Goeie middag almal
Ek het bietjie gesoek en 'n paar soortgelyke posts gekry, maar wou nie hi-jack nie.
Die manne wat dalk 286gr hornady interlocks, of iets soortgelyk, uit hulle 9.3's skiet. Plaas bietjie julle TPL's dat ek kan sien wat julle maak asseblief.
Hoeveel van julle krimp, en hoe maak julle rondom die "cannelure"?
Dankie
Groete
9.3 x 62 Mauser
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
9.3 x 62 Mauser
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 9.3 x 62 Mauser
Die 9.3 is 'n jaggeweer en daarom is die versekerde kamering van 'n patroon 'n vereiste. Bly dus weg van die lande.
TPL
Hornady sal die koeëls laai en die "cannelure" gebruik, so dit sal nie onwys wees om dit ook te doen nie. Jy wil ook nie 'n magasyngeweer een-een laai nie so sorg dat die patrone in die magasyn pas. Vir so groot kaliber sal ek ten minste 1mm weg van die lande bly.
Kyk wat is die maks lengte patroon wat jy kan laai deur sommer die skoonmaakstok metode te gebruik. Kyk nou watter van die boonste kriteria die beste kan werk.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br