300 Win Wip as ek oor Sandsakke skiet
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
300 Win Wip as ek oor Sandsakke skiet
Is dit normaal vir die geweer, dit is 'n swaar M98 met 'n Shillen loop, Ek het opgelet dat hy lig voor noggal baie op as ek oor 'n rest skiet, die slim manne s? ek moet hom nie vashou nie, hy kan maar spring, kan dit dalk sy accuraatheid beinvloed, of moet ek hom vashou. Ek het nie die probleem met my 270 nie, maar natuurlik praat ons nou van 'n geweer wat baie minder skop.
So die vraag wat is die best manier om 'n 300 te bench rest en consistency te kry
So die vraag wat is die best manier om 'n 300 te bench rest en consistency te kry
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 300 Win Wip as ek oor Sandsakke skiet
dis maar 300 se storie daai. jagtersdok het hierdie naweek oom my 300 op die benc rest manier vas gehou. ek skiet die gewere ook maar so my 300 en n 300 van n vriend van my is redelik swaer en beide klim maar in die lig op.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Biltongjagter
Re: 300 Win Wip as ek oor Sandsakke skiet
Flip, laat hy maar wip as hy wil wip!
Lank voor hy wip is daai koe?l lankal, vergete al, by sy bek uit!
My 7mm Rem Mag wip ook lekker teen 3600vps tromp snelheid - maw woorde net meer as 'n halwe duisendste van 'n sekonde neem dit daardie koe?l om deur die 2vt (24") loop te skiet - dus lank voor hy kon droom om te wip is die koe?l uit die loop en groepeer hy steeds uitstekend, wip en al.
Groete,
Koos.

Gerard
Re: 300 Win Wip as ek oor Sandsakke skiet
Die gemiddelde geweer beweeg om en by 3mm in die tyd vandat die slagdoppie ontbrand totdat die koeel by die tromp ontprop. Die rotasie van die geweer, wat die tromp laat lig, is afhanklik van hoe die kolf ontwerp is en hoe die geweer ondersteun word wanneer dit gevuur word. Kolfontwerp speel hier 'n groot rol en, as mens na bankskiet gewere se kolwe kyk, is dit baie duidelik. Die kolf is so gemaak dat al die vlakke, wat agtertoe skuif oor die sakke, parallel is aan die boor van die loop. Indien 'n geweer aan 'n enkele balans punt bokant die geweer opgehang word en dan gevuur word, sal die eerste +- 3mm agtertoe beweging die geweer se tromp na onder laat roteer en die impakpunt sal sak.
-
Biltongjagter
Re: 300 Win Wip as ek oor Sandsakke skiet
Jy's heeltemal reg Ludwig - versnelling neem tydjie tot by tromp - maar steeds bitter min tyd.
Nogtans groepeer gewere wip en al!
Gerard se verduideliking gee baie sinvolle redes daarvoor.
Nou wonder ek, al die manne wat so lekker Boyds kolwe opsit - is dit ten goede?
Nogtans groepeer gewere wip en al!
Gerard se verduideliking gee baie sinvolle redes daarvoor.
Nou wonder ek, al die manne wat so lekker Boyds kolwe opsit - is dit ten goede?
-
Biltongjagter
Re: 300 Win Wip as ek oor Sandsakke skiet
Heeltemal waar wat jy s?!..... as die wip en skut se styl, skoot na skoot konstant bly, sal dit nie groepering werklik beinvloed nie,
Mens konsentreer mos juis om al hierdie veranderlike en menslike negatiewes so konstant moontlik te hou wanneer jy knap groeperings probeer skiet. Ook beheer jy loop wip sover moontlik.
Net so waar..... maar minder loop wip maak beslis vir 'n meer vergeeflike situasie aan die skut se kant.
Nou wonder ek verder, hoeveel moeiliker is dit om uit die vuis uit met K/d op geweer steeds knap groeperings te skiet?
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 300 Win Wip as ek oor Sandsakke skiet
Ja man Biltong, ek het ook een gekoop en die ding lyk tog baie mooier as my oorspronklikke kolf, dis mos al wat telBiltongjagter wrote: Nou wonder ek, al die manne wat so lekker Boyds kolwe opsit - is dit ten goede?
Peet
Work to live, don"t live to work
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 300 Win Wip as ek oor Sandsakke skiet
nee wat soos jy s? hy sal groepeer of hy wip of nie,
Maar ek gaan jou reguit s? net as jy hom elke keer dieselfde vashou. verander jou skiethouding bietjie of hou een skoot die kolf voor vas en volgende skoot agter op die base en jy sal baie gou helse verskil agter kom, en hoe meer die skop hoe groter die verskil. En jaaaaaaa Koos ek het dit al met verskillende gewere met verskillende kolwe getoets.
Oom gerard is heeltemal reg dat die kolf design groot invloed het in watter rigting al die kragte verplaas word

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 300 Win Wip as ek oor Sandsakke skiet
Dankie manne, so ek gaan hom maar los dat hy wip en nie probeer vashou nie
-
Biltongjagter
Re: 300 Win Wip as ek oor Sandsakke skiet
Neels, as jy nou mooi gelees het sou jy sien my vraagEn jaaaaaaa Koos ek het dit al met verskillende gewere met verskillende kolwe getoets.
is juis in die konteks van kolf ontwerp, nl. is dit (altyd) ten goede?Nou wonder ek, al die manne wat so lekker Boyds kolwe opsit - is dit ten goede?
Kon jy nou uit al jou verskillende tipes kolwe getoets al agterkom watter tipe kolf ontwerp lewer die beste resultate?