Herlaai naweek in Augustus 2011

Post Reply

RSVP

Ja
16
67%
Nee
2
8%
Moontlik
6
25%
 
Total votes: 24

Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2152
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Koos Barnard »

Jagbehep
Bly jy geniet die boek. Ja Boet, wat die .300H&H met al sy sogenaamde foute al vergeet doodgeskiet het moet die nuwe klomp "korrek ontwerpte blinkmeneertjies" nog van leer. Die bemarkers is slim, hulle praat ons koppe vol str@nt en oortuig ons ons het al die nuwe efficient, beltlose, kortgat magnums nodig. Al is die nuwe menere ook hoe goed, ek "sukkel" maar aan met die oues en glo, my die bokke kom nie die verskil agter nie. Maar onthou, elke man soen mos maar sy vrou op sy eie manier en so bly ons almal gelukkig.
Groetnis
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by pietjacobs »

Jagbehep! wrote: maar hoekom is sy naam dan vark?  nou weet ons!  maar dis die blikkies wat Geno gebruik het om sy gas windbuks op in te stel ;)
Daai Castle Blikkie is 'n Christie's blikkie, 0.5% Alcohol Beer Shandy, lyk net soos Catle en was leeg van die vorige aand. Het hom as teiken gebruik.

Om 'n Castle te vergelyk met 'n Christie's is soos om 'n tank te vergelyk met 'n F1  ;)
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by BLOK »

of n marines scope met n jakkals scope ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by pietjacobs »

Dan het jy my. Gewoonlik kom die Castle eers die middag/aand uit. Ek dink nog steed hulle was leeg, maar sorry dan. Sal volgende keer ander blikkies as teikens gebruik. Stem saam, swak styl dat ek hulle nie dadelik weg gegooi het nie.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Jaco Swart »

Piet Vark.

Ek kan jou verseker daai was Castle blikkies , want Christies sal nie jou voete so rond gemaak het dat die tekkies sommer die skuld kry. Piet Vark jy moet sommer jou Baas se nr ook vir my stuur , ek kry hom nie , maar voel dis my plig om hom te vertel dat hy nie so nice is , soos wat hy dink nie. ;D ;D HA Ha Ha

Ludwig

Het jy nie vir ons 'n foto van James van Vrydag aand en 'n foto van oom Dawid van Saterdag aand nie?

Blok

Ons sal vir ou Dok en die voorry van die Vrystaat net weer moet kry om die belangrikheid van die skouer te kom verduidelik.

James

Dis 'n 10mm tape en 'n 9mm boor , het jy dan nie geluister nie. Koop sommer 6 mm tap ook
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by James Wilson »

hey hey!!!!  ek het verjaar vrydag aand, anyway what happens in piet plessies stays there. onthou.  :D


ek het sommer n stel taps en bore gekry. nou kan die doppe maar vassit.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Jagtersdok »

Ek sien julle manne het mooi opgelet in die klas ;)

Jaco waar is die nuwe poll? :P
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by James Wilson »

ok, ek is nou kwaai opgewonde!    ek het al die taps in Christiana gekoop en n stel bore en boute. goed, nou geen tap pas meer nie en die dop sit nog steeds vas.  wat nou? ???
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by BLOK »

:o :o :o

Ek het daai sien kom sal laaik om te hoor wat se die instrukteers. Persoonlik dink ek jy sal hom vir n wapen snit moet vat wat hom gaan sny soos n dop wat in geweer vassit. Wat was daai dies se prys gaan dit nie dalk goedkoper wees nie. :'(
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Jagtersdok »

.......... weg :o
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Jaco Swart »

Knyp eers toe Ha Ha Ha ;D ;D ;D
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Beyers »

Hier gaan mense net een kant toe om 'n rant kan loop soos julle nou bene trek
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by James Wilson »

vat gou more die 300 na die smit toe. ek het hom n beskruiwing gegee van die druk tekens en hy het gese ek moet die geweer dadelik bring. ek dink ek het nou met almal se hulp  die naweek nou tot die gevolgtrekking gekom dat die kamer nie op speck is nie. ek dink ek gaan nou na die besoek aan die smit  n ander geweer he. ek vat sommer die matrys waarin die dop vassit ook saam. so 2 vliee met een klap. ;D
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by BLOK »

James

Ek sal laaik om te hoor wat hy se van PMP in 300H&H na dit wat Armtec my destyds gese het. Sterkte

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by James Wilson »

sal jou more kan se
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Christo »

Ludwig wrote: [img width=560 height=373]http://i202.photobucket.com/albums/aa15 ... G_1368.jpg[/img]

[[img width=560 height=372]http://i202.photobucket.com/albums/aa15 ... G_1395.jpg[/img]
En ek wou 'n herlaai naweek hier by my reel, maar Wouter ou maat, ek sal nie kan kers vashou hierby nie.

Weet iemand van iewers amper so mooi by een van ons forumvriende, anders gaan ons in 'n lee plaashuis moet kuier? Nie dat dit seker saak maak nie.

Wat se die Kaapse ouens, iewers aan die einde van Oktober?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Arnold »

Dit gaan mos maar meer oor die geselskap en die kuier ... o ja, en die herlaai ;-)
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by Frederik »

Hel,

Dit lyk of julle manne dit baie geniet het.  ;D
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by James Wilson »

my die is weer reg.  die die se skag was ook gebuig. ek vermoed ek het hom nie in die verlede 100% reg gestel nie. daai basics wat my altyd ore aansit. ons het die kamer met 1mm verleng.  die PMP rak ammo wat die smit in sy winkel gehad het het gladnie teen die lands gedruk nie. heeltemal teenoorgestelde as my pakkie PMP wat die naweek saam gegaan het. gaan vandag lekker speel met die loads wat ek by dok gekry het.

ek kry dit nie oor my hart om daai mooi kolf te free float nie, toe bestel ek maar vir my n kolf van boyds af, ek gaan daai kolf defnitief free float.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by JACQUES BOTHA »

Jagbehep.
Freefloating is maar die pad om te gaan, en in my boeke AL pad om te gaan.
N drukpunt werk dalk vir iemand.... maar nie in my boeke nie. Vir my is dit soos ek al baie genoem het om een fout met n ander  weg te steek.
Ek is bly jou roer is nou uitgesort..
Dit gaan sommer voel soos n groot las wat van jou skouers af is.
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by BLOK »

Lyk my iemand het vir Gerrie gese jy is opad, wonder is daar iets oor in daai winkel na jy nou weer daar was. Ek brand om te hoor oor wat daai 300 nou gaan maak. Watter kolf het jy bestel weer n houtkolf vir die rowwe werkies want daai kolf van jou is werklik te mooi om veld toe te vat.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by James Wilson »

Dankie, Jacques. ek wou weer na jou geweer gekyk het terwyl ek daar was, maar her besluit 1 ding op n slag.

Blok, die boyds kolf is n nuwe kolf wat hulle maak, sal kyk of ek n link kan plaas. het sommer gisteraand die sonic cleaner ook getoets, ek moet se dit lyk soos toordery. :o


http://www.boydsgunstocks.com/BOYDS-CLA ... 10-274.htm
Last edited by James Wilson on Thu Aug 25, 2011 8:54 am, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3649
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by JPS »

James,

Watter sonic cleaner het jy gekry, sit bietjie toets verslag hier op vir ons man.

Sal ook graag die kolfwil sien wat jy van bouyds afgekry het. Ek sal moet die boyds kolf laat bed vir my .30-06 ek kan glad nie met hom groeperings soos met my okkerneut kolfkry nie. Kon nog net nie gedoen kry nie aangesien dit nog jagseisoen is en mens kan mos nie met roer by gunsmith sit in die seisoen nie.

Bly jou roeris gesort.

Groete
JP
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by James Wilson »

die skietbaan later sal maar eers moet wys of die roer gesort is.

ek het n Hornady sonic cleaner  gekoop. ek het gister so 40 308 doppe gedoen.  dit is regtig soos een of ander dark magic. jy sit die ding aan en los hom vor 480 sekondes. kyk of jy tevrede is met die doppe, indien nie herhaal die proses. ek het dit so 4 keer gedoen net om te kyk wat is moontlik. wat die meeste opvallend is, is skoon primer pockets asook die skoon binne kante. die doppe was buite so skoon soos wat my tumbler dit in 24 uur sal doen.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Herlaai naweek in Augustus 2011

Post by James Wilson »

voor julle lag vir my weird kolf, dis die enigste finished kolf wat in voorraad was ;D
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply