WHISKY LOUNGE
- moemin
- Jr. Member

- Posts: 84
- Joined: Wed Jan 12, 2022 6:47 am
Re: WHISKY LOUNGE
Manne, ek drink graag. Dalmore cigar malt. Beste wat ek nog ooit gehad het.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: WHISKY LOUNGE
Manne, ek drink graag.
'n Man so na my hart!
'n Man so na my hart!
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Iemand al Auchentoshan probeer? Lowland single malt. Uit die boonste rak.
Shoot straight
Shoot straight
Francois Vogel
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: WHISKY LOUNGE
Ek het al hulle Triple Wood een probeer maar dit proe maar soos mens dink 'n bek vol saagsels sal proe. Dis net hout, bitter min karakter.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Boys
Hulle is nou van die mark af, maar Johnny Walker se Explorers Edison reeks was vir my briljant. Jy kon dit net op Duty Free winkels kry. Ek het nog een of twee bottels oor en bewaar dit soos goud. Smaak is kenmerklik sag maar met ongelooflike ondertone. As julle ooit een raakloop koop hom sonder om te skroom.
Groetnis
Wouter

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Ek verjaar amper.Wouter Roets wrote: Tue Mar 29, 2022 9:47 am Boys
Hulle is nou van die mark af, maar Johnny Walker se Explorers Edison reeks was vir my briljant. Jy kon dit net op Duty Free winkels kry. Ek het nog een of twee bottels oor en bewaar dit soos goud. Smaak is kenmerklik sag maar met ongelooflike ondertone. As julle ooit een raakloop koop hom sonder om te skroom.
Groetnis
Wouter
elke saterdag
HOU HOM DAAI DIKTE
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Ek het 'n Spice Road gekoop 'n paar jaar terug en ek stem saam, hy was verskriklik lekker!Wouter Roets wrote: Tue Mar 29, 2022 9:47 am Boys
Hulle is nou van die mark af, maar Johnny Walker se Explorers Edison reeks was vir my briljant. Jy kon dit net op Duty Free winkels kry. Ek het nog een of twee bottels oor en bewaar dit soos goud. Smaak is kenmerklik sag maar met ongelooflike ondertone. As julle ooit een raakloop koop hom sonder om te skroom.
Groetnis
Wouter
My skoonpa versamel swaar peated whiskeys en het my vir 3 weke lank elke aand een laat proe toe ons in Australie gekuier het by hom. Ek sukkel nogal daarmee!
Hy het my ook 'n bottel Shackleton gegee om terug te bring huistoe wat ons seker sal knak wanneer hy later vanjaar kom kuier.
Bederf my eerder met 'n sterk Jameson en water!
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Ja nee, Jameson lang glas met baie ys en soda dankie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Geno
Dit is juis een van die bottels wat ek nog oor het. Ek en Ronnie het hulle die eerste keer gekoop op Beitbrig se Duty Free met ons eerste buffel en olifant jag saam in Zim en Moz, so die sentment help seker ook met die smaak. Erens moet daar nog n kas of twee agter in iemand se drankwikel staan.
Groetnis
Wout
Dit is juis een van die bottels wat ek nog oor het. Ek en Ronnie het hulle die eerste keer gekoop op Beitbrig se Duty Free met ons eerste buffel en olifant jag saam in Zim en Moz, so die sentment help seker ook met die smaak. Erens moet daar nog n kas of twee agter in iemand se drankwikel staan.
Groetnis
Wout
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Die naam Tripple Wood is nogal 'n giveaway. Ek is nie baie lief vir whisky met te veel karakter (peat, hout, charcoal), verkies hom 'smooth' soos die American Oak of Johnny Walker Black. Oor die duur en eksotiese kan ek ongelukkig nie 'n positiewe bydrae maak.Toxxyc wrote:Ek het al hulle Triple Wood een probeer maar dit proe maar soos mens dink 'n bek vol saagsels sal proe. Dis net hout, bitter min karakter.
Shoot straight
Francois Vogel
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: WHISKY LOUNGE
As dit warm is en ek dors is drink ek Grants met ys en soda en as ek bietjie stout raak gooi ek coke by...
Maar my gunsteling whiskey is Tulemore dew 50/50 met water en n ysie.
Ek het noudie dag Glen Grant se 10 jaar getry was sjap gewees.
EK hoor hulle se Santori Yamazaki is n whiskey wat jy moet probeer voor jy eendag dooi...
Maar my gunsteling whiskey is Tulemore dew 50/50 met water en n ysie.
Ek het noudie dag Glen Grant se 10 jaar getry was sjap gewees.
EK hoor hulle se Santori Yamazaki is n whiskey wat jy moet probeer voor jy eendag dooi...
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: WHISKY LOUNGE
Ja ek het hom op 'n stadium gekoop met die idee dat hy meer karakter sal hê. Ek verstaan "triple wood" behoort jou 'n idee te gee van wat daar aangaan, maar dis glad nie snaaks vir whiskies, veral Scotch whiskies, om verskillende tipes hout te kry deur sy leeftyd nie, so ek het iets meer smaaklik verwag. Ek is erg, ERG teleurgesteld in daardie whisky.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: WHISKY LOUNGE
Ek het nou al so een of twee Japanese whiskies probeer, en dis baie lekker maar dis bietjie duur. Onthou Japanese whiskies trek hulle inspirasie baie baie sterk vanaf die Speyside Scotch whiskies af, so as jy daarvan hou kan jy maar vir jou 'n Speyside single malt gaan koop. As jy van die smooth, subtiel en sagte Japanese whiskies hou, sal jy vrek oor iets soos Dahlwhinnie 15YO ook.Jackalsniper wrote: Tue Mar 29, 2022 1:11 pmEK hoor hulle se Santori Yamazaki is n whiskey wat jy moet probeer voor jy eendag dooi...
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Boys
Dalk moet ons een of ander tyd bymekaar kom met jou allerdaagse whiskey onder die een arm en jou smart een onder die ander. Dan proe ons nou bietjie behoorlik aan die goed. Ek kan my kroeg hier by die werk maklik opoffer vir so n eksperimentjie. Wie weet meskien praat ons nog guns en jag ook later...
Groetnis
Wouter
Dalk moet ons een of ander tyd bymekaar kom met jou allerdaagse whiskey onder die een arm en jou smart een onder die ander. Dan proe ons nou bietjie behoorlik aan die goed. Ek kan my kroeg hier by die werk maklik opoffer vir so n eksperimentjie. Wie weet meskien praat ons nog guns en jag ook later...
Groetnis
Wouter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Ons kan somer Wout se bus vat na die tyd en bq loop dorp kyk, ek sal driver wees dan kan julle lekker rustig agter sit en gesels
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Nou ma cheers boys laat hy loop so opi Dinsdag, so met soda en ys
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Kom die son op of sak hy darem al daar in die agtergrond CappieCapt. Oblivious wrote:Nou ma cheers boys laat hy loop so opi Dinsdag, so met soda en ys

Shoot straight
Francois Vogel
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Capt. Oblivious wrote: Tue Mar 29, 2022 6:13 pm Nou ma cheers boys laat hy loop so opi Dinsdag, so met soda en ys
Al weer Harrier
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: WHISKY LOUNGE
Dit is mou nou die beste plan wat ek nog die jaar gesien het.Wouter Roets wrote: Tue Mar 29, 2022 1:40 pm Boys
Dalk moet ons een of ander tyd bymekaar kom met jou allerdaagse whiskey onder die een arm en jou smart een onder die ander. Dan proe ons nou bietjie behoorlik aan die goed. Ek kan my kroeg hier by die werk maklik opoffer vir so n eksperimentjie. Wie weet meskien praat ons nog guns en jag ook later...
Groetnis
Wouter
Lank terug voor ek nog Pa was in Brooklyn Mall so whiskey tasting aand gehad wat Chivas Regal aangebied het en paar groot name het onder die bus geval en paar van die alledaagse whiskeys het tops gekom.
Maar moet se van daar het my smaak in whiskey verander.
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Gaan kuier by die Devon Valley Hotel net buite Stellenbosch. Hulle het n magdom whiskeys wat n man daar kan proe.
Dit sal jou hele whiskey lewe verander.
Groete
Andre
[/quote]
ek gaan hulle volgende vrydag besoek
[/quote]
Cassie,
Hoe het jou Whiskey besoek by Devon Valley toe afgeloop?
Groete
Ockert
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: WHISKY LOUNGE
Ek dink nie Cassie het nou geld oor vir data na daai kuier nie.
Daai plek kan n man se sak lelik pak gee.
Daai plek kan n man se sak lelik pak gee.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Nee, het nie daar uitgekom.
safari het my bietjie gebriek...
dinge het deurmekaar gehol daai naweek.
maar hopelik is glock se lisensie kaartjie naby. dan sal ek plan maak
safari het my bietjie gebriek...
dinge het deurmekaar gehol daai naweek.
maar hopelik is glock se lisensie kaartjie naby. dan sal ek plan maak
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: WHISKY LOUNGE
Jy kon van Safari af soon toe gestap het, so naby is dit.cassie_calvinia wrote: Fri Apr 08, 2022 2:38 pm Nee, het nie daar uitgekom.
safari het my bietjie gebriek...
dinge het deurmekaar gehol daai naweek.
maar hopelik is glock se lisensie kaartjie naby. dan sal ek plan maak
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: WHISKY LOUNGE
Weet jy wat maak safari met 'n budget... dan is jou kinders ook nog daarAndre308 wrote: Fri Apr 08, 2022 3:14 pmJy kon van Safari af soon toe gestap het, so naby is dit.cassie_calvinia wrote: Fri Apr 08, 2022 2:38 pm Nee, het nie daar uitgekom.
safari het my bietjie gebriek...
dinge het deurmekaar gehol daai naweek.
maar hopelik is glock se lisensie kaartjie naby. dan sal ek plan maak
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: WHISKY LOUNGE
het die naweek highland park se viking scars probeer.
heel ok, maar nie mal oor die spice nie.
ek soek maar die laphroaig...daai sout, see, met die heavy peat is net doeksag
heel ok, maar nie mal oor die spice nie.
ek soek maar die laphroaig...daai sout, see, met die heavy peat is net doeksag
HOU HOM DAAI DIKTE