Nuwe lid op Forum
-
Wimpie
Nuwe lid op Forum
Goeie dag almal...
My naam is Wimpie. Jag is 'n passie van my van jong seun af en my Pa het maar dit goed gedink om van sy gewere af te staan na die seuns toe. Uiteindelik die trotse eienaar van 3 kalibers. 'n Baie ou erfstuk, vanuit die ou boere-oorlog, .303, 30-06 en 'n lekker pompaksie haelgeweer.
My naam is Wimpie. Jag is 'n passie van my van jong seun af en my Pa het maar dit goed gedink om van sy gewere af te staan na die seuns toe. Uiteindelik die trotse eienaar van 3 kalibers. 'n Baie ou erfstuk, vanuit die ou boere-oorlog, .303, 30-06 en 'n lekker pompaksie haelgeweer.
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Nuwe lid op Forum
Welkom. Jy sal dit geniet!!
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe lid op Forum
Hallo Wimpie!
Welkom, geniet dit hier!
Groete,
Eugene
Welkom, geniet dit hier!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe lid op Forum
Welkom en geniet hom van waar is jy.
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Wimpie
Re: Nuwe lid op Forum
Pretorianer, maar grootgeword in die bosveld...Ellisras, meer Beauty omgewing
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Nuwe lid op Forum
Hi Wimpy
Baie welkom! bitter lekker forum hierdie..
Groete
Alwyn
Baie welkom! bitter lekker forum hierdie..
Groete
Alwyn
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Nuwe lid op Forum
hallo wimpie
Welkom, geniet dit hier.
Groetnis
Douw
Welkom, geniet dit hier.
Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Nuwe lid op Forum
Baie Welkom Wimpie 
Groete
Frikkie
Groete
Frikkie
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Nuwe lid op Forum
welkom wimpie
geniet dit hier
hou die lood in die lug
geniet dit hier
hou die lood in die lug
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe lid op Forum
Hi daar my maat welkom - lekker om van jou te hoor
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Nuwe lid op Forum
Welkom Wimpie, geniet hom!
Groete,
Lourens
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...