9.3x62mm 286gr Partition QL Hulp
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
9.3x62mm 286gr Partition QL Hulp
Goeie naand Dale en Tripod. Ek wil op Hennie se Rel17 spoor loop. Wil graag ‘n ligte tot medium lading gebruik. In my vorige kommentaar het ek verwys na my ligte geweer met sterk ‘recoil’ en dat ek op soeke is na ‘n sagter lading sonder om snelheid te verloor. Kan een van julle help asb. Geen klankdemper op nie.
Node mikpunt +_2250-2320. My geweer gee lae snelhede, relatief tot ander. Ideaal sou wees 2320-2360.
Kaliber: 9.3x62mm Husqvarna
Koeel: Nosler Partition
Koeel gewig: 286gr
Dop: Sako
Doplengte gesny: 61.8mm
H2o gevuurde dop: 77.7gr
Slagdop: Winchester LR
TPL 83.8mm, MOL= 67.0mm(maks. lengte vir gladde voer)
Magasynkas Lengte: 86.0mm(voer nie op die lengte nie, patroon te lank)
Loop Lengte: 601mm
Loopdraai: Onbekend
Kruit: Reloader 17, Lot 02419x072120
Lading 3-skoot gem. snelheid 62gr @ 2240 vps
Gemeet op ProChrony 5m weg
Geen haas, wanneer tyd toelaat asb.
Baie dankie.
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 9.3x62mm 286gr Partition QL Hulp
Lategan1 wrote: Tue Aug 10, 2021 10:37 pm Goeie naand Dale en Tripod. Ek wil op Hennie se Rel17 spoor loop. Wil graag ‘n ligte tot medium lading gebruik. In my vorige kommentaar het ek verwys na my ligte geweer met sterk ‘recoil’ en dat ek op soeke is na ‘n sagter lading sonder om snelheid te verloor. Kan een van julle help asb. Geen klankdemper op nie. Lading word gering verhoog en terugslag behoort nog binne perke te wees.
Node mikpunt +_2250-2320. My geweer gee lae snelhede, relatief tot ander. Ideaal sou wees 2320-2360. Jy is reg oor die spoed rendement. Brandtempo is heel af en dui op lang vryboor.
Kaliber: 9.3x62mm Husqvarna
Koeel: Nosler Partition
Koeel gewig: 286gr
Dop: Sako
Doplengte gesny: 61.8mm
H2o gevuurde dop: 77.7gr
Slagdop: Winchester LR
TPL 83.8mm, MOL= 67.0mm(maks. lengte vir gladde voer)
Magasynkas Lengte: 86.0mm(voer nie op die lengte nie, patroon te lank)
Loop Lengte: 601mm
Loopdraai: Onbekend
Kruit: Reloader 17, Lot 02419x072120
Lading 3-skoot gem. snelheid 62gr @ 2240 vps 62,9gr vir spoed van 2280vps op die chrony 5m weg. Die enigste lading na bo kan by die midnode wees - 64,7gr vir 2350vps. Druk dui dan op 45K psi (maks 57K) en 'n baie vol dop. Jou keuse of jy daar wil gaan kuier.
Gemeet op ProChrony 5m weg
Geen haas, wanneer tyd toelaat asb.
Baie dankie.
Beste.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 9.3x62mm 286gr Partition QL Hulp
Fantasties Tripod. Baie dankie.
My dopvul, ook volgens Nosler Forum op 62.9, sal so 101% wees, perfek.
Beste.
ns. Sien die kersie word gebrand.

My dopvul, ook volgens Nosler Forum op 62.9, sal so 101% wees, perfek.
Beste.
ns. Sien die kersie word gebrand.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: 9.3x62mm 286gr Partition QL Hulp
Lategan,
Hoekom is Reloader 17 spesifiek n voorvereiste? Ek dink Norma 203B en S341 is meer geskik vir die taak? Vra bloot uit interresantheid, seinde my 9.3x62 se oop visiere mooi reguleer met n Partition 286gr teen 2280 fps, en ek dit sonder druk, te veel recoil, of n te vol dop kry met bg poeiers

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
RugerBoy
- Full Member

- Posts: 151
- Joined: Tue Nov 11, 2014 5:09 pm
Re: 9.3x62mm 286gr Partition QL Hulp
My gevoel is ook dat Norma 203-B perfek werk in die 9,3x62, wil amper se dis n minde" komplekse" lading as R17. Ek het sonder sukel by 2450fps uitgekom met n 286gr A-frame . Toe besluit op 2350 fps. Wat my ook baie verbaas het van die 203-B is hoe konstant die spoed is.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 9.3x62mm 286gr Partition QL Hulp
Vir 286gr.Pappabeer wrote: Sat Aug 14, 2021 6:19 pm Lategan,
Hoekom is Reloader 17 spesifiek n voorvereiste? Ek dink Norma 203B en S341 is meer geskik vir die taak? Vra bloot uit interresantheid, seinde my 9.3x62 se oop visiere mooi reguleer met n Partition 286gr teen 2280 fps, en ek dit sonder druk, te veel recoil, of n te vol dop kry met bg poeiers
Pappabeer, voorvereiste nee. Net spesifieke uitdagings. Ek hou kort, hierdie onderwerp was deurgetrap onder die “9.3x62 revolusie” draad, weet nie of jy dit gevolg het nie. Hennie Oelofse het met info na vore gekom in sy soeke na 5400Joules energie vir sy Namibia buffeljag, wel ‘n voorvereiste. Geen debat of dit nou wel noukeurig gevolg word nie!
Ek het ou info hieroor van Nosler Reloading Forum, wat eens was met Hennie se navorsing en het uittreksel geplaas.
Hennie se soeke was na die geskikte en genoeg kruit in die klein dop vir 5400J sowel as die mees geskikte koeël.
My soeke is ‘reverse engineering’. My 9.3 is ‘n liggewig Husqvarna plaak beiteltjie!! Ek wil weer laer ‘recoil’ hê vir beter akuraatheid vir wildjag, minder stamp en meer stoot. Dit is dus ons raakpunte.
Ek plaas Acurateshooter se Rel17 artikel hier, selfverduidelikend. Let op die hoër digtheid en hoër snelheid per volume weens onderskeidelik die spesifieke fisiese en chemiese eienskappe van Rel17 vs ander kruit.
Ek het baie goeie resultate met my laaste S355 kruit gekry, drasties beter as S335. Nou soek ek verder, danksy Jaracal!
N203B of Rel15 was seker my volgende opsie totdat Rel17 op die horison gekom en beskikbaar geraak het by ons. Niks fout daarmee en as ek jy is, veral gegewe jou kalibrasie, sou ek dalk daar bly. Die verskil indien enige op my en jou node, mag dalk ignoreerbaar wees. Ek het die blaaie met die vergelykende info, as jy belangstel pm my jou e-pos adres, scan en stuur ek met graagte. Interessante leesstof, dateer 2015 en ek vind dit nie op die nuwe Nosler forum nie, dalk my swak soek.
Beste.
Met komplemente.
https://www.accurateshooter.com/technic ... eloder-17/
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: 9.3x62mm 286gr Partition QL Hulp
Dankie vir jou andwoord, ek verstaan wat jy wil doen.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 9.3x62mm 286gr Partition QL Hulp
Môre Tripod.tripodmvr wrote: Wed Aug 11, 2021 4:27 amLategan1 wrote: Tue Aug 10, 2021 10:37 pm Goeie naand Dale en Tripod. Ek wil op Hennie se Rel17 spoor loop. Wil graag ‘n ligte tot medium lading gebruik. In my vorige kommentaar het ek verwys na my ligte geweer met sterk ‘recoil’ en dat ek op soeke is na ‘n sagter lading sonder om snelheid te verloor. Kan een van julle help asb. Geen klankdemper op nie. Lading word gering verhoog en terugslag behoort nog binne perke te wees.
Node mikpunt +_2250-2320. My geweer gee lae snelhede, relatief tot ander. Ideaal sou wees 2320-2360. Jy is reg oor die spoed rendement. Brandtempo is heel af en dui op lang vryboor.
Kaliber: 9.3x62mm Husqvarna
Koeel: Nosler Partition
Koeel gewig: 286gr
Dop: Sako
Doplengte gesny: 61.8mm
H2o gevuurde dop: 77.7gr
Slagdop: Winchester LR
TPL 83.8mm, MOL= 67.0mm(maks. lengte vir gladde voer)
Magasynkas Lengte: 86.0mm(voer nie op die lengte nie, patroon te lank)
Loop Lengte: 601mm
Loopdraai: Onbekend
Kruit: Reloader 17, Lot 02419x072120
Lading 3-skoot gem. snelheid 62gr @ 2240 vps 62,9gr vir spoed van 2280vps op die chrony 5m weg. Die enigste lading na bo kan by die midnode wees - 64,7gr vir 2350vps. Druk dui dan op 45K psi (maks 57K) en 'n baie vol dop. Jou keuse of jy daar wil gaan kuier.
Gemeet op ProChrony 5m weg
Geen haas, wanneer tyd toelaat asb.
Baie dankie.
Beste.
Geweer was by GS. ‘Oprit‘ en sykante poleer om funksionele Magasynlengte beter te benut. Langer TPL/286gn het vasgesteek met voer, dop geknyp met helling oor feed ramp. Problem sorted.
Vraag asb: My TPL kan nou wees 85mm, 1.2mm langer as met hierdie berekeninge. Kan jy my lading 62.9gn asb. bevestig met langer TPL?
Waarderend.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 9.3x62mm 286gr Partition QL Hulp
Nodespoed bly soos bo, maar QL dui lading van 63.6gr aan. Dit klink bietjie baie vir so geringe aanpassing, maar kom ons kyk wat maak 3 skote met groepering, asook spoed verkry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 9.3x62mm 286gr Partition QL Hulp
Dankie Tripod.
Wat sou jy doen?
Snelheid is dieselfde met meer kruit? Dopvul % bly op sigwaarde dieselfde. Druk?
baie dankie.
Beste.
ns. Lang keël, ek ophou meet met spring reeds by 10mm!
Ek kan laai vir groepering van beide ladings met onderskeie TPL en bepaal die akuraatste groep?
Wat sou jy doen?
Snelheid is dieselfde met meer kruit? Dopvul % bly op sigwaarde dieselfde. Druk?
baie dankie.
Beste.
ns. Lang keël, ek ophou meet met spring reeds by 10mm!
Ek kan laai vir groepering van beide ladings met onderskeie TPL en bepaal die akuraatste groep?
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 9.3x62mm 286gr Partition QL Hulp
Naand Tripod, terugvoer.tripodmvr wrote: Thu Aug 26, 2021 5:53 pm Nodespoed bly soos bo, maar QL dui lading van 63.6gr aan. Dit klink bietjie baie vir so geringe aanpassing, maar kom ons kyk wat maak 3 skote met groepering, asook spoed verkry.
Eers agtergrond.
Steeds besig om te vuurvorm. Ek het geweer 280gr lood - versprei voor en agter- laat insit. Die perd se spring bietjie verminder! Is beter. Het kamer silwerskoon gemaak asook my gelaaide patrone glad poleer, dit help met effense kopspasie ruimte. Loop enige koper verwyder. My slagdoppies was bietjie plat, na skoon/gladmaak baie beter. Nuwe Sako doppe het effe kopspasie teenoor my Hornady doppe, ek slegs 1 dop gemeet ipv gem. van 3 met my headspace meting. Dom fout. (al 50 doppe so gevorm)
Resultate.
Eerste QL-lading verskaf, 62.9gn TPL 83.8mm @ 2240vps op 15vt en ES 11 het pragtig gedoen. Sien foto van vergeet-teikens-maak- vinnig-plan groeperings op 100m. Slagdoppe effe plat weens kopspasie. (Let op dat 62.9gn = 62.0gn se toets snelheid)
Tweede lading met 63.6gn @ 2322, lang TPL 85mm lewer swak groep, 40mm. Jy genoem iets is nie pluis nie, snelheid is hoog, relatief tot 1ste lading bo genoem.
Ek sal dan eers volstaan met 1ste lading en kyk wat my snelheid gaan wees in die gevuurde doppe. Behoort op of naby jou projekteerde QL snelheid 2280 te wees. Dink ek reg hier?
Tot dan, nogmaals baie dankie.
Beste.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 