Goeie middag,
Ek vra weer hulp met QL asb :
243Win
Kruit - Vihtavuri N550
Primer - Winchester LR
Dop H2O - 53.15gr
TPL - 70,15mm
Kruit - 41gr
Koeel- 87gr Vmax Hornady.
Spoed- 2839fps
Loop - 578mm
Baie dankie
Henk
QL hulp vir 243W met VV N550
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: QL hulp vir 243W met VV N550
Ek kan gaan nie nou op die lading kommentaar kan lewer nie, maar ek glo jou tpl moet eerder maksimum rondom 69 tot 69,5mm wees as hy nie alreeds in die lande in is dan nie.
Indien nie in die lande nie, maak net seker die koeel is diep genoeg in die dop geseat.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Indien nie in die lande nie, maak net seker die koeel is diep genoeg in die dop geseat.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp vir 243W met VV N550
41,8gr = 2893vps
43.7gr = 3027vps druk 50K psi
Ek sou die hoër node kies synde druk dan vir beter ontbranding sal sorg. Dit behoort ook beter ES te verseker.
TPL van 69mm behoort vir beter greep te sorg, maar die huidige TPL is darem nie so dat daar baie min greep is nie.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: QL hulp vir 243W met VV N550
Hallo oom,
Baie dankie.
Baie dankie.
- thys308
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm
Re: QL hulp vir 243W met VV N550
Watse 243 is die en is 43gr nie kwaai warm lading nie. Hoe sal dit loop lewe beinvloed.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp vir 243W met VV N550
Maks druk is 60K psi vir die 243, so 50K is baie veilig. Die hoeveelheid dryfmiddel dui nie hier op 'n warm lading nie, maar bloot dat die dryfmiddel moontlik stadiger as sy normale brandspoed ontbrand.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: QL hulp vir 243W met VV N550
Hallo daar manne,
Ek het Woensdag middag gou die spoed weer gaan toets.
43,7gr - 3225vps gedoen.
Iets lyk nie vir my lekker nie.
Waar kan die groot verskil wees.
Kan dit wees dat ek 40gr die eerste keer gelaai het en nie 41gr nie.
Verkeerd neer geskryf.
Dankie
Henk
Ek het Woensdag middag gou die spoed weer gaan toets.
43,7gr - 3225vps gedoen.
Iets lyk nie vir my lekker nie.
Waar kan die groot verskil wees.
Kan dit wees dat ek 40gr die eerste keer gelaai het en nie 41gr nie.
Verkeerd neer geskryf.
Dankie
Henk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp vir 243W met VV N550
Met die nuwe spoed van 3225vps is 40,4gr en 3010vps bereken vir Node 5
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br