Watter kruit vir my 6slr

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Watter kruit vir my 6slr

Post by Danie01 »

Goeiedag manne,

Watter kruit stel julle voor vir my 6slr met 87gr vmaxe en of 95gr smk?

Wil ook graag wert watter kruit vir die 65gr vmax en 70gr noslers?

Byvoorbaat baie dankie

Groete
Danie

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13531
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Watter kruit vir my 6slr

Post by Capt. Yoda »

Ek sou kyk na H4350
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Watter kruit vir my 6slr

Post by tripodmvr »

Loer ook na RL16.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13531
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Watter kruit vir my 6slr

Post by Capt. Yoda »

Ja as jy nie H4350 kan kry nie sal RL16 job
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Watter kruit vir my 6slr

Post by Danie01 »

Dankie julle, ek kry egter nie h4350 hierrond nie en nog minder RL. Ek kon wel n blik imr4350 kry, dan is daar nog norma urp, vitha n150, n160, n550 en n560

Brand die h4350 nie stadiger as imr 4350 nie? My loop is maar 23,3 duim lank en ek is bang ek kry nie 100% ontbranding nie.



Sent from my SM-G955F using Tapatalk

User avatar
Louis Nel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am

Re: Watter kruit vir my 6slr

Post by Louis Nel »

Ek gebruik Norma 204 op my SLR. Werk bitter mooi op die95 Tmk en 105 Amax. 361 kruit werk mooi op die 87 vmax
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13531
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Watter kruit vir my 6slr

Post by Capt. Yoda »

Danie01 wrote: Wed Jun 03, 2020 8:28 pm Dankie julle, ek kry egter nie h4350 hierrond nie en nog minder RL. Ek kon wel n blik imr4350 kry, dan is daar nog norma urp, vitha n150, n160, n550 en n560

Brand die h4350 nie stadiger as imr 4350 nie? My loop is maar 23,3 duim lank en ek is bang ek kry nie 100% ontbranding nie.



Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Jy kan daai Imr4350 ook probeer, N150 kan miskien ook werk met die ligte koels maar ek is nie 100% seker oor hom nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Watter kruit vir my 6slr

Post by jankraay »

Ek gebruik H4350 op die 80gn BT’s en hy maak baie mooi. Ongelukkig wou niks ander in die roer skiet nie so ek kan nie met dit help nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Watter kruit vir my 6slr

Post by Danie01 »

Dankie manne, ek gaan maar eers daai imr4350 probeer en die n550 waarvan ek ook het.

Jankraay, wat is fout met die geweer dat hy nie ander koele wil skiet nie? Ek lees ooral die 6slr laai baie maklik?

Groete
Danie

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Watter kruit vir my 6slr

Post by jankraay »

Danie01 wrote:Dankie manne, ek gaan maar eers daai imr4350 probeer en die n550 waarvan ek ook het.

Jankraay, wat is fout met die geweer dat hy nie ander koele wil skiet nie? Ek lees ooral die 6slr laai baie maklik?

Groete
Danie

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Danie ons dink die loop het n baie “tight twist” as ek dit so kan stel. Hy pop 87vmax’e op 3250vps en wou niks weet van swaar pitte nie. Hy skiet wel baaaie mooi met die 80gn BT’s.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ajviljoen260rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm

Re: Watter kruit vir my 6slr

Post by Ajviljoen260rem »

Jankraay,

Jy praat hier van n baie stywe twist en jy kom hom nie nie maak skiet met swaar punte nie??

Hoe het so groepering gelyk wat volgens jou nie wil skiet nie en hoe het jy bepaal dis n stywe twist??

Groete
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13531
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Watter kruit vir my 6slr

Post by Capt. Yoda »

Hyt n “tight” bore nie twist. Normale 6mm lope meet .236-.237 en syne is so raps oor .235. Jan se roer is n Jakals roer so hy soek spoed, sodra hy hom bq aan gejaag het het meeste koels begin pop of hyt baie vinnig druk gekry en dan het groepe oop gemaak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply