Adres van CFR

Post Reply
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Adres van CFR

Post by Heinds »

Dagse almal

Weet iemand dalk wat die adres en gebou naam is van die CFR kantore in Pretoria?

Ek moet dringend goed vir hulle met koerier stuur maar daar is glo nie water in die gebou vandag nie so niemand kan my help nie.

Dit wat ek het is as volg:

Cnr Pretoria rd & Paul Cruger rd
Pretoria
Building name: Very Tough (Klink nie reg nie)
Next to home affairs

Groete
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Adres van CFR

Post by Geno »

Hein2506 wrote: Building name: Very Tough (Klink nie reg nie)
Nee wat, hulle issie tough nie, net pleinweg vol stront....

"Veritas" is die gebou se naam.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Adres van CFR

Post by Heinds »

Dankie Eugene

Het hom op die ou end gekry:

Volkstem Ave
Veritas Building
Pretoria
0001

Groete
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Post Reply