Quickload hulp asb - 9,3x62. 300gr Aframes. RL-17

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Philip_L
Full Member
Full Member
Posts: 128
Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm

Quickload hulp asb - 9,3x62. 300gr Aframes. RL-17

Post by Philip_L »

Middag almal.

Ek sal waardeer as iemand vir my n oog kan gooi op die data hieronder en n aanbeveling kan maak.

Geweer 9.3 x 62 CZ550
Loop lengte: 600mm
Twist: 1:14
Lapua doppe met H2O 75,15gr
Koeels: Swift Aframe 300gr
Dryfmiddel: Alliant reloader-17
Primer: Winchester magnum.
TPL: 80,35mm (wat ek gelaai het, nie max tpl)
Chrony 4m weg

Ladings geskiet soos volg:
58gr: 2167, 2181, 2181. Ave 2176
59gr: 2215, 2222, 2214. Ave 2217
60gr: 2269, 2253. Ave 2261
61gr: 2295, 2304, 2325. Ave 2308
62gr: 2325, 2318. Ave 2321

Voorlopig dankie vir die hulp!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload hulp asb - 9,3x62. 300gr Aframes. RL-17

Post by tripodmvr »

1. QL wys dat die dop baie vol is. Is dit wel die geval?
2. Node 7 - 59gr is op die' node.
3. Jy kan miskien by Node 6 uitkom as die dop nie te vol raak nie - 62,8gr en 2380vps op die chrony. Druk 54K psi
4. Het jy die dopvolume van 'n geskiete dop sonder "resize" gemeet?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Philip_L
Full Member
Full Member
Posts: 128
Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm

Re: Quickload hulp asb - 9,3x62. 300gr Aframes. RL-17

Post by Philip_L »

tripodmvr wrote:1. QL wys dat die dop baie vol is. Is dit wel die geval?

Dis reg, ja. Die doppe is lekker vol.

Ek sal so paar laai op 62,8gr en kyk hoe lyk hy, maar sal dalk TPL moet aanpas om plek te maak?

Die dop volume is van gevuurde doppe, ja.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload hulp asb - 9,3x62. 300gr Aframes. RL-17

Post by tripodmvr »

Volgens Quick Target skiet die vinniger lading so 2,6 duim hoër op 300m. Vir bosveldjag sal die makker lading nog steeds baie goed vaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Philip_L
Full Member
Full Member
Posts: 128
Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm

Re: Quickload hulp asb - 9,3x62. 300gr Aframes. RL-17

Post by Philip_L »

Baie dankie, ek waardeer die moeite.
Ek sal kyk en dan TPL n bietjie langer maak dan 5x elk laai van 59gr en 62,8gr.
Sal kyk wat maak hulle en laat weet.
User avatar
Philip_L
Full Member
Full Member
Posts: 128
Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm

Re: Quickload hulp asb - 9,3x62. 300gr Aframes. RL-17

Post by Philip_L »

tripodmvr wrote:1. QL wys dat die dop baie vol is. Is dit wel die geval?
2. Node 7 - 59gr is op die' node.
3. Jy kan miskien by Node 6 uitkom as die dop nie te vol raak nie - 62,8gr en 2380vps op die chrony. Druk 54K psi
4. Het jy die dopvolume van 'n geskiete dop sonder "resize" gemeet?
Baie dankie vir die hulp.

Ek het toe Sako doppe gebruik wat so raps meer volume het. 62.8gr het my toe op 2379 fps gekry (4 skoot gemiddeld).
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload hulp asb - 9,3x62. 300gr Aframes. RL-17

Post by tripodmvr »

Hoe het die groep gelyk. Foto?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Philip_L
Full Member
Full Member
Posts: 128
Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm

Re: Quickload hulp asb - 9,3x62. 300gr Aframes. RL-17

Post by Philip_L »

tripodmvr wrote:Hoe het die groep gelyk. Foto?
Ek het nie n foto geneem, maar die groep was so net oor n duim. 30-35mm?
As ek die verste een uitgooi en naaste 3 kyk sal dit onder n duim wees met 2 wat raak.

Ek dink as ek my kant bring sal hy onder 1duim bly.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload hulp asb - 9,3x62. 300gr Aframes. RL-17

Post by tripodmvr »

Klink goed. Lekker jag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Philip_L
Full Member
Full Member
Posts: 128
Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm

Re: Quickload hulp asb - 9,3x62. 300gr Aframes. RL-17

Post by Philip_L »

Weereens dankie vir die hulp.

Ek moet nou eers weer Rl-17 opspoor om verder te laai. Ek het nie gefokus nie en toe gooi ek die laaste bietjie s365 uit powder measure in die RL-17 blik.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload hulp asb - 9,3x62. 300gr Aframes. RL-17

Post by tripodmvr »

Hoeveel was dit? Is daar groot verskil in die vorm van S365 en RL-17. Ek het al S321 uit S365 verwyder deur dit deur 'n sif te gooi.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Philip_L
Full Member
Full Member
Posts: 128
Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm

Re: Quickload hulp asb - 9,3x62. 300gr Aframes. RL-17

Post by Philip_L »

Beide is “extruded” en lyk basies dieselfde vir my.
Dit was so 50-60gram s365 en so 400gram RL17.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload hulp asb - 9,3x62. 300gr Aframes. RL-17

Post by tripodmvr »

Daardie klink na 'n duur weggooi. S365 brand brand effe stadiger as RL17. Jou keuse of jy dit goed wil meng en dan daarmee eksperimenteer. Die spoed kan moontlik net laer wees. Begin net laag as jy wel besluit om dit te gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Philip_L
Full Member
Full Member
Posts: 128
Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm

Re: Quickload hulp asb - 9,3x62. 300gr Aframes. RL-17

Post by Philip_L »

Dankie.
Vir nou soek ek maar vir “skoon” RL-17, maar ek hou die blik sodat ek later kan probeer kyk wat maak hy. Sal weer onder begin en op werk indien ek dit gaan doen.
Ek dink ook mie dit gaan n groot verskil maak nie, maar wil ook nie onnodig kanse vat nie.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload hulp asb - 9,3x62. 300gr Aframes. RL-17

Post by tripodmvr »

Soos jy kan aflei weet ek hoe dit voel as jy so glips maak. Ek neem aan daar is 'n paar keurige woorde gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Philip_L
Full Member
Full Member
Posts: 128
Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm

Re: Quickload hulp asb - 9,3x62. 300gr Aframes. RL-17

Post by Philip_L »

tripodmvr wrote:Soos jy kan aflei weet ek hoe dit voel as jy so glips maak. Ek neem aan daar is 'n paar keurige woorde gebruik.
Ja Nee, ek is deur daai hele woordeboek wat hulle jou gee as jy n matroos wil word!Image
Post Reply