Heat pumps werk in beginsel soos 'n aircon. Hulle het baie meer instandhouding g nodig as' n elektriese geiser en is baie duurder om te herstel of in stand te hou. Waar ek werk het ons beide heat pumps en geisers. Ek bestuur die instandhouding van beide. Die bedryfskoste is nie ten gunste van heat pumps nie. Omdraaityd met herstel werk is ook langer.jdpretorius wrote: Sun Sep 27, 2020 9:52 amAhhhh, dankie Apie....daar leer ek weer iets nuutsApie wrote:Baie goeie opsie, net bitter belangrik om goeie kalkvrye water as toevoer te hêjdpretorius wrote:As gas nie jou ding is nie kan mens ook seker 'n "heat pump geyser" ondersoek....ek hoor hulle is nie so rof op elek nie en kan dalk n opsie wees as jy klaar op solar krag is.......maar het ook al gehoor dat lae drukking kan lol
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Gas geysers
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Gas geysers
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Gas geysers
Johan Nel, ek ken heat pumps glad nie....so nou sal jy bietjie moet uitbrei oor die onderhoud gedeelte.
Ons dwaal nou lekker af maar glo baie van ons soek na die "beste" opsie vir warm water sonder om van eskom afhanklik te wees.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Ons dwaal nou lekker af maar glo baie van ons soek na die "beste" opsie vir warm water sonder om van eskom afhanklik te wees.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Gas geysers
Soos genoem, werk dit in beginsel soos 'n lugverkoeler, maar dit verhit die water in plaas van lug. Dit werk ook met lugverkoelingsgas wat gepomp word en via hitte uitruiling die water verwarm. Dit het uiteraard elektronika wat die prosesse beheer. Die eenhede moet kwartaalliks gediens word, wat maar soos 'n lugverkoeler vereis dat die kompressor nagegaan word, die gasvlakke na gegaan word en die filters en vinne skoongemaak word. Die stelseks is baie 'finnicky' in dié opsig dat as die parameters fluktueer, soos die krag wat afgaan, watervloei wat wisselvallig is, dan kan die eenhede uitskop en moet dit herset word. Gaslekke gebeur, elektronika pak op, kleppe en ander harde ware pak op. Met 'n elektriese geiser gaan jy na' n plaaslike hardeware winkel of loodgieter toe en koop die onderdele. Met die hitte pompe moet dit van iewers bestel word, dis nie geredelike op winkelrakke beskikbaar nie en dis oorwegend duurder. Herstel tyd kan lank vat. Die tegnici wat aan hulle werk kan dikwels duurder vra vir arbeidskoste weens die gespesialiseerd daarvan. Sekere handelsname vereis dat geakkrediteerde tegnici aan hulle toerusting werk en hulle onderdele moet gebruik word. As hulle nie het nie want 'daar is niks in die land nie, ons wag vir die besending om te land' dan sit jou turf. Weens sulke nagmerrie probleme wat ons nou al oorgekom het, sit ek nou al met rakeenhede in 'n stoor sodat ek'n foutiewe eenheid eenvoudig kan uitruil en dan laat regmaak as dit dit nodig is.
' n Geiser het of 'n contactor wat groet, of 'n element of termostaat wat groet of drukkleppe, of die geiser bars. Behalwe waar die geiser vervang moet word, is die herstel koste redelik laag en dieselfde dag werk die geiser weer.
' n Geiser het of 'n contactor wat groet, of 'n element of termostaat wat groet of drukkleppe, of die geiser bars. Behalwe waar die geiser vervang moet word, is die herstel koste redelik laag en dieselfde dag werk die geiser weer.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Gas geysers
Dankie Johan, wardeerJohan Nel wrote:Soos genoem, werk dit in beginsel soos 'n lugverkoeler, maar dit verhit die water in plaas van lug. Dit werk ook met lugverkoelingsgas wat gepomp word en via hitte uitruiling die water verwarm. Dit het uiteraard elektronika wat die prosesse beheer. Die eenhede moet kwartaalliks gediens word, wat maar soos 'n lugverkoeler vereis dat die kompressor nagegaan word, die gasvlakke na gegaan word en die filters en vinne skoongemaak word. Die stelseks is baie 'finnicky' in dié opsig dat as die parameters fluktueer, soos die krag wat afgaan, watervloei wat wisselvallig is, dan kan die eenhede uitskop en moet dit herset word. Gaslekke gebeur, elektronika pak op, kleppe en ander harde ware pak op. Met 'n elektriese geiser gaan jy na' n plaaslike hardeware winkel of loodgieter toe en koop die onderdele. Met die hitte pompe moet dit van iewers bestel word, dis nie geredelike op winkelrakke beskikbaar nie en dis oorwegend duurder. Herstel tyd kan lank vat. Die tegnici wat aan hulle werk kan dikwels duurder vra vir arbeidskoste weens die gespesialiseerd daarvan. Sekere handelsname vereis dat geakkrediteerde tegnici aan hulle toerusting werk en hulle onderdele moet gebruik word. As hulle nie het nie want 'daar is niks in die land nie, ons wag vir die besending om te land' dan sit jou turf. Weens sulke nagmerrie probleme wat ons nou al oorgekom het, sit ek nou al met rakeenhede in 'n stoor sodat ek'n foutiewe eenheid eenvoudig kan uitruil en dan laat regmaak as dit dit nodig is.
' n Geiser het of 'n contactor wat groet, of 'n element of termostaat wat groet of drukkleppe, of die geiser bars. Behalwe waar die geiser vervang moet word, is die herstel koste redelik laag en dieselfde dag werk die geiser weer.
ja dit is nie n mooi prentjie nie.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Gas geysers
In alle billikheid moet ek uitwys dat die eenhede waarna ek verwys, industriële eenhede is wat koshuise en komplekse bedien, maar die beginsel geld nog steeds.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Gas geysers
Daar is n paar goed wat mens ingedagte moet hou met gas geysers. Soos met enige ding in die lewe kry jy waarvoor jy betaal!
Daar is verskillende modelle op die mark, bv die cheapies wat met n diafragma werk en batterye, dan die Constant flow wat ook met batterye werk en dan kry jy die duurder modelle wat n kragpunt nodig het, die sogenaamde Fan Forced units.
Alvorens jy n gas geyser laat installeer is dit BAIE belangrik om te weet of jou "plumbing" in jou huis geballanseerd is of nie. Bitter min loodgieters verstaan dit uit my ervaring.....
Wat ek daarmee bedoel is die volgende, as jy stort en vroulief maak die kraan in die kombuis oop en die stort water raak koud of jy brand, dan is jou "plumbing" nie gebalanseerd nie en gaan n gas geyser jou erg rondneuk.
Volgende punt is hoeveel warm water gee jou geyser tans, slegs warm water! Bepaal dit dan kan mens sien hoe groot gas geyser het jy nodig. Die standaard diafragma geysers brul maar om n bad vol te tap en lekker warm. So as jy net wil stort werk die cheapies heel goed, maar as mammie n groot warm bad wil tap gaan jy n duurder geyser moet koop!
Mens wil verkieslik ook die geyser so naby as moontlik aan die punt sit waar jy die warm water benodig! Dit spaar water asook gas! Jy wil ook probeer om die water so naby as moontlik te vat waar jou munisipale water die huis inkom. Maw net by die "pressure valve voor die water iewers in die huis in T.
Dan is pyp grote ook redelik belangrik. Sit maar n non return valve op die warm water outlet van die gas geyser. Kyk ook vir wind ens.
Goeie geysers is die grotes van Bosch dan Rhinai, Paloma, Vec Power ens....

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Gas geysers
Ek het nie self 'n gas geyser nie, maar my ouers het onlangs 'n huis gebou in George in 'n estate en het 'n Bosch gas geyser laat insit vir die gaste badkamer. Ons was Desember vir 2 weke daar en het gestort en gebad en het nie een keer 'n probleem gehad met swak druk, koue water of enige iets anders nie. My broer en sy gesin was onlangs vir 2 weke daar en hulle het ook geen probleme gehad nie. Ek is nie seker van die presiese model nie, maar weet dit was R16,000 vir die geyser en die installasie gewees. Ek was so ingenome, dat indien my gaste/kinder badkamer se geyser die gees gee, gaan ek verseker so outjie laat insit.
Aim small, miss small
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Gas geysers
Ek self het laat verlede jaar n huis oor gedoen en van die beter besluite wat ek geneem het was om n ordentlike gas geyser te installeer. Die Paloma gas geysers werk baie goed. Dis nou al amper 10maande se daaglikse gebruik vir n familie van 5 en die geyser verbaas my nou nog.
Jy kry verseker beter gas geysers wat duurder is en dan die cheapies wat net fustrasies veroorsaak.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Jy kry verseker beter gas geysers wat duurder is en dan die cheapies wat net fustrasies veroorsaak.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Gas geysers
Manne wie kan ek kontak vir so Paloma geyser in Pretoria?
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Gas geysers
https://www.google.com/search?client=fi ... hd:;si:;mv:[[-25.617274300384196,28.48252310812092],[-25.793601482678945,28.077402258511544],null,[-25.70547054418001,28.27996268331623],12]
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Gas geysers
eK IS MAAR STUPID AS DIT KOM BY ELEKTRISITEIT EN PLUMBING - Dit is nou 2 goed waar ek Pro's uitkry.
Ons sit nou al 3 dae sonder krag.
Ek het 'n Rhinai Gas Geyser en wil weet, sal dit OK wees om sy plug deur die Generator in te plug met 'n extension cord?
Die hinai werk mos net as daar krag is om die control panel aan te sit.
Ons sit nou al 3 dae sonder krag.
Ek het 'n Rhinai Gas Geyser en wil weet, sal dit OK wees om sy plug deur die Generator in te plug met 'n extension cord?
Die hinai werk mos net as daar krag is om die control panel aan te sit.
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Gas geysers
EK IS MAAR STUPID AS DIT KOM BY ELEKTRISITEIT EN PLUMBING - Dit is nou 2 goed waar ek Pro's uitkry.
Ons sit nou al 3 dae sonder krag.
Ek het 'n Rhinai Gas Geyser en wil weet, sal dit OK wees om sy plug deur die Generator in te plug met 'n extension cord?
Die hinai werk mos net as daar krag is om die control panel aan te sit.
Ons sit nou al 3 dae sonder krag.
Ek het 'n Rhinai Gas Geyser en wil weet, sal dit OK wees om sy plug deur die Generator in te plug met 'n extension cord?
Die hinai werk mos net as daar krag is om die control panel aan te sit.
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Gas geysers
Ek voel jou, ek is ook in die ooste, verdomde kragstasie wat alweer gebrand het.
Oom driepoot ek kry boggerall reg met daai skakel wat u geplaas het.
Oom driepoot ek kry boggerall reg met daai skakel wat u geplaas het.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Gas geysers
Ek het myne online by https://giveitgas.co.za/product-categor ... a-geysers/ gekoop. Hulle was professioneel en ek het lekker met hulle gewerk.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Gas geysers
Middag Manne!
Kan ‘n Paloma Geyser in serie met ‘n gewone elektriese geyser gekoppel word?
Rede vir my vraag.
Gesê jou Paloma is gestel op 40Celsius.
Jou sonkrag stelsel maak in die dag jou gewone geyser warm sê 60Celsius en jy stort vanaand warm. Sal die warm water net deur die Paloma vloei en eers as sie water temp onder 40 Celsius is die Paloma dan aanskakel?

- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Gas geysers
Apie wrote: Sun Nov 14, 2021 4:49 pm Middag Manne!
Kan ‘n Paloma Geyser in serie met ‘n gewone elektriese geyser gekoppel word?
Rede vir my vraag.
Gesê jou Paloma is gestel op 40Celsius.
Jou sonkrag stelsel maak in die dag jou gewone geyser warm sê 60Celsius en jy stort vanaand warm. Sal die warm water net deur die Paloma vloei en eers as sie water temp onder 40 Celsius is die Paloma dan aanskakel?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jy het aparte control valve nodig.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Gas geysers
Apie jy kan ja.Apie wrote: Sun Nov 14, 2021 4:49 pm Middag Manne!
Kan ‘n Paloma Geyser in serie met ‘n gewone elektriese geyser gekoppel word?
Rede vir my vraag.
Gesê jou Paloma is gestel op 40Celsius.
Jou sonkrag stelsel maak in die dag jou gewone geyser warm sê 60Celsius en jy stort vanaand warm. Sal die warm water net deur die Paloma vloei en eers as sie water temp onder 40 Celsius is die Paloma dan aanskakel?
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Gas geysers
Hoekom Joe?joe rocket wrote:Apie wrote: Sun Nov 14, 2021 4:49 pm Middag Manne!
Kan ‘n Paloma Geyser in serie met ‘n gewone elektriese geyser gekoppel word?
Rede vir my vraag.
Gesê jou Paloma is gestel op 40Celsius.
Jou sonkrag stelsel maak in die dag jou gewone geyser warm sê 60Celsius en jy stort vanaand warm. Sal die warm water net deur die Paloma vloei en eers as sie water temp onder 40 Celsius is die Paloma dan aanskakel?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jy het aparte control valve nodig.
Hoe weet die geyser of die inlaat 5 of 50 Celsius is?
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Gas geysers
Apie
Die control valve reguleer die water. Maar as jy die control panel het kan jy die geyser stel om bv die water net 40c te verhit. As die water wat dan inkom reeds warmer is as die 40C sal die geyser nie aansit nie.
https://www.gasextreme.co.za/product/so ... tor-valve/
Die control valve reguleer die water. Maar as jy die control panel het kan jy die geyser stel om bv die water net 40c te verhit. As die water wat dan inkom reeds warmer is as die 40C sal die geyser nie aansit nie.
https://www.gasextreme.co.za/product/so ... tor-valve/
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Gas geysers
My elektiese geyser en gas geyser is so inlyn opgestel, maar ek hou my elektriese geyser af.
Indien die water warmer is as wat die gas geyser gestel is, sal hy nog steeds aankom om te help met die druk? As hy af bly gaan jou druk beinvloed word.
Miskien moet ek dit bietjie toets... dit sal wel kos dat ek in die dak moet rond kruip