HBN vraag

Post Reply
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

HBN vraag

Post by 6.5/284Norma »

Hallo almal,

Net 'n vraag oor BHN.

Wanneer ek punte met dit behandel kom dit gewoonlik anderkant uit met dieselfde kleur as voor die behandeling.

Maar soms kom die punte heelwat donkerder van kleur uit.

Waarom sou dit wees? Doen ek iets verkeerd?

Dankie vir enige raad.
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7990
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: HBN vraag

Post by Arnold »

Verduidelik bietjie hoe jy dit doen, indien enigsins moet dit dof en effe ligter wees agv die wit HBN.
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: HBN vraag

Post by 6.5/284Norma »

1. Was die koele met seep en water.
2. Laat dit uitdroog - ek kyk dat daar niks meer vog in die punt se holte is nie.
3. Maak warm in oond tot so 80 grade.
4. Gooi in houer met HBN.
5. Tuimel vir ongeveer 'n uur of so.
6. Haal uit en vee oortolloge HBN af.
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7990
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: HBN vraag

Post by Arnold »

Stap 3 kan jou koeëls verkleur.

Ek spoel myne af (was) met alcohol en laat droog. Dit droog eintlik vinnig agv die hoë persentasie alcohol.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: HBN vraag

Post by jankraay »

6.5/284Norma wrote:Hallo almal,

Net 'n vraag oor BHN.

Wanneer ek punte met dit behandel kom dit gewoonlik anderkant uit met dieselfde kleur as voor die behandeling.

Maar soms kom die punte heelwat donkerder van kleur uit.

Waarom sou dit wees? Doen ek iets verkeerd?

Dankie vir enige raad.
So donker grys kleur?


Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: HBN vraag

Post by 6.5/284Norma »

jankraay wrote: Wed Jan 27, 2021 5:24 pm
6.5/284Norma wrote:Hallo almal,

Net 'n vraag oor BHN.

Wanneer ek punte met dit behandel kom dit gewoonlik anderkant uit met dieselfde kleur as voor die behandeling.

Maar soms kom die punte heelwat donkerder van kleur uit.

Waarom sou dit wees? Doen ek iets verkeerd?

Dankie vir enige raad.
So donker grys kleur?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Yebo.
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: HBN vraag

Post by jankraay »

Jy gooi te min HBN in. Gooi meer dan maak hy nie so nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: HBN vraag

Post by 6.5/284Norma »

jankraay wrote: Wed Jan 27, 2021 5:27 pm Jy gooi te min HBN in. Gooi meer dan maak hy nie so nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Gooi gelykvol lepel op 100 6mm koele. Te min?
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: HBN vraag

Post by jankraay »

6.5/284Norma wrote:
jankraay wrote: Wed Jan 27, 2021 5:27 pm Jy gooi te min HBN in. Gooi meer dan maak hy nie so nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Gooi gelykvol lepel op 100 6mm koele. Te min?
Dit klink eintlik genoeg...probeer meer en kyk wat hy maak. Myne het verkleur a.g.v te min HBN en na ek met Herme gepraat het was dit die oplossing.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: HBN vraag

Post by BeesBreet »

Het jy die “ceramic” balletjies in die houer ook?


Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: HBN vraag

Post by 6.5/284Norma »

BeesBreet wrote: Wed Jan 27, 2021 5:40 pm Het jy die “ceramic” balletjies in die houer ook?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Yes Erhardt. Ek gooi dit in die houer met die balletjies, een lepel HBN. In die tumbler.

Ek het al gewonder of daar nie dalk bietjie vog in die punte agterbly wat dan die koele so donker maak nie.
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: HBN vraag

Post by jankraay »

6.5/284Norma wrote:
BeesBreet wrote: Wed Jan 27, 2021 5:40 pm Het jy die “ceramic” balletjies in die houer ook?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Yes Erhardt. Ek gooi dit in die houer met die balletjies, een lepel HBN. In die tumbler.

Ek het al gewonder of daar nie dalk bietjie vog in die punte agterbly wat dan die koele so donker maak nie.
Sit n foto van een op laat ons sien hoe maak hy.


Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: HBN vraag

Post by 6.5/284Norma »

HBN.jpg
Normale een regs.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: HBN vraag

Post by jankraay »

Ok daai lyk soos verkleuring van die oond soos Arnold se. die HBN maak daai koeël grys en jy sien dit op hom so daai is nie dit nie.

Sit jou oond op 160grade en sit dadelik jou koeëls in terwyl hy warm maak. Maak seker jou fan loop en dat dit nie die braai elemente alleen is nie.Time 3min(van jy hulle in gesit het terwyl die oon warm word) rol hulle in die pan en dan weer 3min. Dit is oor as genoeg tyd om net warm genoeg te word.

Gooi dadelik in jou houer en laat loop net vir 2ure.


Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: HBN vraag

Post by 6.5/284Norma »

Baie dankie, sal so maak.
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13529
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: HBN vraag

Post by Capt. Yoda »

Of gee die HBN vir iemand wat lis is vir sukkel
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: HBN vraag

Post by 6.5/284Norma »

Capt. Oblivious wrote: Thu Jan 28, 2021 8:42 am Of gee die HBN vir iemand wat lis is vir sukkel
:laugh: :laugh: :laugh:
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: HBN vraag

Post by 6.5/284Norma »

Nou 'n klompie gedoen sonder om in oond warm te maak en dis weer "normaal"

Dankie aan almal!!!
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 836
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: HBN vraag

Post by prohunt »

Capt. Oblivious wrote: Thu Jan 28, 2021 8:42 am Of gee die HBN vir iemand wat lis is vir sukkel
Nou hoe dan nou Capt, jy is dan die man wat ons omgepraat het om die te gebruik ++>: ::) ;)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13529
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: HBN vraag

Post by Capt. Yoda »

hahaha nee ek speel somer ek gebruik dit nog op n klompie kalibers
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply