandag as ons gespaar bly.
hopelik word die lam nie gespaar...
HOU HOM DAAI DIKTE
- tau
- Hero Member

- Posts: 3945
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Spitbraai - Skaap
Ek is self baie lief vir spit maak.
EK het 'n groot boks gebou wat tot 'n 24 kg skaap kan vat of boerbok as dit moet.
Ek smeer hom helemal olyf olie en kerrie en so bietjie borrie. Dan gooi ek hom liggies spice. Ek gebruik twee sakke Namibiese charcoal en so paar stukkies hout. 2 ure later is hy klaar.
Meeste mense kyk groot oog as ek die skape met die kerrie en borrie smeer dat hy soos 'n bodybuilder blink. Hulle skrik nog meer as ek 18:00 begin en hulle 20:00 kos belowe. Hy raak nog meer benoud as ek nie weer aan die skaap draai of sukkel nie en gewoonlik baie strooi praat tussen in.
Ek het 2 jaar terug by my fairwell vir 100 mense twee skape gespit en gekuier tussen in.
Baie mense maak die fout om souse en smeer te gebruik wat suiker bevat. Dit maak dat die vleis brand of aanbrand. Die kerrie keer hiervoor en help om die skap te seël. Jy proe na die tyd omtrent niks kerrie of borrie nie en net heerlike skaap.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3945
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Spitbraai - Skaap
Netjies gedoen!!! Ek is nou sommer honger.Geno wrote: Mon May 16, 2022 10:17 am Ek het Saterdag 'n 23kg A3 lam gespit op 'n gas spit vir my vrou se verjaardag.
Wat ek gedoen het:
Meater termometer in die dikste deel van die boud gedruk.
Vooraf ingespuit met mengsel van:
150ml suurlemoensap
350ml water
Sixgun spice, Aromat, peper, knoffel vlokkies en gemengde droee hruie fyn gemaak en gemeng in die suurlemoen/water mengsel na smaak.
90min teen spit temperatuur van 160 grade gebraai met die ribbes toegedraai in foelie.
Haal die foelie af en gooi sprinkel die vleis met die spuit mix wat oorgebly het en ook droee Sixgun speserye.
Nog 2ure10min teen spit temperatuur van 140grade totdat die vleis teen die been 80grade gemeet het toe val die lam uitmekaar op die spit so sag was hy!
Almal wat by die party was kon nie uitgepraat raak oor hoe lekker dit was nie, so ek glo hy was mooi. Ek het eers gister van die vleis ge-eet oor ekself so uur na die lam gaar was![]()
Maar so het hy gelyk:
![]()
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Spitbraai - Skaap
Dit was bitter lekkertau wrote:Ek is self baie lief vir spit maak.