Rhino Solid Shank Bullet Info
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Rhino Solid Shank Bullet Info
Beste lede
Ek is hard op soek na die lengte en BC van die 7mm (.284) 170gr Rhino Solid Shank koeel om 'n ballistiese vergelyking te doen.
Ek sukkel my dood om enige tegniese data / inligting van Rhino se koeels te vind.
Enige hulp sal opreg waardeer word.
Groetnis
Max Rossle

Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Rhino Solid Shank Bullet Info
Max, rede hoekom jy so sukkel is omdat die koeels van batch tot batch verskil nie al die koeels lyk 100% dieselfde nie party bietjie korter as ander selfs in een boksie.
So die woord ballistiese vergelyking gaan nie saam met Rhino nie maar dat hulle werk is 'n feit dat jy groeperings kompetisies gaan wen is as dit die dag sneeu. Moontlik maar nie herhaaldelik nie.
Baie lekker kooels vir bosveld afstande tot 200 meter maak baie mooi oop en penetreer baie goed bonded en baie sterk.
So die woord ballistiese vergelyking gaan nie saam met Rhino nie maar dat hulle werk is 'n feit dat jy groeperings kompetisies gaan wen is as dit die dag sneeu. Moontlik maar nie herhaaldelik nie.
Baie lekker kooels vir bosveld afstande tot 200 meter maak baie mooi oop en penetreer baie goed bonded en baie sterk.
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Rhino Solid Shank Bullet Info
Sjoe... Die manne is maar stil op die ene 
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Rhino Solid Shank Bullet Info
QL gee 170 PMP SP as .423 en die 170 Rhino as .474 met lengte van 34mm.
Die stilte is seker omdat so min mense dit gebruik. Dit is 'n mono koeël waarvan die punt 'n holte het wat met lood gevul word en dan chemies behandel word om te bind aan die koper.
Die stilte is seker omdat so min mense dit gebruik. Dit is 'n mono koeël waarvan die punt 'n holte het wat met lood gevul word en dan chemies behandel word om te bind aan die koper.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rhino Solid Shank Bullet Info
Sy BC gaan basies selfde as n baksteen wees wat jy uit n Cruiser uit gooi
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rhino Solid Shank Bullet Info
Ok wel toe ek google ârhino solid shank bcâ toe kry ek die.
G1 is blykbaar 0.494, lengte 33.98mm
https://rhinobullets.co.za/wp-content/u ... K-2016.pdf
G1 is blykbaar 0.494, lengte 33.98mm
https://rhinobullets.co.za/wp-content/u ... K-2016.pdf
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Rhino Solid Shank Bullet Info
Thanks guys... Lyk my dis skoolfooie. Nog nooit die negatives agter die koeels gehoor nie maar het vandag n paar oproepe ens gekry wat die minder as ideal laat lyk.
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
-
RugerBoy
- Full Member

- Posts: 151
- Joined: Tue Nov 11, 2014 5:09 pm
Re: Rhino Solid Shank Bullet Info
Ek het van die 175gr 7mm by die huis. Ek sal bietjie die meet en jou laat weet. Nog nooit n probleem met hulle in my 7x57 gehaat nie.
Groete
Groete
-
Rouxw
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sat Oct 10, 2015 9:59 pm
Re: Rhino Solid Shank Bullet Info
Hallo, ekself gebruik al v 7 jaar Rhino 170 gr in my 7x57 en 140 gr in my 6.5x55. Die prestasie op wild was nog altyd uitstekend. Omdat ek met die patrone net in die bos jag, het ballistiese syfers my nog jie gepla nie.
Ek stem dat dit n patroon vd bosveld is â mens kan dit sommer sien. Met beide my 7mm en 6.5 laai ek tot 2400vt/s. Gewoonlij kry ek 25mm groeperings wat heeltemal goed is v my behoeftes.
Ek sal n foto van n herwinde punt probeer plaas. Heel links is n 170 7mm Rhino uit n wildebees.
Sent from my iPhone using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rhino Solid Shank Bullet Info
Dis nie n koel wat gemaak is met enige balistiese syfers in gedagte nie maar dit is n baie goeie jag koel
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Rhino Solid Shank Bullet Info
Min goed wat ñ dier so hard slaan soos ñ Rhino S/S
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Rhino Solid Shank Bullet Info
Roux, Oblivious en DWB, julle laaste plasings insiggewend en som dit mooi op. Ek gebruik dit nie, maar weet nou waarvoor indien ek sou wou. Met die mal pryse met ons, is dit goed om opsies te weet.
Max se vraag dalk nie heeltemal beantwoord nie, ten minste weet hy nou waarvoor om dit nie te gebruik nie.
Die ander kommentaar van Cappie, gooi dit saam met die baksteen by die Cruiser se ruit uit
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Rouxw
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sat Oct 10, 2015 9:59 pm
Re: Rhino Solid Shank Bullet Info
Lategan wat prys betref is Rhino n premium punt. Hulle was n jaar of wat terug nog aansienlik goedkooper as partitions en soortgelyk, maar ek dink die pryse het nou nader aan mekaar beweeg.
Ek het nie baie ervaring met mono punte nie, want ek skiet al vir jare met die rhinos in my 7mm en 6.5. In my seun se 3006 werk die 180gr ook dieselfde. Ek hou baie van die gebonde voorste helfte wat soos n konvensionele punt werk, wat julle kan sien uit my vorige foto mooi omklink in my bosladings. Ek het nog nooit gesien dat die shank en voorste deel verwyder nie. Vleisskade is baie min, maar my spoed is natuurlik ook n faktor.
Al die punte wat ek herwin het lyk soos die een in die foto.
As my voorraad 260 gr Partitions v my 375 klaar is gaan ek oorskakel na die 250gr Rhino.

- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Rhino Solid Shank Bullet Info
Rouxw vertel one wat maak hulle...
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Rhino Solid Shank Bullet Info
Het iemand dalk die rhino bullet file vir quickload. Ek sien op hulle website hulle sĂȘ quickload het hulle bullet file, maar kry dit nĂȘrens om te download nie?
Het n pakkie present gekry vir my 308 en sal hulle graag wil toets.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Het n pakkie present gekry vir my 308 en sal hulle graag wil toets.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Rhino Solid Shank Bullet Info
Stuur 'n epos na my forumnaam en sit net die gmail by. Ek kan dan vir jou aanstuur.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Rhino Solid Shank Bullet Info
Dankie Oom, het vir Oom n epos gestuur.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Rhino Solid Shank Bullet Info
Inligting is in die pos.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Rhino Solid Shank Bullet Info
Dankie Oom het dit gekry.