Hierdie naweek 29 Julie tot 1 Augustus.
Aberdeen area.
Koedoebulle Groot - R4500
Koedoebulle jonk, asook Koeie - R3500
Springbok R850
Verblyf R300 / Dagfooi R350
Moet darem so 5 of 6 manne wees.
Kontak vir Tokkels direk by : 08 drie 8 sewe 6 899 agt.
Kort kennis - Karoo Jag beskikbaar:
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
- finch
- Sr. Member

- Posts: 458
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Kort kennis - Karoo Jag beskikbaar:
So amper twee maande gelede hierdie ou koei by tokkels geskiet.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Ajviljoen260rem
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Re: Kort kennis - Karoo Jag beskikbaar:
Hoe lyk die veld daar by tokkels?
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
- finch
- Sr. Member

- Posts: 458
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Kort kennis - Karoo Jag beskikbaar:
Hierdie jaar het dit darem beter gelyk as die vorige paar jaar.
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 695
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Kort kennis - Karoo Jag beskikbaar:
Die veld varieer baie. Die bergveld het redelik struike / bome en n klomp klowe.
Die vlaktes is oop met tipiese karoo bossies, en veral soetdorings in die rivierlopies.
Party van die vlakte kampe is baie oop en plat, en ander het lekker topografie in die vorm van randjies en koppies.
Wat baie lekker is van die jag by Tokkels, is dat hy op agt (?) plase jag. So die wild is nie mal wild gejag nie, en jy as jagter sien n groot verskeidenheid veld tipes.