Hi Manne
Kan iemand dalk vir my se of julle dalk al met Nosler E-Tips gejag het en wat julle dink van die punte.?
Ek het 180gr Nosler E-tips gekry en sal hulle graag die jaar wil gebruik in my 30-06 vir grootwild soos koedoe's en Gemsbokke.
Brno
Nosler E-Tips
- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Nosler E-Tips
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Nosler E-Tips
HIER KOM n TOETS!!

Brno, jykan met Neels (Jagtersdok) hier op die Forum kontak maak, hy het kennis oor die Noslers, baie lief vir hulle. Gesels met hom en dan se jy as jy die goed wil loop toets in die veld, ek ken n paar manne met redelike ondervinding van punte/koeels toets
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nosler E-Tips
Stefaans
Maar lyk my jyt lus vir nog n toets na die naweek, jy weet daar moet nog met heelwat ander koele getoets word om uit te vind wat maak die beste dood met die minste vleis skade, pace jouself ou maat
So wander begin jy reel vir die e-tip toets., man hy rym lekker en ek sal ook nogal laaik om te weet hoe hy doen. Was juis lus om met hulle te laai vir daai April bosbok jag.
Blok
Maar lyk my jyt lus vir nog n toets na die naweek, jy weet daar moet nog met heelwat ander koele getoets word om uit te vind wat maak die beste dood met die minste vleis skade, pace jouself ou maat
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Nosler E-Tips
Ek weet hulle werk, maar ons kanmaar gaan toets enige tyd! 
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Nosler E-Tips
Dalk enige terugvoer oor hierdie punte?
Dankie
Johan
Dankie
Johan
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Nosler E-Tips
Ek het die voorreg gehad om te sien wat Hornady se GMX's doen toe Ludwig Junie 'n groot BWB bul geskiet het.
Ek het die week na ons terug gekom het van daai trip af vir my van die 168gr E-tips gekoop by S&O.EK het vir my 30-06 net 2 ladings gebou weens luiguit en het die volgendne naweek gaan toets.ek het 51gr en 52gr S365 gelaai en my jump 2mm gemaak anders wou hulle nie in die magasyn kas pas nie.ek het nogal vir my self gese as ek 1 van die 2 ladings kan kry om 'n duim te groepeer op 100 meter sal ek tevrede wees want in die boslveld jag ek elkgeval nie so ver nie.ek het die 51gr geskiet en net onder 'n duim gegroep.skiet toe die 52gr en siedaar,6mm groep.
ek het 'n week later rooibok gaan skiet,mooi skoot maar geen bloed gekry nie,eers gedink iets het erg skeefgeloop en ek het mis geskiet.die bok so 30 meter opgetel.Die E-tip het basies geen bloed gegooi nie maar het ook geen vleis skade gemaak nie.'n Vriend van my het die selfde naweek uit sy 300WM ook 2 rooibokke geskiet,ook geen bloedspoor nie maar ook geen vleisskade nie.ons kon nie die punte herwin nie aangesien hulle deur was.Johan het die laaste middag 'n BWB reg van voor af geskiet.Weereens amper niks vleisskade gehad nie,kon wel die punt herwin.die punt het 2gr verloor wat ek seker is die plastiese tip is.
Ek het 2 weke terug 'n Eland bul ook met die 168gr E-tip geskiet,weereens amper geen vleisskade nie maar ook amper geen bloed gekry nie.
Ek is baie baie tevrede met die punte,enigste negatief in my opinie is die feit dat jy nie bloed kry om op te volg nie...

Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Nosler E-Tips
Naand manne
Ek het Nosler E-Tips in my 7x57 en .30-06 gebruik (150gr in beide gevalle) en hulle werk uitstekend. Ons het gemsbok, koedoe, blesbok en rooiribbok geskiet daarmee. Tot dusver het ek net een koe?l terug gekry. Dit was een uit my .30-06 waarmee ek 'n rooiribbok frontaal in die nek geskiet het. Ons het die koe?l naby die stertwortel uitgehaal.
Groetnis
Ek het Nosler E-Tips in my 7x57 en .30-06 gebruik (150gr in beide gevalle) en hulle werk uitstekend. Ons het gemsbok, koedoe, blesbok en rooiribbok geskiet daarmee. Tot dusver het ek net een koe?l terug gekry. Dit was een uit my .30-06 waarmee ek 'n rooiribbok frontaal in die nek geskiet het. Ons het die koe?l naby die stertwortel uitgehaal.
Groetnis
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Nosler E-Tips
Gerhard,ek sal foto's neem en more hier plaas
-
Gerard
Re: Nosler E-Tips
Dankie James, dit sal interessant wees. As jy enige data het soos watter afstand, watse sort wild, kaliber ens sal dit ook goed wees.