Help asseblief kerels??

Post Reply
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Help asseblief kerels??

Post by Vosman »

Middag manne!
Ek het 'n portugese mauser waarvan die oop brug toegemaak is en die slot handvatsel terug geskuif is om die soos 'n konvensionele aksie te laat werk.
Om die meer akkuraat te kry het ek my geweer na ARMS toe gevat om die volgende te doen.
Die loop te free-float
'n thor sneller op te sit.
Die visiere af te haal(Beter Harmonika)
Die band swivel aan die kolf vas te sit.
Die kroon oor te doen.
Die aksie te "true" so bes moontlik, blykbaar is die aksies moeilik om mee te werk.
Ek het ook 'n knaldemper laat maak.

Gee my asb opinies oor of ek op die regte pad is om die geweer meer akkuraat te kry, anders aanbevelings?
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Help asseblief kerels??

Post by Armand Steenkamp »

Watter model mauser aksie is dit? Die 98 kan n man sommer lekker akkuraat kry. Die modelle voor die 98 weet ek is nie so sterk nie en seker ook minder akkuraat.
Hier is manne wat beter weet as ek.Maar ek dink die verbeteringe wat jy aan gebring het sal help.

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Help asseblief kerels??

Post by Jagtersdok »

Dis Portugese Mauser nie 98 nie,

Maar om jou vraag te antwoord, jy kan nie veel meer aan daai roer doen as wat jy gedoen het nie, jy behorrt iewers verbetering te sien.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Help asseblief kerels??

Post by Vosman »

Dankie Kerels!
Dok, ons sal dalk 'n dag moet skietbaan toe, maar vir eers geduld. Ek behoort my geweer einde September terug te kry.

Groetnis
Post Reply