Die diertjies kan nie skadelik wees nie. Ek bewaar hulle sov?r ek kan.
Sit vanm?re en sien die mossies hier in die werf, kan nie dink wanneer laas ek by my mossies gesien het nie. Blouape vreet alle neste se eiers en verwoes alles. Daar is 'n sementdam by ons half vol water met lemoene in en plakkaat wat SWEM verbied. Hulle swem nogsteeds sonder toestemming en ag die plakkaat as nonsens. Swem darem nie te lank nie, net so minuut of 2 en dryf dan verder.
Taffie
