Lekker spice vir russians?

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Lekker spice vir russians?

Post by Chris (vdB) »

Naand manne

Graag hoor ek by die van julle wat gereeld russians maak, watter spice vir julle die lekkerste tussen Crown se Cooked Russian Salami spice of dieselfde produk van Freddy Hirch is. Ek het nog so bietjie BWB vleis oor voor ek weer gaan jag en wil graag iets anders maak met dit, want ek is half uit geeet aan gewone wors en kasegriller wors. Wil bietjie russians probeer met extra knoffel en sommer so bietjie koljander ook dalk by, maar spesifiek russians, nie russian wors nie. Ek hoor graag van julle voorstelle.

Dankie
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Lekker spice vir russians?

Post by Apie »

Die Javelin reeks tans hoog in aanvraag in Ukraine sal werk!


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Lekker spice vir russians?

Post by Chris (vdB) »

Apie wrote: Wed Mar 16, 2022 6:54 pm Die Javelin reeks tans hoog in aanvraag in Ukraine sal werk!


Sent from my iPhone using Tapatalk
:laugh:
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: Lekker spice vir russians?

Post by Kolhasie »

luister saam. Sit met seker nog 50kg bees vleis
User avatar
Methos
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm

Re: Lekker spice vir russians?

Post by Methos »

As jy hom wil maak soos die Pole.

https://honest-food.net/polish-kielbasa-recipe/
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Lekker spice vir russians?

Post by Chris (vdB) »

Dankie Methos, het jy al die resep gemaak. Interessant vir my is die vars knoffel wat hulle gebruik en nie n' knoffel poeier of flakes nie
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
Methos
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm

Re: Lekker spice vir russians?

Post by Methos »

Jip het hom al gemaak - lekker as hy gerook is met Kersie hout. Die knoffel kook terwyl jy hom rook so die geur is nie so erg nie
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Lekker spice vir russians?

Post by JJV »

Methos wrote:As jy hom wil maak soos die Pole.

https://honest-food.net/polish-kielbasa-recipe/
Ek is groot aanhanger van Hank Shaw, het selfs sy boek: BuckbuckMoose gekoop, gee paar lekker nuwe idees om wildsvleis te geniet.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply