Zeiss Conquest teleskope.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Zeiss Conquest teleskope.
Wat is julle ondervinding van die huidige Zeiss Conquest teleskope.
Skynbaar was daar volgens kommentare op ander forums probleme ( kon nie recoil vat nie ) met die x5 reeks wat skynbaar nou uit produksie is.
Skynbaar was daar volgens kommentare op ander forums probleme ( kon nie recoil vat nie ) met die x5 reeks wat skynbaar nou uit produksie is.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Zeiss Conquest teleskope.
Ek het n V6 en is baie tevrede. Ek gebruik die teleskoop vir jag op my 6.5-284 en tot dusver het die teleskoop sy zero baie goed gehou. Daar is maar baie stampe en stote asook grondpad ry en teleskoop gee nie probleme nie.
Ek weet die hd 5 reeks het probleme met sy paralaks gehad. My broer het syne terug gestuur en zeiss het dit vervang met n nuwe een wat hy op daardie stadium verkoop het.
Groete
Danie
Sent from my SM-G930F using Tapatalk

- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Zeiss Conquest teleskope.
Ek het n Zeiss Conquest HD5 5-25 gehad op my .243. Hy was bitter helder, verstellings was positief, maar die 25mm buis se beperkte interne verstelling het my laat verander. Tweedens het ek n FFP scope gesoek vir NRL/PRS tipe skiet, en hom toe vir daai rede met n SIG Tango4 6-24 vervang- waaroor ek nog nie n dag spyt is nie.
My 6,5x55 en .222 het ou Zeiss Conquest 3-9x42 scopes op gehad, en ek het hulle opgradeer na 2 Zeiss Conquest HD5 3-15x42 scopes. Beide het n plex rericle en werk bitter goed vir jag, maar is ook aanwendbaar genoeg vir n SAJ tabel dan en wan. Ek is heel tevrede met hulle.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Cyclone101
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Thu Jan 07, 2021 4:14 pm
Re: Zeiss Conquest teleskope.
Ek het orals probeer soek na probleme met die nuwe V4 of V6 reekse, kon niks opspoor nie.
Die nuwe V4 word getoets teen 1500G skok vir n .460 Weatherby volgens Zeiss sonder om zero te verloor.
My v4 het ek nog nie vir recoil kon toets nie, maar ek kan sê die "tracking" op die teleskoop is ongelooflik akkuraat.
Die nuwe V4 word getoets teen 1500G skok vir n .460 Weatherby volgens Zeiss sonder om zero te verloor.
My v4 het ek nog nie vir recoil kon toets nie, maar ek kan sê die "tracking" op die teleskoop is ongelooflik akkuraat.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Zeiss Conquest teleskope.
Vir n jagteleskoop asook langafstand skiet, dink ek nie daar gaan veel beter teleskope wees in die V4 se prysklas nie.
Teleskoop is lig, goeie glas, hou sy zero, track goed, zero stop, external elevation turret en capped windage of n external locking windage turret as n opsie.
Soos ek verstaan het dit ook genoeg verstelling (80moa of meer) om die bene bietjie te rek.
Ek verwys na die tweede generasie wat binnekort beskikbaar sal wees in sa en ook nie my persoonlike ondervinding nie, maar soos uit reviews op youtube.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Zeiss Conquest teleskope.
Die probleem met die oou 5 reeks was nie regtig die scope self nie dit was die ringe wat die manne te stuif vas gedraai het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Zeiss Conquest teleskope.
Daars die waarheid nou - Cappie slaan die spyker raakCapt. Oblivious wrote: Wed Jan 27, 2021 8:55 am Die probleem met die oou 5 reeks was nie regtig die scope self nie dit was die ringe wat die manne te stuif vas gedraai het
Dit het gemaak dat die parallaks verstelling rond neuk - die aanbefole wringkrag is 15 inch/pouns
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Cyclone101
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Thu Jan 07, 2021 4:14 pm
Re: Zeiss Conquest teleskope.
Hulle is klaar hier beskikbaar, ek het myne gekoop in Desember by S&O.Danie01 wrote: Wed Jan 27, 2021 7:33 am Ek verwys na die tweede generasie wat binnekort beskikbaar sal wees in sa en ook nie my persoonlike ondervinding nie, maar soos uit reviews op youtube.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Zeiss Conquest teleskope.
Baie dankie vir die kommentare.
Ek oorweeg sterk om my Nikon Monarch gold met 'n Zeiss te vervang. Het nog altyd tevredenheid met Zeisse gehad - duralyt en Victory HT.
Het nou na Swaro gekyk maar hulle prys bietjie rof.
Ek dink Zeiss sal dit wees.
Dankie

Hierdie tweede generasie V4 produksie?? Hoe word hulle ge ID. om te onderskei van die voriges V4's.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Zeiss Conquest teleskope.
Ek weet die syfers op die turrets is groter, die windage turret is nou of capped of het n external locking turret en nuwe opsies tov kruishare. Nou n dunner kruishaar beskikbaar. Daar mag dalk nog verskille wees, ek is nie seker nie.projagter wrote:Hierdie tweede generasie V4 produksie?? Hoe word hulle ge ID. om te onderskei van die voriges V4's.
Daar is ook nou n 4-16x50 model, juis die een wat ek gaan koop.
Groete
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Zeiss Conquest teleskope.
Danie
die 4-16x50 klink vir my baie reg.
daar moet tog seker 'n verskil in die benaming wees om die 2gen te ID. Laat weet my waar jy die beste prys kry.
Wat weet jy van sy kruishaar keuse -- ek hou nie van die krismisbome nie -- stel mos die knoppe of mik bietjie af.
die 4-16x50 klink vir my baie reg.
daar moet tog seker 'n verskil in die benaming wees om die 2gen te ID. Laat weet my waar jy die beste prys kry.
Wat weet jy van sy kruishaar keuse -- ek hou nie van die krismisbome nie -- stel mos die knoppe of mik bietjie af.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Zeiss Conquest teleskope.
Geno of 247 hunter, jy kan rondvra vir pryse, maar goeie diens bly dam tops.projagter wrote:Danie
die 4-16x50 klink vir my baie reg.
daar moet tog seker 'n verskil in die benaming wees om die 2gen te ID. Laat weet my waar jy die beste prys kry.
Wat weet jy van sy kruishaar keuse -- ek hou nie van die krismisbome nie -- stel mos die knoppe of mik bietjie af.
Ek wou aanvanklik die skoon moa kruishaar hê, maar die is bietjie dikker as die t30i of zbi.
Die t30 se kolletjies wat krismisboom maak is volgens die reviews is nie so duidelik dat dit jou pla nie, maar duidelik genoeg as jy dit wil gebruik.
Ek het maar n kans gevat met die t30 al hou ek ook nie van krismisboom nie, sy kruishaar is bietjie dunner en verlig net die kruishaar in die middel as jy die illuminate wil gebruik.
Ek sien uit na die teleskoop en glo dit gaan n wenner wees.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Last edited by Danie01 on Fri Jan 29, 2021 8:45 pm, edited 1 time in total.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Zeiss Conquest teleskope.
Daar is 3 kruishaar keuses vir die 4-16x50
T30i en zbi wat krismisboom tipe is, altwee in moa, maar verskil so bietjie. Die t30 is ook bietjie dunner as die zbi
Dan is daar ook moa1 (nie doodseker oor naam nie) wat basies n skoon moa kruishaar is sonder krismisboom, maar hy is bietjie dikker as die t30i. Ek dink die zbi en moa1 is ewe dik, ek mag verkeerd wees.
Ek het so moa1 skoon kruishaar in my v6 en jag baie lekker met hom, hy mag dalk net n bietjie te dik wees vir die manne wat baie fyn wil skiet. Dit is die ou generasie en ek glo die nuwe moa1 is weer so rapsie dunner as die ou een.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
T30i en zbi wat krismisboom tipe is, altwee in moa, maar verskil so bietjie. Die t30 is ook bietjie dunner as die zbi
Dan is daar ook moa1 (nie doodseker oor naam nie) wat basies n skoon moa kruishaar is sonder krismisboom, maar hy is bietjie dikker as die t30i. Ek dink die zbi en moa1 is ewe dik, ek mag verkeerd wees.
Ek het so moa1 skoon kruishaar in my v6 en jag baie lekker met hom, hy mag dalk net n bietjie te dik wees vir die manne wat baie fyn wil skiet. Dit is die ou generasie en ek glo die nuwe moa1 is weer so rapsie dunner as die ou een.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Zeiss Conquest teleskope.
Dankie. Ekself hou nie van die super dun kruishaar vir jag nie. Wil hom nie soek as ek vinnig moet skiet nie -- oge ook nie meer wat was nie.
Kruishaar moet dun maar lekker duidelik wees vir my. Dankie vir inligting.
Kruishaar moet dun maar lekker duidelik wees vir my. Dankie vir inligting.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Zeiss Conquest teleskope.
Die t30 is nie so dun soos die t20 nie en gaan steeds dik genoeg wees vir jag, ek glo so.
Gaan kyk bietjie op zeiss se website en laai die katalogis af vir die v4, daar kan mens mooi al die opsies vergelyk.
Groete
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Gaan kyk bietjie op zeiss se website en laai die katalogis af vir die v4, daar kan mens mooi al die opsies vergelyk.
Groete
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Zeiss Conquest teleskope.
Dankie Danie
Sal kyk na T 30. Lyk my kruishaar is ge- ets.
Vir my is die lekkerste kruishaar nog die plex. Ek het groot geword met afmik en opmik en het nog altyd biltong gehad en iewers in die pakkamer lê ook 'n paar bekertjies en stof opgaar.
Weet in elk geval nie wat jy met al die strepies en goete in kompetisie wil maak as jy ballistiese tarrets het nie.
groete

Danie. KYk ek reg --- lyk dan vir my die T30 is die dunste van die drie. T30 =.3moa op 6x. ZBi = .5moa op 6x. ZMOA= .4moa op 6x.Danie01 wrote: Sat Jan 30, 2021 9:45 am Die t30 is nie so dun soos die t20 nie en gaan steeds dik genoeg wees vir jag, ek glo so.
Die T30 sal dus op 6vergroting op 100m .3 van 'n duim toemaak of +_7.5mm toemaak.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Zeiss Conquest teleskope.
Ja die t30 is die dunste van die drie opsies vir die 4-16x50, maar die t20 is nog die dunner as die t30, maar hy is inelkgeval nie beskikbaar vir hierdie spesifieke teleskoop nie.projagter wrote:Danie. KYk ek reg --- lyk dan vir my die T30 is die dunste van die drie. T30 =.3moa op 6x. ZBi = .5moa op 6x. ZMOA= .4moa op 6x.Danie01 wrote: Sat Jan 30, 2021 9:45 am Die t30 is nie so dun soos die t20 nie en gaan steeds dik genoeg wees vir jag, ek glo so.
Die T30 sal dus op 6vergroting op 100m .3 van 'n duim toemaak of +_7.5mm toemaak.Kry jy dit ook so.
Ek is nie seker hoeveel in presiese mate hulle van mekaar verskil nie, maar as ek reg onthou was dit nie so groot verskil nie.
Wens die teleskope was op die rakke sodat n mens deur hulle kon loer voor n mens koop, maar in my geweste sal jy nie so teleskoop op n rak sien nie.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Zeiss Conquest teleskope.
[/quote]
Wens die teleskope was op die rakke sodat n mens deur hulle kon loer
[/quote]
Baie belangrik. Al gevind dat mens se oê omgemaklik voel met 'n kruishaar , terwyl ander een sommer net reg is.
mooiloop
Wens die teleskope was op die rakke sodat n mens deur hulle kon loer
[/quote]
Baie belangrik. Al gevind dat mens se oê omgemaklik voel met 'n kruishaar , terwyl ander een sommer net reg is.
mooiloop