Slegte Nuus
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Slegte Nuus
My jagpel het in 2010 aansoek gedoen vir 2 addisionele gewere (30-06 en .404 jeffreys). Beide sy aansoeke is afgekeur. Wat dit baie eienaardig maak is dat hy 'n toegeweide jagter is wat in 2009 suksesvol was met 2 ander aansoeke. Gaan hulle nou weer aansoeke in massas afkeur om die "backlog" in te haal?
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Slegte Nuus
Dis nogal vreemd,
ek het in sept.2010 aansoek gedoen vir 'n .25-06, en hy is verlede donderdag goedgekeur.
Laat jou pel appelraad toe gaan.
ek het in sept.2010 aansoek gedoen vir 'n .25-06, en hy is verlede donderdag goedgekeur.
Laat jou pel appelraad toe gaan.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Slegte Nuus
Ek het ook gedink hulle gaan nou spark om dinge reg te kry en backlog in te haal oor hul in die moeilikheid is. Maar ek het nou ook gehoor hulle het slim geraak omrede dit baie vinniger is om af te keur om die targets wat hulle het te maak. Sterkte!
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Slegte Nuus
Hulle moet n rede gee hoekom dit afgekeur is,anders praat met George Nell.Hy sal dit uitsorteer.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Slegte Nuus
Appel
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Slegte Nuus
Dagse Manne
Nou wie kan my baie duidelik inligting meer omtrent die apeleer storie want ekt gisteraand gehoor my vrou se aansoeke is afgekeur, alhoewel sy op haar bevoegdheidskaart wag, die is blykbaar by die drukkers.
Ai en ek het vir haar so goeie motiverings geskryf.....aleen op die plaas en en en en .
Wag nou op die brief.......daarin word blykbaar uiteengesit waarom die aansoeke afgekeur is
Groetnis
Dawid

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Slegte Nuus
Dag se Dawid
Ek het dieselfde probleem gehad nadat ek met gewese blou bloed Botma gepraat het.n uur nadat ek op die foon vir hom gese het hoe puik hy en sy diens is().My voorstel aan jou is bel vir Martin Hood duur maar hy werk.As jy kan kyk in gister se Beeld op n vraag in die parlement as ek reg kan onthou is 40 % van alle aansoeke afgekeur.
Groete

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Slegte Nuus
Gister in die nuwe wild en jag of sa jagters tydskrif ek dink gelees dat meer as 50% van alle nuwe aansoeke afgekeur is om die backlog in te haal. Blykbaar gaan van daai 50% weer hersien word vir latere goedkeuring.
Lyk my dit was n geval van een reg een verkeerd een reg een verkeerd, so apelleer maar of doen maar weer aansoek.
Blok
Lyk my dit was n geval van een reg een verkeerd een reg een verkeerd, so apelleer maar of doen maar weer aansoek.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Slegte Nuus
Ek het juis daaraan gedink om sodra ek terug is in SA maar net weer van voor af aansoek te doen, sonie op my naam aansoek te doen en dan vir haar op ander wapens weer aansoeke in te sit, sonie laat ek my seun aansoek doen vir die wapens.
Dankie vir julle raad
Dankie vir julle raad
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Slegte Nuus
Manne
Om appel aan te teken is die kans amper 90% dat die aansoek weer afgekeur gaan word,wag 90 dae en doen weer aansoek,wysig jou motivering net.
PAC
Om appel aan te teken is die kans amper 90% dat die aansoek weer afgekeur gaan word,wag 90 dae en doen weer aansoek,wysig jou motivering net.
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Slegte Nuus
pac
not true i have yet to hear of a appeal still being refused . your chances are great on a appeal it just takes longer .
not true i have yet to hear of a appeal still being refused . your chances are great on a appeal it just takes longer .
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Slegte Nuus
Daarmee stem ek saam. Appeleer, dit werk, gebruik net iemand soos Martin Hood en kie. Selfs 'n FN as backupgunbobby wrote: pac
not true i have yet to hear of a appeal still being refused . your chances are great on a appeal it just takes longer .
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: Slegte Nuus
Appelleer dit werk my skoonpa se .222 lisensie is 2 weke terug goed gekeer na hy n maand gewag het na hy geappeller het
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: Slegte Nuus
Appel is makliker as om die aansoek oor te doen. Hoop net jy kry 'n behulpsame polisieman wat jou wil help. Van hulle kan maar traag wees, soos ons almal weet.
Born to hunt, but forced to work!
-
FDJ
- Full Member

- Posts: 106
- Joined: Mon Nov 23, 2009 9:57 am
Re: Slegte Nuus
`n Appel deur George Nell het ek 3 weke gewag toe kontak `n dame uit sy kantoor my en laat weet my die lisensie is goed gekeur.Kos so R 2500 maar defnitief die geld werd om eerder te appeleer.
groete
francois
groete
francois
.308 Brno , 30-06 Brno
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Slegte Nuus
Jy hoef jou nie vas te staar in die gebruik van 'n prokureer nie. Jy kan jou appel self hanteer. Kry die vorm by jou DFO en spreek die kwessies wat in die brief aangedui word aan.
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Slegte Nuus
ek stem beyers.
ek ken paar gevalle waar ouens eie appel aangeteken het en geslaag het. spreek net die punte waarop hulle jou afgekeur het reg aan die keer
ek ken paar gevalle waar ouens eie appel aangeteken het en geslaag het. spreek net die punte waarop hulle jou afgekeur het reg aan die keer
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Slegte Nuus
Hoe lank wag mens voor die brief kom, of waar kan ek uitvind.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: Slegte Nuus
Daar is ook Legally Armed in Bloemfontein wat help met aansoeke en appel.
Born to hunt, but forced to work!
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Slegte Nuus
Oom Dawid, my pa wag al 4 maande vir daai brief. Hulle het sy handwapen aansoek afgekeur agv die feit dat hulle nie kan lees nie. (Hy het sy bestaande handwapen oorgesit op my ma se naam, die is goedgekeur, maar syne afgekeur want hulle se hy het klaar 'n handwapen, WTF!!!)Dawid wrote:
Wag nou op die brief.......daarin word blykbaar uiteengesit waarom die aansoeke afgekeur is
In elk geval, die polisie op Trompsburg het hom nou maar aangeraai om 'n nuwe aansoek te doen, so ook George Nell, want hulle kan niks doen sonder daai brief. Lyk my dis nou die nuwe ding van die Polisie, vat hulle tyd om die brief te stuur met die redes van afkeuring.
Sterkte,
Piet
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Slegte Nuus
Hou die koevert met die datumstempel van die poskantoor as bewys van die datum van die pos van die brief. binne 90 dae na daardie datum
-
ablm468
Re: Slegte Nuus
Wat is die redes wat in die algemeen aangevoer word vir die afkeur van 'n aansoek.
Kan mens nie op die forum 'n databasis kry van manne wat al apelle self gedoen het, met hulle appelle, om sodoende aansoekers te help met die appel motivering nie.
Vra maar net.
Hansman
Kan mens nie op die forum 'n databasis kry van manne wat al apelle self gedoen het, met hulle appelle, om sodoende aansoekers te help met die appel motivering nie.
Vra maar net.
Hansman