Spitbraai ontwerp
- Pappabeer
- Hero Member
- Posts: 2807
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
- Location: Zululand
Spitbraai ontwerp
Middag, is hier dalk iemand met n goeie idee of ontwerp wat my kan help. Ek moet einde van die maand n jong bosvarkie (23kg) op n spit maak vir n jaareind funksie.
In die verlede toe ek nog jonk en dom was het ek n paar skape en varke gespit en met die hand gedraai, maar dit is nou te harde werk. Ek wil dus n basiese spit raam bou en op n motor koppel om hom te draai, wat van n motor battery af trek. 220v gaan nie beskikbaar wees nie.
My vrae is dus:
Watse motor sal sterk genoeg wees om die 25-30kg te draai, en hoe beheer ek sy spoed?
Watse raam ontwerp werk die beste - horisontale spit of n 45 grade ontwerp?
Enige ander insette sal waardeer word

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x3) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x3) 9mm(x2) .44
-
- Full Member
- Posts: 143
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
- Location: Brakpan
Re: Spitbraai ontwerp
Naand Dewald. Stuur my n boodskap op 08twee66twee 80twee7 dan stuur ek jou fotos van myne. Hy werk met n windskermfeer motor so jy kan direk op n battery koppel of n 220v na 12v transformer gebruik.
-
- Hero Member
- Posts: 994
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
- Location: Stella
Re: Spitbraai ontwerp
Die heel beste spit-ontwerp wat ek tot nou toe gesien het, was om n pyp te maak van sterk "diamond mesh". Die braaier ontbeen sy diere, en trek dan die ontbeende skaap om die pyp, en braai hom dan. Dit is blykbaar baie ekonomies, en die vleis word ook vinniger gaar.
- Geno
- Hero Member
- Posts: 12685
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Location: Bloemfontein, Vrystaat.
- Contact:
Re: Spitbraai ontwerp
Kontak vir Oom Skolla hier op die forum. Daardie Suidwester verstaan die werk en het n baie eenvoudige braai. Ek whatsapp sy nommer vir jou.
Sent from my SM-G988B using Tapatalk
Sent from my SM-G988B using Tapatalk
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!
S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .308
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga
S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .308
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga
-
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Wed Dec 09, 2015 10:12 am
- Location: Tussen Qatar en die Tankwa Karoo
Re: Spitbraai ontwerp
Ek het n eenvoudige spit gebou met weggooi materiaal. 1 ou fiets, 1 "wiper motor", olie drom en n paar stukke staal. N paar ure se sny en sweis, en toe spit ons. Ek hardloop hom van n CTEK battery laaier af, maar kan ook reguit van n 12V battery loop.
Die mooi op die oog die, maar hy werk...
Groete
Die mooi op die oog die, maar hy werk...
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Voere
.260 Rem Savage LRH
Glock 19 Gen 4
12 Br CZ
"Hou die doppe in die lug!"
.260 Rem Savage LRH
Glock 19 Gen 4
12 Br CZ
"Hou die doppe in die lug!"
- Pappabeer
- Hero Member
- Posts: 2807
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
- Location: Zululand
Re: Spitbraai ontwerp
Dankie vir die moeite almal. Ek maak een een met julle kontak.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x3) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x3) 9mm(x2) .44
- joe rocket
- Hero Member
- Posts: 2865
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
- Location: Paarl
Re: Spitbraai ontwerp
Dewald John het n lekker ontwerp. Die spit is toe en het geen motor nie. By sy afskeid na n bietjie rum het ons heeltemal vergeet om die 2de lam te draai en daai lam was net so gaar en bruin gebraai soos die eerste ene. Ek dink hy het net 4 of 5 sakkies namchar gebruik. Jy kan seker n motor installeer as jy wou.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- PWV
- Hero Member
- Posts: 6898
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
- Location: Paarl
Re: Spitbraai ontwerp
Ek wonder??? Op daardie stadium was almal en alles gaar!joe rocket wrote: ↑Tue Nov 17, 2020 11:45 amDewald John het n lekker ontwerp. Die spit is toe en het geen motor nie. By sy afskeid na n bietjie rum het ons heeltemal vergeet om die 2de lam te draai en daai lam was net so gaar en bruin gebraai soos die eerste ene. Ek dink hy het net 4 of 5 sakkies namchar gebruik. Jy kan seker n motor installeer as jy wou.

Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.
Groetnis
Pieter Willem Vorster
Groetnis
Pieter Willem Vorster
- ruaanb
- Hero Member
- Posts: 4762
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- Location: Durbanville, WesKaap
Re: Spitbraai ontwerp
Nog nooit nie
- Pappabeer
- Hero Member
- Posts: 2807
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
- Location: Zululand
Re: Spitbraai ontwerp
Ek het toe die sweismasjies, grinder en staanboor nader getrek en n spit gebou.
Ek het met Carlc se raad n bendix en ring gear gebruik en dit aangedryf met n windscreen wiper motor (verskoon die engels). Vinnig n bussie gedraai met skroefdraad in en in die bendix sprocket ingepers om op die motor vas te skroef.
Hy het soos n bom gewerk. Ek wil nog die skakelsar monteer en n hitteskerm opsit dat die vuur nie die motor te warm maak nie. 8 sakkies knoppiesdoring en n paar sekelbos stompe oor 5 ure het die ding gedoen vir die varkie.

Ek het met Carlc se raad n bendix en ring gear gebruik en dit aangedryf met n windscreen wiper motor (verskoon die engels). Vinnig n bussie gedraai met skroefdraad in en in die bendix sprocket ingepers om op die motor vas te skroef.
Hy het soos n bom gewerk. Ek wil nog die skakelsar monteer en n hitteskerm opsit dat die vuur nie die motor te warm maak nie. 8 sakkies knoppiesdoring en n paar sekelbos stompe oor 5 ure het die ding gedoen vir die varkie.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x3) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x3) 9mm(x2) .44
- PWV
- Hero Member
- Posts: 6898
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
- Location: Paarl
Re: Spitbraai ontwerp
Uitstekend!!!
Volgende keer kan jy my ook maar nooi!!!!
Volgende keer kan jy my ook maar nooi!!!!
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.
Groetnis
Pieter Willem Vorster
Groetnis
Pieter Willem Vorster
- joe rocket
- Hero Member
- Posts: 2865
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
- Location: Paarl
Re: Spitbraai ontwerp
Jissie Dewald daai modderbok en spit lyk sommer prima. Het julle net rooi koeldrank gedrink?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
- Full Member
- Posts: 143
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
- Location: Brakpan
Re: Spitbraai ontwerp
Ja nee kyk, daai varkie lyk mooi. Eks seker daai spit gaan nog n hele klompie varke braai. Knap gedaan Dewald.
- Pappabeer
- Hero Member
- Posts: 2807
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
- Location: Zululand
Re: Spitbraai ontwerp
Jy spot. Ons is naby genoeg aan Mosambiek dat ons die rooi koeldrank met hulle peste jet fuel skoon hou.joe rocket wrote: ↑Tue Dec 01, 2020 12:39 pmJissie Dewald daai modderbok en spit lyk sommer prima. Het julle net rooi koeldrank gedrink?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x3) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x3) 9mm(x2) .44
- Capt. Oblivious
- Hero Member
- Posts: 9890
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Spitbraai ontwerp
Liewe genade kry ek nou so babalas flashback van lock downPappabeer wrote: ↑Tue Dec 01, 2020 4:32 pmJy spot. Ons is naby genoeg aan Mosambiek dat ons die rooi koeldrank met hulle peste jet fuel skoon hou.joe rocket wrote: ↑Tue Dec 01, 2020 12:39 pmJissie Dewald daai modderbok en spit lyk sommer prima. Het julle net rooi koeldrank gedrink?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Wed Dec 09, 2015 10:12 am
- Location: Tussen Qatar en die Tankwa Karoo
Re: Spitbraai ontwerp
Goeie werk!
.22 Voere
.260 Rem Savage LRH
Glock 19 Gen 4
12 Br CZ
"Hou die doppe in die lug!"
.260 Rem Savage LRH
Glock 19 Gen 4
12 Br CZ
"Hou die doppe in die lug!"
- PWV
- Hero Member
- Posts: 6898
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
- Location: Paarl
Re: Spitbraai ontwerp
Ek dink nie ek het 'n spitbraai nodig nie!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.
Groetnis
Pieter Willem Vorster
Groetnis
Pieter Willem Vorster
-
- Hero Member
- Posts: 914
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
- Location: Sandton
Re: Spitbraai ontwerp
My late dad made this one for our friends on the farm. I don't know the specs etc just that it was half an oil drum, a frame, wiper motor, bicycle chain and sprocket.
Yours turned out great Pappabeer.