Jannie se Gedig

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
herley

Jannie se Gedig

Post by herley »

Juffrou vra Jannie om sy eie gedig voor te lees.
 
Jannie: "Ek staan op die wal van Kaap Aghulas, die water plots so teen my ballas."
Juffrou: "Ekskuus?"
 
Jannie: "Ek staan op die wal van Kaap Aghulas, die water plots so teen my ballas."
Juffrou: "Jou onbeskofte klein , prinsipaal toe met jou!!!"
 
By die prinsipaal aangekom s? juffrou: "S? gou vir meneer daai gediggie van jou."
 
Jannie: "Ek staan op die wal van Kaap Aghulas, die water plots so teen my knie?."
Juffrou: "Dis nie wat jy vroe?r ges? het nie."
Jannie: "Vroe?r was dit high-tide juffrou"
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Jannie se Gedig

Post by PITSMIT »

hahaha slim seun ;D ;D
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Jannie se Gedig

Post by SV MAD (Henk) »

Vinnig gedink! ;D
ek soek nog wapens...
Post Reply