Hallo almal!
'n Pel het so 'n Astra 357Mag (8-duim loop) en is op soek na rubber grips. Weet enige iemand dalk watter grote grips hier sal pas? Watter S&W rewolwer se raam is dieselfde grote?
[img width=560 height=420]http://i936.photobucket.com/albums/ad20 ... 357Mag.jpg[/img]
Inligting is baie welkom.
Groetnis!
Hein
Grips vir 'n kanon
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Grips vir 'n kanon
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Grips vir 'n kanon
Gaan loer op Pachmayr se web site...
Hulle maak great grips vir hand wapens.
Ek het n stel op my 45 ACP Colt
Hulle maak great grips vir hand wapens.
Ek het n stel op my 45 ACP Colt
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Grips vir 'n kanon
Gerhard,
Dankie pel, sal daar gaan loer. Sal ook kyk na Hogue as ek nie regkom nie!
Mooiloop!
Hein
Dankie pel, sal daar gaan loer. Sal ook kyk na Hogue as ek nie regkom nie!
Mooiloop!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
