German shorthair pointer
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
German shorthair pointer
Dagsê almal.
Weet iemand dalk waar ek so 'n hondjie in die hande kan kry?
Groete Ben
Weet iemand dalk waar ek so 'n hondjie in die hande kan kry?
Groete Ben
-
Michael vanzyl
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Mon Nov 25, 2019 11:56 am
Re: German shorthair pointer
Goeie more . Ek weet van een as jy nog opsoek is na een?
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: German shorthair pointer
Asb jy kan gerus aan stuur.
Groete Ben
0787981262
Groete Ben
0787981262
- kwagga
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm
Re: German shorthair pointer
Ben, het jy al op Gumtree gekyk? Dan is daar ook ‘n FB groep German Short Haired Pointers South Africa.
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: German shorthair pointer
Ek het ja, baie dankie. Ek het een gekry wat Desember reg sal wees. Dit gee my kans om my geld sake ook reg te kry.
Groete Ben
Groete Ben
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: German shorthair pointer
Ben, maak asb net baie seker voor jy die "sneller trek" op 'n GSP. Hulle vereis vreeslik baie tyd en aandag, dis maar soos om 'n kind groot te maak. Neem in ag die stadium van jou lewe waarin jy is en hoe dit waarskynlik gaan verander. Hou ook in gedagte dat hulle eers begin werk op 2 jaar en regtig verstaan wat hulle doen van 5 af...
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: German shorthair pointer
Stem heeltemal saam. Stadium van jou lewe en tyd beskikbaar vir so ‘n werkende hond bepaal of jy ‘n werklik waardige eienaar is.
Hulle werk darem so bietjie vroeër... al is dit net om jou op jou voete te kry!
Beste.
Hulle werk darem so bietjie vroeër... al is dit net om jou op jou voete te kry!
Beste.
Last edited by Lategan1 on Sun Sep 12, 2021 10:23 am, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: German shorthair pointer
Wees bitter versigtig om honde te koop op Gumtree, OLX etc. 80% scams.
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: German shorthair pointer
O ja.... My pel het een gehad wat tonnels onderdeur die huis gegrawe het - weens te min aandag... Wees baie bedag hieropForester wrote: Fri Sep 10, 2021 8:46 am Ben, maak asb net baie seker voor jy die "sneller trek" op 'n GSP. Hulle vereis vreeslik baie tyd en aandag, dis maar soos om 'n kind groot te maak. Neem in ag die stadium van jou lewe waarin jy is en hoe dit waarskynlik gaan verander. Hou ook in gedagte dat hulle eers begin werk op 2 jaar en regtig verstaan wat hulle doen van 5 af...
Groenis!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: German shorthair pointer
Daai manne myn n tuin op as hy nie werk nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Muishonde
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm
Re: German shorthair pointer
Dagse.
Dit is soos julle almal se, daai GSP manne het meer aandag en tyd nodig as jou vrou !
Maar as jy tyd insit sal jy beloon word, glo my !!
Ek is op my 2de een....beste vriend ooit !!
Dit is soos julle almal se, daai GSP manne het meer aandag en tyd nodig as jou vrou !
Maar as jy tyd insit sal jy beloon word, glo my !!
Ek is op my 2de een....beste vriend ooit !!
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: German shorthair pointer
Al die GSPs wat ek al op plase raakgeloop het is great honde. In die dorp het ek nog net terroriste gesien.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: German shorthair pointer
Benna kry vir jou n Jack Russell of n whiredhair fo x terrier. Leer hulle mooi maar n GSP in die dorp is maar vir bollie soek.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: German shorthair pointer
Dagsê oom. Ek is bevoorreg om op die plaas te bly. Ek dink erg daaraan, maar hierdie draad het my dalk so bietjie laat heroorweeg. Ek is nie seker hoe my lewe gaan verander oor die volgende paar jaar nie, so ek dink ek moet bietjie aanhang.joe rocket wrote: Thu Sep 16, 2021 12:52 pm Benna kry vir jou n Jack Russell of n whiredhair fo x terrier. Leer hulle mooi maar n GSP in die dorp is maar vir bollie soek.
Groete Ben
