More manne. Ek is moontlik oosoek na n chassis stelsel vir my 700 Rem SA.
Wie op die forum gebruik dalk die AIM stelsel en wat is julle opinie?
Ek wil nie n arm en n been betaal vir die stelsel nie so is opsoek na waarde vir geld opsies indien ek besluit om die pad te gaan.
Julle kommentare / ondervindings asb.
Dankie
Groete
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
