Geno skiet lang loop 243s maar jy sien mos die manne se hier dit gaan nie werk nie. Net Creedmoor mosMuishonde wrote: Sun Sep 19, 2021 1:05 pm Moet se ek is bitter lus vir n mooi nuwe roer....gelukkig dink my vrou ek het net 3 ysters, hehe
Dis egter jammer die Howa 22-250 's kom nou nie meer met n 1/9 twist uit nie...dink hulle bied" beste of both worlds " !
Dan sit n man met die liksens ding ook nog ,ai.
Het iemand nou onlangs iets laatbou ? Tyds gewys neem dit nog langer as net aansoek doen vir n roer ?
Ek sit met n RSA enkelskoot aksie en dit laat nog n paar opsies oop ?
Ding Geno skiet n wille 6mm dan nie ?
Geno kom in asb ?
Die ideale Makou kaliber, help ?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Die idiale Makou kaliber, help ?
Last edited by Capt. Yoda on Mon Sep 20, 2021 8:23 am, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Die idiale Makou kaliber, help ?
Oom, ek skiet met 75gr v max.
My geweer laaik daai punte! Vroeër het ek met 55gr varmegedon geskiet, maar die 75 v max teen 3200vps skiet bitter mooi en doodlik. Partykeer bietjie vleis skade, maar as ek reg skiet bly die borste mooi.
Groete Ben
Hier is een wat ek met 55gr teen 3700vps van voor op 150m geskiet het.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Die idiale Makou kaliber, help ?
Ek sou ook baie gemakliker wees met met n 6mm.
Last edited by Arnold on Mon Sep 20, 2021 7:57 am, edited 1 time in total.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Die idiale Makou kaliber, help ?
Miskien is dit net my verbeelding maar stywe twist lope skiet ligte koeels nie optimaal nie .Dit is nou met varmint tipe koeels wat jy vinnig wil skiet, die dun mantel word deur die groewe grafeer maar die lood kern is traag om teen die selfde spoed te roteer wat die koeel vervorm as dit die loop verlaat wat akkuraatheid beinvloed.
Swaar vir kaliber koeels wat stadig by die teiken aankom maak ook nie so baie skade (explosive pink mist) soos ligter koeels met hoe spoed nie.
Dit is hoekom ons verskillende gewere soms in die selfde kaliber nodig het vir verskillende applikasies.
6MM met 87 gr vmax sal vir die doel my stem kry.
DD
Swaar vir kaliber koeels wat stadig by die teiken aankom maak ook nie so baie skade (explosive pink mist) soos ligter koeels met hoe spoed nie.
Dit is hoekom ons verskillende gewere soms in die selfde kaliber nodig het vir verskillende applikasies.
6MM met 87 gr vmax sal vir die doel my stem kry.
DD
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Die idiale Makou kaliber, help ?
Terloops, dit lyk of Howa nie meer standaard kort aksie gewere in 223 maak nie en slegs in die mini aksie. Vir die wat dalk nog 'n kort aksie 223 soek moet maar iewers een vasmaak voor hulle weg is.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Die idiale Makou kaliber, help ?
Wat sal die hoogste node spoed haalbaar wees tussen n 22-250 en 243 albei met 24" lope en n 55gr koel? Kom ons se enige kruit is beskikbaar.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Die idiale Makou kaliber, help ?
Arnold weet jy wat is die magasyn lengte op so mini aksie 223? Ek neem aan jy gaan dan beperk word tot ligte koels as jy uit die magasyn wil voer.Arnold wrote:Terloops, dit lyk of Howa nie meer standaard kort aksie gewere in 223 maak nie en slegs in die mini aksie. Vir die wat dalk nog 'n kort aksie 223 soek moet maar iewers een vasmaak voor hulle weg is.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Die idiale Makou kaliber, help ?
Ek het geen idee.LUAN wrote: Mon Sep 20, 2021 11:08 amArnold weet jy wat is die magasyn lengte op so mini aksie 223? Ek neem aan jy gaan dan beperk word tot ligte koels as jy uit die magasyn wil voer.Arnold wrote:Terloops, dit lyk of Howa nie meer standaard kort aksie gewere in 223 maak nie en slegs in die mini aksie. Vir die wat dalk nog 'n kort aksie 223 soek moet maar iewers een vasmaak voor hulle weg is.
Die kort aksie se masyn is ook beperk maar jy kan die aksie met 'n AICS tipe magesyn gebruik en dan taamlik lank laai, ek twyfel of jy hierdie met die mini aksie kan doen.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Die idiale Makou kaliber, help ?
As jy glo dat halfnodes ook bestaan...
55gr Ballistic tips - almal op dieselfde halfnode (bestek waardes in QL)
243 -> +-3850fps (Reloader 17)
22-250 -> +-3775 fps (Reloader 17)
223 -> +- 3385fps (AR 2219)
55gr Ballistic tips - almal op dieselfde halfnode (bestek waardes in QL)
243 -> +-3850fps (Reloader 17)
22-250 -> +-3775 fps (Reloader 17)
223 -> +- 3385fps (AR 2219)
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Die idiale Makou kaliber, help ?
Blitsbokke bo, al was die bestes nie daar nie!!! Darem 'n ligpuntjie!
Last edited by PWV on Mon Sep 20, 2021 4:51 pm, edited 1 time in total.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Die idiale Makou kaliber, help ?
Oom PWV,PWV wrote: Mon Sep 20, 2021 12:39 pm Smaak my almal is spoed-bedônerd. Ek en Gawie het 'n pa- en ma- makou geskiet op 450 m. Ek het met die .308 teen 2640 vt/s die eggenote laat lê. Die ouman het 'n draai gevlieg en toe hy kom sit het Gawie hom te ruste gelê met sy .243. So wat is die storie? Gebruik die geweer waarmee jy kan skiet, en met skiet bedoel ek nie net om die sneller te trek nie.
Moet mens 'n "spesiale" geweer aanskaf vir die voële? Pel van my het 29 gewere in sy instapkluis. In tien jaar is daar nog nie 'n koeël deur die meeste van hul lope nie!
Blitsbokke bo, al was die bestes nie daar nie!!! Darem 'n ligpuntjie!
Ek verstaan nie oom se redenasie in hierdie post se konteks nie. Hier is n man wat klaar gewere het wat elk n ander doel dien en hy hulle nie verder wil op skiet waneer hy die voels skiet nie. Dus wil hy iets anders aanskaf wat die doel moet dien om hoofsaaklik die voels te skiet. Hoekom gaan hy nou nie die beste geweer vir die job koop nie.
Dit is een ding om te le en tyd he vir afstand meet, dail volgens Strelok en skiet hom daar waar hy staan, maar dit is nie hoe dinge altyd gaan uitwerk nie en daar gaan n 308 se wiele van die wa afval.
Ek dink die raad wat hy tot dusver toe gekry het met kalibers oor die 3000fps in .22/6mm is in die kol met hy benodig vir sy applikasie.
Groete
Andre
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Die idiale Makou kaliber, help ?
Oom PWV,PWV wrote: Mon Sep 20, 2021 12:39 pm Smaak my almal is spoed-bedônerd. Ek en Gawie het 'n pa- en ma- makou geskiet op 450 m. Ek het met die .308 teen 2640 vt/s die eggenote laat lê. Die ouman het 'n draai gevlieg en toe hy kom sit het Gawie hom te ruste gelê met sy .243. So wat is die storie? Gebruik die geweer waarmee jy kan skiet, en met skiet bedoel ek nie net om die sneller te trek nie.
Moet mens 'n "spesiale" geweer aanskaf vir die voële? Pel van my het 29 gewere in sy instapkluis. In tien jaar is daar nog nie 'n koeël deur die meeste van hul lope nie!
Blitsbokke bo, al was die bestes nie daar nie!!! Darem 'n ligpuntjie!
As Oom so bietjie die draad deurgelees het sal Oom sekerlik verstaan dat hier n wil is om n nuwe wapen aan te skaf, soos Andre ook noem.
Soms soek mens n verskoning maar ek glo nie Jaracal moet die plek wees waar iemand jou afraai om nog n roer te koop nie.
Om nou hier te kom kwytraad dat almal bedonerd is is volgens my eintlik sommer pleinweg ongeskik. Dit is my opinie maar Oom weet seker wat sê hulle van opinies ...
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Die idiale Makou kaliber, help ?
Ek dink Oom kort n 8 twist Howa 223 sodat Oom ligte koeëls ook stadig kan skiet

Last edited by Arnold on Mon Sep 20, 2021 6:08 pm, edited 1 time in total.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Arnold,
Jy sal maar die Paarl moet mis ry in die volgende paar maande tot die stof gaan le.
Of beweeg net n bietjie vinniger as n stadige koel
.
Ek dink darm nie n 308 vang n hilux in 5de rat nie
Jy sal maar die Paarl moet mis ry in die volgende paar maande tot die stof gaan le.
Of beweeg net n bietjie vinniger as n stadige koel
Ek dink darm nie n 308 vang n hilux in 5de rat nie
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Nou begin die makou jag eers lekker raak.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Die idiale Makou kaliber, help ?
PWV wrote: Mon Sep 20, 2021 12:39 pm Blitsbokke bo, al was die bestes nie daar nie!!! Darem 'n ligpuntjie!
My oom blits vinnig ja 243, 22-250 308 slow very slow, speed kills
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Kerels julle rafel nou uit. PWV se argument is dat indien die koeël genoeg energie het op daardie afstand dan kan dit die voël effektief doodmaak. Spoed is dus nie alles nie.
Hoe platter die geweer skiet hoe beter, maar dit is 'n groot en taai teiken, so maak seker dat jou roer die nodige op die lang afstande kan doen.
Hoe platter die geweer skiet hoe beter, maar dit is 'n groot en taai teiken, so maak seker dat jou roer die nodige op die lang afstande kan doen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
22-250 of ‘n ou kaliber waarvan ek maar min hoor deesdae maar self een het .220Swift. Die ou Swifts se lope het nie lank gehou nie, myne skiet nog redelik, maar staan meestal in die kluis, darm springbok of twee al met hom omgedop. .243AI gn ook lekker loop! Ai dis lekker om te droom van ‘n nuwe gun!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Die idiale Makou kaliber, help ?
Dankie Arnold lyk of die 22-250 nie n slegte keuse is as mens die ligter koels wil skiet verloor nie veel tenoor n 243 as mens kyk na standaard rak gewere.Arnold wrote:As jy glo dat halfnodes ook bestaan...
55gr Ballistic tips - almal op dieselfde halfnode (bestek waardes in QL)
243 -> +-3850fps (Reloader 17)
22-250 -> +-3775 fps (Reloader 17)
223 -> +- 3385fps (AR 2219)
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Die idiale Makou kaliber, help ?
Baie dankie, doktor! Met jou meerdere kennis sal ek jou raad oorweeg!Arnold wrote: Mon Sep 20, 2021 6:08 pmEk dink Oom kort n 8 twist Howa 223 sodat Oom ligte koeëls ook stadig kan skiet![]()
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Die idiale Makou kaliber, help ?
Arnold, ek het PWV, Pieter se opinie, waarneming en verhaal gemeng met sy feite, tong-in-die-kies en sarkasme gelees in die gees wat dit bedoel is. Lighartig, die ouman vlieg ‘n draai, eggenote en ander fyn nuanses ens. Hy sluit af met die Blitsbokke, blydskap.Arnold wrote: Mon Sep 20, 2021 6:05 pmOom PWV,PWV wrote: Mon Sep 20, 2021 12:39 pm Smaak my almal is spoed-bedônerd. Ek en Gawie het 'n pa- en ma- makou geskiet op 450 m. Ek het met die .308 teen 2640 vt/s die eggenote laat lê. Die ouman het 'n draai gevlieg en toe hy kom sit het Gawie hom te ruste gelê met sy .243. So wat is die storie? Gebruik die geweer waarmee jy kan skiet, en met skiet bedoel ek nie net om die sneller te trek nie.
Moet mens 'n "spesiale" geweer aanskaf vir die voële? Pel van my het 29 gewere in sy instapkluis. In tien jaar is daar nog nie 'n koeël deur die meeste van hul lope nie!
Blitsbokke bo, al was die bestes nie daar nie!!! Darem 'n ligpuntjie!
As Oom so bietjie die draad deurgelees het sal Oom sekerlik verstaan dat hier n wil is om n nuwe wapen aan te skaf, soos Andre ook noem.
Soms soek mens n verskoning maar ek glo nie Jaracal moet die plek wees waar iemand jou afraai om nog n roer te koop nie.
Om nou hier te kom kwytraad dat almal bedonerd is is volgens my eintlik sommer pleinweg ongeskik. Dit is my opinie maar Oom weet seker wat sê hulle van opinies ...
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Ek vind veral jou sin soos bo aangedui as ongeskik. Veral in die lig dat hy duidelik sê “almal is spoed bedonnerd” en nie “ almal is bedonnerd” nie. Spoed behep sou die mooier weergawe gewees het met presies dieselfde strekking.
Die gebruik van die aanspreekvorm “Oom” verdien bietjie waardigheid en respek, vanselfsprekend uitgesluit wanneer iemand totaal buite orde is.
Two wrongs don’t make a right.
Kom ons probeer mekaar se waardigheid respekteer asb.
Met respek.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Verskoon my as ek lees wat geskryf is en daarop reageer, my fout.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
DJC
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Thu Dec 05, 2013 4:34 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Dagsê manne, ek vra sommer uit onkunde... hoe pas 'n 25-06 in hierdie prentjie as doelgerigte mak ou geweer?
Dit is mos ook 'n lekker vinnige knaap met 'n plat trajek en genoeg oemf.
Of is kaliber se lang dop en baie kruit die rede dat Muishonde nie dit oorweeg nie?
Dit is mos ook 'n lekker vinnige knaap met 'n plat trajek en genoeg oemf.
Of is kaliber se lang dop en baie kruit die rede dat Muishonde nie dit oorweeg nie?