CMJ vir 9 mm - waar kry ek?
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
CMJ vir 9 mm - waar kry ek?
Baie baie lanklaas hierdie moes koop, waar kry mens deesdae die beste pryse?
En kry mens nog, met Somchecm se moeilikheid, iets soos MP200?
En kry mens nog, met Somchecm se moeilikheid, iets soos MP200?
Last edited by LoopSoosStroop on Tue Oct 27, 2020 1:14 pm, edited 1 time in total.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: CMJ vir 9 mm - waar kry ek?
Bellum Arcus het 1000 x 124 gr @R1100 adverteer
Hulle is glo in Sandton
Hulle is glo in Sandton
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: CMJ vir 9 mm - waar kry ek?
S221 is soms nog beskikbaar. Dit werk vir 9mm, .38Spl en 357Mag.LoopSoosStroop wrote: Tue Oct 27, 2020 12:56 pm Baie baie lanklaas hierdie moes koop, waar kry mens deesdae die beste pryse?
En kry mens nog, met Somchecm se moeilikheid, iets soos MP200?
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: CMJ vir 9 mm - waar kry ek?
Frontier sal ook 9mm CMJ koeëls hê.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: CMJ vir 9 mm - waar kry ek?
Jy gaan teen redelike goeie prys kry by Camdix. Hulle doen Frontier CMJ.
Maak 'n verskil
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: CMJ vir 9 mm - waar kry ek?
https://bulletsandbrass.co.za/product-c ... ndgun/9mm/
Ek het ook onlangs twee blikke Lovex D032 by Camdix gekry wat goed werk vir die 9mm en .45ACP.
Ek het ook onlangs twee blikke Lovex D032 by Camdix gekry wat goed werk vir die 9mm en .45ACP.
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: CMJ vir 9 mm - waar kry ek?
Ek weet dis nie CMJ nie, maar Safari het nou 'n taamlike special op die volgende:
Silver Rapids
Handgun Bullets
9mm 125gr (1000 pack)
now R799
Silver Rapids
Handgun Bullets
9mm 125gr (1000 pack)
now R799
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: CMJ vir 9 mm - waar kry ek?
Dankie almal.
Ek giet self gewoonlik 9 mm koele, maar my nuwe pistool se kamer is verskriklik styf, en my sizer te groot, koele steek vas voor ronte oordentlik kamer.
Gaan maar 'n paar CMJ's deurjaag todat ek my probleem oplos.
Ek giet self gewoonlik 9 mm koele, maar my nuwe pistool se kamer is verskriklik styf, en my sizer te groot, koele steek vas voor ronte oordentlik kamer.
Gaan maar 'n paar CMJ's deurjaag todat ek my probleem oplos.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 647
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: CMJ vir 9 mm - waar kry ek?
LSS. Het jy probeer om die Lood koeël bietjie dieper te seat teenoor jou CMJ lading? Dit het my probleem opgelos toe ek van Frontier CMJ oor is na Bulletcorp.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: CMJ vir 9 mm - waar kry ek?
Ek het ja, maar dit is 'n baie lang koeël, 150 gr RN ontwerp. As hy klaar ge-powdercoat is is hy ook baie groot, so as hy gesize is het hy taamlik lang sy kante, as dit sin maak, wat maklik die groewe van die loop tref voor die nek van die dop.Killzone wrote: Wed Oct 28, 2020 10:05 am LSS. Het jy probeer om die Lood koeël bietjie dieper te seat teenoor jou CMJ lading? Dit het my probleem opgelos toe ek van Frontier CMJ oor is na Bulletcorp.
Hy het fantasties geloop in my Ruger LC9, maar nou sukkel hy in die Ruger American. Ek is nie 'n aanhanger van stywe kamers in pistole nie, dit maak nie vir my sin uit 'n betroubaarheids oogpunt nie. Ek moet dalk kyk daarna om kamer te laat oor sny, maar ook bang om te lol daar.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 647
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: CMJ vir 9 mm - waar kry ek?
Ai. Dit is nou jammer. Ek hoop jy kom reg.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: CMJ vir 9 mm - waar kry ek?
Duys Arms & Ammunition. http://www.duysarms.co.za/
082 256 3249
082 256 3249
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: CMJ vir 9 mm - waar kry ek?
Kyk ook na Camdix se polymer bonded 125 gr koeels. Hulle ladings en seating diepte is presies dieselfde as 124 Frontier CMJ. Prys ongeveer 400 goedkoper as die CMJ. Ek was skepties aan die begin maar koop nou net van dit. Al wat jy moet doen is om die dop dieper te rek op die nek.
Maak 'n verskil
